Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/rektor-beloon-wenners-van-eerstejaarskarnaval
Rektor beloon wenners van eerstejaarskarnaval
2017-04-03 Die wenners loop met die louere weg – in hierdie geval was dit die Faranani-afkampuskoshuis van die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU). Prof Linda du Plessis, waarnemende kampusrektor, het aan hierdie wenners van die 2017-weergawe van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gemeenskap-ondersteun-kansa-relay-life
NWU-gemeenskap ondersteun KANSA Relay for Life
2018-09-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark en die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) het ’n belangrike mylpaal gevier deur die naweek van 15-16 September 2018 hande te vat en saam die sesde jaarlikse Vanderbijlparkstreek se KANSA…http://news.nwu.ac.za/af/voortsetting-van-siklus-van-rentekoersverhogings-was-onvermydelik
Voortsetting van siklus van rentekoersverhogings was onvermydelik
2022-09-23 Die verklaring deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) op 22 September het te midde van verskeie wêreldwye en plaaslike onsekerhede om verstaanbare redes ’n aggressiewe boodskap oor die inflasievooruitsigte in die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorser-ondersoek-rol-van-tradisionele-medisyne-vir-velsiektes
NWU-navorser ondersoek rol van tradisionele medisyne vir velsiektes
2021-01-29 Talle mense maak op tradisionele plantgeneesmiddels staat om velsiektes te behandel. Nou het ’n navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) ondersoek waarom hierdie plante doeltreffend is, en baan hy die weg vir verdere navorsing deur die farmaseutiese…http://news.nwu.ac.za/af/geoktrooieerde-rekenmeesters-blink-nasionaal-uit
Geoktrooieerde rekenmeesters blink nasionaal uit
2023-04-04 Die Noordwes-Universiteit (NWU) lewer steeds geoktrooieerderekenmeesterstudente van die hoogste gehalte, soos duidelik blyk uit die resultate van die Aanvanklike Toets van Bevoegdheid (ITC) van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (…http://news.nwu.ac.za/af/beter-ondersteuning-vir-psigiatriese-verpleegkundiges-beteken-beter-geestesgesondheidsorg
Beter ondersteuning vir psigiatriese verpleegkundiges beteken beter geestesgesondheidsorg
2024-10-09 Verbeterings in die ondersteuningstelsels vir psigiatriese verpleegkundiges in die Noordwesprovinsie sal ’n direkte impak op die gehalte van die sorg vir kinders met geestesgesondheidsprobleme hê. Dit is een van die bevindings van ’n onlangse studie wat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-se-sokkerspelers-domineer-b-afdeling-ussa-2017
NWU Vanderbijlpark se sokkerspelers domineer B-afdeling by USSA 2017
2017-07-27 Die mans- en vrouesokkerspanne van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het die kampus se vaandel hoog gehou tydens die onlangse Universiteitsport Suid-Afrika-kampioenskappe (USSA-kampioenskappe) wat in Johannesburg gehou is. …http://news.nwu.ac.za/af/neem-standpunt-en-praat-n-byeenkoms-teen-geslagsgebaseerde-geweld
Neem standpunt in en praat: ’n byeenkoms teen geslagsgebaseerde geweld
2024-03-06 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 13 November, in samewerking met die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO), Higher Health en die Vuselela-kollege vir Tegniese Beroepsgerigte en Beroepsgerigte Onderwys en Opleiding (TBOO-kollege), ’n…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-excellence-awards-gee-erkenning-aan-personeel-oor-dissiplines-heen
NWU Excellence Awards gee erkenning aan personeel oor dissiplines heen
2025-11-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het sy uitmuntende personeel vereer tydens die jaarlikse seremonie vir die NWU Excellence Awards, wat op 20 November in Potchefstroom gehou is. Meer as 150 personeellede het erkenning vir hulle uitmuntende bydraes tot die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-intelligente-stelsels-navorsingsgroep-besig-om-intelligensie-te-ontwikkel-om-vervoerprobleme
