NWU, Geïntegreerde verslag

Geïntegreerde verslae

 

In 2022 het ons volstoom voortgegaan om seker te maak dat die NWU se kernaktiwiteite – wat onderrig-leer, navorsing en gemeenskapsbetrokkenheid insluit – suksesvol voortgesit word, terwyl ons steeds by die laaste Covid-19-protokolle gehou het wat op daardie stadium nog in plek was.

Om deur die pandemie te leef was ʼn ontdekkingsreis: ons het ou sterkpunte en nuwe moontlikhede binne onsself en ons wêreld ontdek. Deur ons aktiwiteite op die kampus te hervat, het ons teruggekeer na ons essensie: om ʼn kontakuniversiteit met ʼn dinamiese studentelewe te wees. Deur hierdie “tuiskoms” kon ons ook die skatte wat die NWU bied, herontdek.

Gevolglik het Ontdek die NWU die tema geword wat soos ʼn goue draad deur al ons aktiwiteite in 2022 geloop het; dit is ook die storie wat ons in hierdie geïntegreerde verslag vertel.

Geïntegreerde Verslag vir 2021

Geïntegreerde Verslag vir 2020

 

Geïntegreerde Verslag vir 2019

 

Geïntegreerde Verslag vir 2018

 

Geïntegreerde Verslag vir 2017

 

Geïntegreerde Verslag vir 2016

 

Jaarverslag 2015

 

Jaarverslag 2014 (pdf)

 

Jaarverslag 2013 (pdf)

 

Jaarverslag 2012 (pdf)

 

Jaarverslag 2011 (pdf)

Jaarverslag  2010 (pdf)

Jaarverslag  2009 (pdf)

Jaarverslag  2008 (pdf)

Jaarverslag  2007 (pdf)

Jaarverslag  2006 (pdf)