Visekanselier

Die Visekanselier is die hoof- uitvoerende en rekenpligtige beampte wat vir die bestuur en administrasie van die Noordwes-Universiteit (NWU) verantwoordelik is.

Kontak die kantoor van die Visekanselier.