Vaaldriehoekkampus - Internasionale Kantoor - Visie en missie

Visie en Missie

Die Internasionale Kantoor wil die bevordering van internasionalisering op die Vanderbijlparkkampus ondersteun deur ’n raadgewende en fasiliterende rol te speel, en ’n spesialisdiens te lewer om internasionale studente, internasionale akademiese personeel, postdoktorale genote en NWU-personeel met verwante sake te help.