NWU se Intelligente Stelsels-navorsingsgroep is besig om intelligensie te ontwikkel om vervoerprobleme op te los
2022-10-28 Rekenaars word al hoe noodsaakliker in die moderne samelewing, met ’n geweldige invloed oor hoe mense probleme skep en oplos. Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Intelligente Stelsels-navorsingsgroep se missie is om volgendegeslagoplossings te ontwikkel wat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-korporatiewe-publikasies-word-vir-uitmuntendheid-geloof
NWU se korporatiewe publikasies word vir uitmuntendheid geloof
2023-11-30 Die personeelnuusbrief van die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs die internasionale arena betree toe dit ʼn toekenning vir uitnemendheid ontvang het tydens die Silver Quill-toekenningseremonie van die International Association of Business Communicators (…http://news.nwu.ac.za/af/ruim-skenking-van-pps-gee-stylvolle-nuwe-voorkoms
Ruim skenking van PPS gee stylvolle nuwe voorkoms
2024-03-06 Die boonste vloer van die G23-gebou op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) huisves die vakgroep Farmakologie in die Skool vir Farmasie, en ’n navorsingspan van die Pharmacen sentrum van uitnemendheid. Danksy ’n ruim skenking van die…http://news.nwu.ac.za/af/verf-besprekings-en-aanbidding-skep-n-geleentheid-om-te-onthou
Verf, besprekings en aanbidding skep ’n geleentheid om te onthou
2024-07-10 Sip-and-paint-geleenthede is meer as net ’n byderwetse aktiwiteit – dit is ’n heerlike kombinasie van kreatiwiteit, ontspanning en sosiale interaksie, wat ’n ruimte bied waar mense aan hulle kunstigheid uiting kan gee, ander mense kan ontmoet en kan ontspan.…http://news.nwu.ac.za/af/eerste-sowask-projek-getuig-studentegroep-gaan-van-krag-tot-krag
Eerste SOWASK projek getuig studentegroep gaan van krag tot krag
2017-05-12 Die Maatskaplike Werk Studentevereniging (SOWASK) op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark is vasbeslote om ‘n verskil te maak. Hulle het onlangs met die eerste van baie projekte ten bate van die groep en hulle gemeenskap, afgeskop.…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-uiteindelik-april-hokkie-wereldbeker-aanbied
NWU gaan uiteindelik in April Hokkie Wêreldbeker aanbied
2022-03-17 Bertie Jacobs Dis nie ’n grap nie. Die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan vanaf 1 April die gasheer vir die 2022 FIH Junior Vrouehokkie Wêreldbeker op die Astroturf-velde in Potchefstroom wees. Dit is die negende keer dat die gebeurtenis aangebied word,…http://news.nwu.ac.za/af/chhp-help-om-ontwikkeling-van-geletterdheidsvaardighede-te-bevorder
CHHP help om ontwikkeling van geletterdheidsvaardighede te bevorder
2021-05-21 Die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie: Care2Kids by die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs by ’n geletterdheidsbevorderingsprogram vir jong leerders betrokke geraak. Die doel is om bewustheid te skep van die belangrikheid van…http://news.nwu.ac.za/af/studie-bevind-dat-ongeteerde-strate-lugbesoedeling-bevorder
Studie bevind dat ongeteerde strate lugbesoedeling bevorder
2022-05-23 Die brand van fossielbrandstowwe en industriële vrystellings is van die vernaamste bronne van lugbesoedeling in Suid-Afrika. Daar is egter ander bronne wat in woongebiede aangetref word, byvoorbeeld ongeteerde strate, waarvan daar baie in lae-…http://news.nwu.ac.za/af/projekte-oor-reaksie-op-siektes-wil-suid-afrika-selfonderhoudend-maak
Projekte oor reaksie op siektes wil Suid-Afrika selfonderhoudend maak
2021-08-12 In ’n tyd van Covid-19-tamheid word landsburgers nou met ’n selfs dodeliker en hoogs oordraagbare Delta-variant gekonfronteer. Hierdie nuwe virusmutasie het ’n impak op die reeds oorlaaide gesondheidstelsel met te min hulpbronne. Wat nog meer kommerwekkend is…http://news.nwu.ac.za/af/applous-vir-uarm-graduandi