Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/sentrum-vir-die-voorsetting-van-professionele-ontwikkeling-dienste
Dienste
2021-08-01 Die Sentrum vir die Voorsetting van Professionele Ontwikkeling bied verskeie kort- (sertifikaat-) kursusse aan. Ons reël ook funksies en sertifikaatseremonies. Het jy ’n konferensie in gedagte? Ons kan jou help om die funksie te reël.…http://news.nwu.ac.za/af/goed-beter-beste-skool-vir-taalonderwys-vereer-presteerders
Goed! Beter! Beste! Skool vir Taalonderwys vereer presteerders
2018-11-08 Die Skool vir Taalonderwys in die Fakulteit Opvoedkunde het onlangs sy heel eerste toppresteerdergeleentheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark gehou. By hierdie gebeurtenis, wat die vorm van ’n middagete aangeneem het, het…http://www.nwu.ac.za/af/jaarlikse-prestasieplan
Jaarlikse Prestasieplan
2023-11-24 Jaarlikse Prestasieplan 2024 Die Jaarlikse Prestasieplan is op 16 November 2023 deur die Raad goedgekeur, en is beskikbaar op die NWU Intranet. Rig navra aan: Prof Linda du Plessis Linda.DuPlessis@nwu.ac.za 016 910 3100http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/steenkool-en-femtochemie
Steenkool en Femtochemie
2017-08-30 Navorsingsfokus Navorsing en ontwikkeling fokus op die volgende: • Die begrip van die fundamentele samestelling, struktuur en reaktiewe eienskappe van Suid-Afrikaanse steenkool; • Die optimale ontwerp en werking van verbrandings- en…http://www.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-faq
NWU Alumni FAQ
2023-11-14 [accordion collapsed] V: Hoe word ek ’n alumnus van die NWU? A: Toemaar, geen papierwerk nie. Wanneer jy ’n graad by die NWU ontvang, sal jy outomaties as alumnus in ons databasis wees. V: Wat kos dit om ’n alumnus te wees? A: Dit is gratis…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemie
Inligting oor chemie ...
2023-05-24 Wat is Chemie? Kyk na die volgende video vir 'n oorsig oor chemie en chemie studierigtings by die NWU.http://sport.nwu.ac.za/af/rugby-institute/instituut-koshuise
Instituut-koshuise
2024-06-05 Die NWU-Rugby Instituut het beperkte akkommodasie in Invictus en Soetdorings wat vir rugbyspelers beskikbaar is. Verblyf word deur die instituut hanteer, en dus kan jy nie om verblyf in hierdie koshuise aansoek doen nie. Vir inligting ten…http://www.nwu.ac.za/af/content/kampusrektore-beheer-en-bestuur-nwu
Adjunkvisekanseliere
2022-02-01 section{ clear:both;} Die Noordwes-Universiteit het drie kampusse wat in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark geleë is. Die Adjunkvisekanseliere is verantwoordelik vir toegewysde funksies en kampusbedryf. Adjunk-Visekanselier:…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/nagraadse-kwalifikasies
Nagraadse Kwalifikasies
2020-09-18 Die volgende nagraadse kwalifikasies word deur die Navorsingseenheid: Tale en Letterkunde in die Suid-Afrikaanse Konteks aangebied: Magister Artium: MA in Afrikaans en Nederlands MA in…http://commerce.nwu.ac.za/af/node/23248
Tuis
2020-12-14 Beste skoolverlater, in vandag se vinnig veranderende wêreld is dit uitdagend om jou plek in die son te vind. As woorde soos voorspoed en sukses jou aandag trek, is jy op die regte plek. Hierdie waardegedrewe fakulteit bied jou die volgende: • Dinamiese…, Studierigtings, Rekeningkundige Wetenskappe Besigheidskool Ekonomiese Wetenskappe Bedryfsielkunde & Mensehulpbronbestuur Bestuurswetenskappe Toerismebestuur, Navorsing en Innovasie, bhive EDC Global Innovative Forefront Talent (GIFT) TELIT-SA TRADE TREES WORKWELL OPTENTIA UARM MANAGEMENT CYBERNETICS NWU Faculty of Economic and Management Scienceshttp://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/ingenieursdae-en-weke
Ingenieursdae en-weke
2026-02-19 Is jy gereed om die opwindende wêreld van ingenieurswese te ontdek? Sluit by ons aan vir die 2026 Ingenieurservaring—'n unieke geleentheid vir leerders in grade 8 tot 12 om die opwindende moontlikhede van ingenieurswese te verken! Of jy…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/dierkunde
Dierkunde
2024-08-15 Wat is Dierkunde? Dierkunde is die wetenskaplike studie van diere, insluitend hul klassifikasie, fisiologie, gedrag en verspreiding in hul natuurlike habitatte. Dit sluit verskeie aspekte van dierebiologie in, wat wissel van molekulêre biologie en…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/toekennings-2015
Alumnitoekennings 2015
2015-10-13 Die 2015 Alumnitoekennings het op 9 Oktober plaasgevind. Toekennings is in ses kategorieë gemaak, naamlik Kuns en Kultuur, Sakeleierskap, Gemeenskapsbetrokkenheid, Opvoeding, Navorsing en Sport. ’n Jong Alumnus-toekenning is ook…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/tuis
Tuis
2026-01-28 ’n Graad in Regeringstudies gee vir jou ’n begrip van die teorie en praktyk van regering, die aard van politiek, die opstel van beleid en openbare administrasie, asook van buitelandse beleid en staatsekuriteit. Studente wat vir hierdie graad studeer, is dié…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/risko-bestuur
Risko Bestuur
2025-01-21 Verken en delf dieper in die verskillende teoretiese grondslae van risiko, en ondersoek konsepte van finansiële risiko tot operasionele en strategiese risiko's. Jy sal leer om potensiële bedreigings te identifiseer, die impak daarvan te evalueer en…, Kwalifikasies in die studieveld, BCom Ekonomiese Wetenskappe met Risikobestuur BCom Ekonomiese Wetenskappe met Landbuo-ekonomie & Risk Management Toegepaste Risikobestuur word slegs as 'n nagraadse program aangebied. Indien jy belangstel, besoek asseblief UARM vir inligting UARMhttp://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-computer-statistical-and-mathematical-sciences/loopbane
Loopbane in Rekenaar, Statistiese en Wiskundige Wetenskappe
2016-09-19 Opwindende loopbane, veral na die voltooiing van nagraadse studies, wag vir u by ʼn verskeidenheid instansies soos: CSIR, NECSA, MINTEK, ESKOM, SASOL, Mittal Steel SA, SABS, DENEL, AECI, MNT en verskeie ander organisasies. Daar is ʼn groot aanvraag vir goed-…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/nuwe-eerstejaarstudente
Nuwe Eerstejaarstudente
2021-12-08 [accordion collapsed] Skootrekenaar vereiste vir ALLE eerstejaarstudente 2021 Click here for more info Die Taalplan van die fakulteit Regte Kliek hier vir meer inligting Registrasieinligting Aansoeke…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/statistiese-konsultasie-dienste/oor-ons/projekte
Projekte
2016-11-25 Die blad is onder konstruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe vir meer inligting.http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/toegepaste-linguistiek