Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-management/karin-botha
Karin Botha
2025-08-04 PROF K BOTHA Karin Botha is ʼn medeprofessor i die Skool vir Toerismebestuur aan die Noordwes-Universiteit (.Sy verwerf in 2003 haar graad in Toerismebestuur en Sielkunde, gevolg deur haar honneursgraad in 2004, MCom in 2009 en PhD in 2012, almal in Toerismebestuur. As navorser in die entiteit TREES (Tourism Research in Economic Environs and…http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-management/peet-van-der-merwe
Peet van der Merwe
2025-08-04 Peet van der Merwe is tans senior lektor en navorser in Toerismebestuur aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, Skool vir Toerismebestuur. Hy behaal sy graad in Rekreasie en Toerismebestuur in 1994, honneursgraad in 1995 en meestergraad in 2000 aan die Noordwes-Universiteit. Hy voltooi sy PhD in 2004 in Toerismebestuur, en word…http://commerce.nwu.ac.za/af/opleidingenontwikkeling
Mensehulpbronontwikkeling
2025-08-04 Die MHO-program is ʼn lid van die Program Excellence Network (PEN) van die Internasionale Akademie vir Mensehulpbronontwikkeling. Dié netwerk is verbind tot die versterking van MHO-akademiese programme en die bevordering van uitnemendheid in die onderrig van…, Waarom hierdie graad?, Ons BA-graad in Mensehulpbronontwikkeling (Bachelor of Human Resource Development, BHRD) met spesialisering in Mensehulpbronontwikkeling fokus op die verbetering van die kundigheid en vaardighede van praktisyns in mensehulpbronontwikkeling (MHO) in die…, Kernvakke, Ons vakke word deur hoogs opgeleide akademiese en bedryfskundiges aangebied en is daarop gemik om studente optimale blootstelling aan relevante, toepaslike vakinhoud te gee: Inleiding tot mensehulpbronontwikkeling Leer, motivering en prestasie…, Waarom ons?, Ons maak gebruik van dosente wat nie net self hierdie graad op nagraadse vlak verwerf het nie, maar wat ook kundige praktisyns (met etlike jare ervaring) in opleiding en ontwikkeling is. Studente kry tydens kontaksessies die geleentheid om netwerke te vorm…, Toelatingsvereistes, TPT van 20 Minimum van drie jaar werkservaring as ’n opleier Om tot hierdie program toegelaat te word, is die volgende vereistes van toepassing: Nasionale Senior Sertifikaat (Matriek) met universiteitsvrystelling. Ten minste drie jaar werkservaring as ’n…, Kampusse, Ons graad is gerieflik, aangesien dit op ’n beperkte kontakbasis (drie weke per jaar) aangebied word. Dit sal jou die geleentheid bied om te studeer terwyl jy werk en die teorie onmiddellik in die werkplek toe te pas. Alle opdragte word deur ons intranet…, Kwalifikasie, [Qualification 5FQH01], Brosjure, Laai ons brosjure hier af!, Hoe om aansoek te doen, Aansoeke kan slegs aanlyn op die NWU se voorgraadse aansoekportaal gedoen word. Aansoeke sluit op 30 September. [/accordion]http://news.nwu.ac.za/presence-workshops-cultivating-care-and-connection-north-west-hospitals
Presence workshops, cultivating care and connection in North West hospitals
2025-08-04 When healthcare staff at the Klerksdorp/Tshepong Hospital complex voiced a heartfelt need for debriefing and support, Dr Khumo Shopo, deputy director of the School of Nursing at the North-West University (NWU) and hospital board member, listened. Her…http://commerce.nwu.ac.za/af/iphrm
Bedryfsielkunde en Mensehulpbronbestuur - Tuis
2025-08-04 Ons leef in ʼn tegnologie-gedrewe wêreld, maar ons kan nie ontken dat mense ʼn integrale deel van elke besigheid is nie. Die kern van elke suksesvolle onderneming is die mensehulpbronne-span wat alle aspekte van personeelbestuur, groei en potensiële…, Studierigtings, Mensehulpbronbestuur is die bestuur van mensehulpbronne. Dit is ontwerp om werknemerprestasie in diens van ʼn werkgewer se strategiese doelstellings te optimeer. Ons het 'n BCom en BAdmin graad-opsie in hierdie rigting. Mensehulpbronbestuur Bedryfsielkundiges…http://news.nwu.ac.za/prof-welma-lubbe-appointed-global-committee-newborn-brain-care
Prof Welma Lubbe appointed to global committee for newborn brain care
2025-08-04 Prof Welma Lubbe from the Quality in Nursing and Midwifery (NuMIQ) research focus area at the North-West University (NWU) has been appointed as the nursing representative on the global committee for the Newborn Brain Society. Prof Lubbe, who is the…http://education.nwu.ac.za/community-based-educational-research-comber/contact-us
Contact us
2025-08-04 Language Literacy Literature Initiative For Empowerment (3LIFE) in Communities Prof. Carisma Nel Carisma.Nel@nwu.ac.za Tel: +27 (0) 18 285 2639 Building: B6 | Office: 102 Potchefstroom Campus Holistic Wellbeing of Communities…http://commerce.nwu.ac.za/af/is