Multisite Search
http://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/personeellede
Personeellede
2022-08-19 .views-row { margin-bottom: 2em; }http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/bevolkingstudie-en-demografie
Bevolkingstudie en Demografie
2020-07-29 Gegradueerdes in Bevolkingstudie is in aanvraag in Suider-Afrika. Hulle kan moontlik werk kry by verskillende staatsdepartemente soos Statistieke Suid-Afrika, waar hulle betrokke is by die insameling, verwerking en ontleding van data vir beplanning…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/geskiedenis
Geskiedenis
2020-07-29 Geskiedenis behels breedweg die studie van die verlede en die impak daarvan op die hede en op aspirasies vir die toekoms. Hierdie program stel ’n student in staat om grondige navorsing te doen oor hoe die verlede ons hede vorm en hoe ons hede…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/sosiale-antropologie
Sosiale Antropologie
2020-07-29 Sosiale antropoloë probeer verstaan hoe mense hulle lewens betekenisvol maak, hoe hierdie alledaagse lewens ons samelewing vorm, en op hulle beurt deur die wêreldwye vloei van inligting deur die media, mediese diskoers, ekonomiese beleid…http://commerce.nwu.ac.za/af/forensic-accountancy/forensiese-rekenmeesterskap
Forensiese Rekenmeesterskap
2025-07-28 [accordion], Jou roete om integriteit te beskerm, die waarheid bloot te lê en finansiële misdaad te bekamp, Is jy passievol daaroor om korrupsie, finansiële verslagdoeningsbedrog en ekonomiese misdaad op te spoor? Wil jy vaardighede ontwikkel om komplekse finansiële wangedrag te ondersoek en betekenisvol by te dra tot die beskerming van beide openbare en…, Waarom Forensiese Rekenmeesterskap by die NWU?, Multidissiplinêre benadering: Integreer rekeningkunde, reg, ondersoektegnieke, digitale forensiese tegnologie en interpersoonlike vaardighede. Bedryfsgerigte inhoud: Ontwikkel in samewerking met top forensiese professionele persone, regulatoriese liggame en…, Kernvaardighede wat jy sal ontwikkel, Rekeningkundige en ouditkundigheid - Analiseer finansiële state, identifiseer bewyse om bedrieglike transaksies te ondersoek. Ondersoektegnieke - Voer onderhoude, versamel bewyse, voer leefstyloudits uit en pas OSINT (Open-Source Intelligence) toe. Digitale…, Akademiese aanbod, NWU is die enigste universiteit in Suid-Afrika wat 'n toegewyde voorgraadse- en nagraadse program in Forensiese Rekenmeesterskap aanbied., Voorgraadse graad, BCom Forensiese Rekenmeesterskap Tydsduur: 3 jaar (voltyds) Kampus: Potchefstroom Kurrikulumkode: 5DDH01 Toelating: APS 36 | Wiskunde Vlak 5 (60–69%) | Taal Vlak 5 (60–69%), Honneursgraad, BCom Honneurs in Forensiese Rekenmeesterskap Tydsduur: 1 jaar (voltyds) Toelating: Voltooiing van BCom in Forensiese Rekenmeesterskap, Nagraadse studieroete, Vorder met jou studies met 'n Meestersgraad (MCom) of 'n PhD in Forensiese Rekenmeesterskap. Ons bied ook kortleerprogramme aan en dra aktief by tot akademiese navorsing., Akkreditasie en professionele liggame, Institute of Commercial Forensic Practitioners Vir meer inligting besoek hul webwerf: https://www.icfp.co.za/ The Association of Certified Fraud Examiners (ACFE), South African Chapter Vir meer inligting besoek hul webwerf: http://www.acfesa.co.za/ …, Loopbaanmoontlikhede, Gegradueerdes is in aanvraag in verskeie sektore: Professionele firmas: PwC, EY, Deloitte, KPMG Korporatiewe kliënte: Nedbank, FNB, Sasol, Investec Regspraktyke: Bowmans, Webber Wentzel Forensiese firmas: Nexus Forensics, Salient, Ligwa, Abacus, Stoneturn…, Nagraadse Studies, Nagraadse studies in Forensiese Rekenmeesterskap sluit in: BCom Honneurs Die nagraadse studies word aangebied op Potchefstroom [P] Kry die honneursbrosjure hier, Brosjure, Kry die nuutste brosjure oor Forensiese Rekenmeesterskap hier [/accordion] Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/economic-sciences/landbou-ekonomie-en-risikobestuur
Landbou-ekonomie met Risikobestuur
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Landbou-ekonome speel ʼn deurslaggewende rol in die maksimalisering van winsgewendheid in landbouproduksie tot voordeel van die samelewing se volhoubaarheid. Hulle ontleed die faktore wat die winsgewendheid van landbouprodusente, die hele voedselwaardeketting…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Rekordhouding en Finansies Produksie-ekonomie Agribesigheidsbestuur Landboubemarking Hulpbron- en Omgewingsbestuur , Graadopsies, BCom In Ekonomiese Wetenskappe met Landbou-ekonomie & Risikobestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom Kampus [P] aangebied Kurrikulumkode: 5FKH04 , Toelatingsvereistes, BCom In Ekonomiese Wetenskappe met Landbou-ekonomie & Risikobestuur APS: 26 Wiskunde: Vlak 4 (50%) Engels: Vlak 4 (40%) , Loopbaangeleenthede , Finansiële ekonoom Markekonoom Ontwikkelingsekonoom Hulpbronekonoom Produksie-ekonoom , Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad Hierdie nagraadse kwalifikasies word op Potchefstroom Kampus [P] aangebied [/accordion] Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/international-trade/internasionale-handel
Internasionale Handel
2024-12-02 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ons BCom in Ekonomiese Wetenskappe, wat spesialiseer in Internasionale Handel, bied spesialiskennis van die internasionale handelsomgewing en ʼn omvattende begrip van die uitvoerproses en logistiek deur hedendaagse toepassings. Ontwikkel vaardighede in die…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Handelsverhoudinge Handelspraktyk Vragbeweging/-logistiek Handelsontleding , Graadopsies, BCom Ekonomiese Wetensakppe met Internasionale Handel Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Aangebied op Potchefstroom [P] kampus & Vanderbijlpark [V] kampus BCom Ekonomie met Internasionale Handel - Uitgebreide Program Duur van Graad: 4 jaar, voltyds…, Toelatingsvereistes, BCom Ekonomie met Internasionale Handel APS: 26 Wiskunde: Vlak 4 (50% of meer) Engels: Vlak 4 (40% of meer) BCom Ekonomie met Internasionale Handel - Uitgebreide Program APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40% of meer)/ Wiskundige geletterdheid Vlak 6 (70% of meer)…, Loopbaangeleenthede , Ekonoom Ekonomiese of internasionale handelskonsultante Enige posisie binne die invoer- en uitvoerproses (bv. logistiek of verkryging vir kleinhandelaars soos Shoprite Checkers of Pick ʼn Pay) Regeringsdepartemente soos die Departement van Handel en Nywerheid…, Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad MCom en PhD Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied op Potchefstroom [P] kampus [/accordion] Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/risk-management/risikobestuur