Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/elmere-en-jarred-koninklikes-van-sport-gekroon
Elmeré en Jarred as koninklikes van sport gekroon
2023-10-12 Een van hulle was op reklameborde vanaf Kaapstad tot die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) te sien. Die ander een is bietjie meer op die agtergrond. Maar daar is geen verskil in die impak wat Elmeré van den Berg en Jarred Elliot in hulle…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ontgin-nuwe-hoop-wes-kaap-se-delft-omgewing
NWU ontgin nuwe hoop in Wes-Kaap se Delft-omgewing
2019-04-24 ’n Buitegewone navorser aan die Noordwes-Universiteit (NWU), dr Izanette van Schalkwyk, is die afgelope paar jaar besig om deur middel van verskeie navorsingsprojekte die lewens van inwoners van die geweldgeteisterde Delft-omgewing in die Wes-Kaap…http://news.nwu.ac.za/af/prof-elsa-sit-haar-lewenslange-reis-voort-om-selfgerigte-leer-te-bevorder
Prof Elsa sit haar lewenslange reis voort om selfgerigte leer te bevorder
2024-12-03 Selfgerigte leer kan die leerproses aangenamer maak en studente in staat stel om die leerervaring te verpersoonlik, wat bemagtig en motiverend is. Prof Elsa Mentz, direkteur van die Navorsingseenheid vir Selfgerigte Leer van die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/optentia-stel-twee-nuwe-kortkursusse-bekend
Optentia stel twee nuwe kortkursusse bekend
2023-08-21 Mentorskap voeg waarde toe op talle vlakke – vir mentees, mentors, asook studieleiers, en kan vir alle betrokke partye tot voordeel wees. Om hierdie verhouding te ontwikkel, word die partye gehelp om nuwe dinge aan te leer, hulle netwerke te bou en as…http://news.nwu.ac.za/af/nasionale-begroting-laat-geen-ruimte-vir-foute-%25E2%2580%2593-ettienne-le-roux
Nasionale begroting laat geen ruimte vir foute – Ettienne le Roux
2020-11-16 “Die nasionale begroting wat op 22 Februarie aangekondig is, is beslis ‘n ‘tawwe’ een wat in moeilike omstandighede opgestel moes word.” Dít is die mening van mnr Ettienne le Roux, hoofekonoom van Rand Aksepbank wat verlede week minister van finansies,…http://news.nwu.ac.za/af/op-soek-na-n-manier-om-ons-varswaterbronne-te-bewaar
Op soek na 'n manier om ons varswaterbronne te bewaar
2022-10-28 Suid-Afrika se varswaterbronne is onder druk van verskillende soorte besoedelstowwe, en die Noordwes-Universiteit (NWU) se navorsers soek na maniere om met die meer ontwykende besoedelstowwe tred te hou. Prof Rialet Pieters, 'n navorser by die Eenheid vir…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/engels
Engels
2020-06-18 Beskikbaar op die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus Die geskiedenis van die Engelse taal het eintlik begin met die aankoms van drie Germaanse stamme wat Brittanje in die 5de eeu n.C. ingeval het. Engels het dus sy wortels in…http://news.nwu.ac.za/af/werkloosheidsvlak-laat-kommer-oor-swak-groeiprestasie-styg
Werkloosheidsvlak laat kommer oor swak groeiprestasie styg
2025-05-14 Die 1%-styging in die werkloosheidvlak in die eerste kwartaal van 2025 veroorsaak verdere kommer oor Suid-Afrika se swak groeiprestasie. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê met die voorspellingsvooruitsig…http://news.nwu.ac.za/af/trump-se-besluit-skep-n-moontlikheid-vir-onderhandelinge
Trump se besluit skep ’n moontlikheid vir onderhandelinge
2025-04-10 Die onverwagte besluit deur president Donald Trump om die wederkerige tariewe van die Verenigde State (VSA) op nievergeldende lande 90 dae lank op te skort, in afwagting van verdere onderhandelings, het ’n sterk herstel in finansiële markte en ’n aanpassing…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/vertaal-en-tolkstudie
Vertaal- en Tolkstudie
2020-10-08 Kursusoorsig Vertaal- en Tolkstudie is ’n driejaarkursus en word binne die program BA Taal- en Literatuurstudie aangebied. Binne die raamwerk van die Suid-Afrikaanse Grondwet wat gelykberegtiging vir die elf (11) nasionale tale in Suid-…http://news.nwu.ac.za/af/liezl-gouws-gereed-om-haar-paralimpiese-stempel-af-te-druk
Liezl Gouws is gereed om haar Paralimpiese stempel af te druk
2021-08-23 Sy het haar vasberadenheid reeds oor en oor bewys – meer as wat iemand van haar ouderdom dit behoort te doen, en Liezl Gouws is gereed om dit weer te doen. Hierdie vierdejaar-farmasiestudent van die Noordwes-Universiteit (NWU), wat as vyfjarige ’n serebrale…http://news.nwu.ac.za/af/eerste-sy-soort-jagstudie-werp-lig-op-jagters-se-perspektief
Eerste-in-sy-soort-jagstudie werp lig op jagters se perspektief
2025-03-17 • Jagters, veral internasionale jagters, glo dat hulle plaaslike gemeenskappe bevoordeel. • Internasionale jagters bestee tot vier keer meer per besoek as plaaslike jagters. • Internasionale jagters beskou hul impak as groter as plaaslike jagters. •…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorsers-kry-befondsing-vir-bekamping-van-groot-bedreiging
NWU-navorsers kry befondsing vir bekamping van groot bedreiging
2017-03-08 ʼn Portefeulje van kliniese navorsingsprogramme word in die vooruitsig gestel met die potensiaal om wetenskaplike begrip te verbeter van wat na verwagting die algemeenste oorsaak van dood in SA gaan word – nieoordraagbare siektes (NOS'e). Navorsers van die…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-aanpasbaar-sa-se-vroulike-entrepreneurs
Hoe aanpasbaar is SA se vroulike entrepreneurs?
2018-08-31 Suid-Afrikaanse beleidmakers en navorsers stem saam: ’n florerende klein-, medium- en mikro-ondernemingsektor (KMMO-sektor) is die sleutel tot werkskepping, ekonomiese volhoubaarheid en uiteindelik positiewe groei. Met die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP)…http://news.nwu.ac.za/af/kyk-na-volhoubare-landbou-om-grond-te-bewaar
Kyk na volhoubare landbou om grond te bewaar
2024-04-08 Pluimveemis kan boerderypraktyke in Suid-Afrika omkeer, veral vir bestaansboere in landelike gebiede. Dit is een van die navorsingsbevindings van Mandisa Mazibuko, ’n navorser van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Haar navorsing…http://news.nwu.ac.za/af/vierde-industri%25C3%25ABle-revolusie-het-%25E2%2580%2599n-nuwe-soort-leierskap-nodig
Vierde industriële revolusie het ’n nuwe soort leierskap nodig
2019-01-30 Die vierde industriële revolusie gaan ’n fundamentele verandering bring in die manier waarop ons leef, werk en met mekaar omgaan. Dit bring ook ’n nuwe rigting in sakeleierskap mee. Met ongeëwenaarde verandering wat aan die orde van die dag is, kom die…http://news.nwu.ac.za/af/ronel-emms-daar-kan-boeke-oor-haar-geskryf-word
Ronel Emms: “Daar kan boeke oor haar geskryf word.”
2023-03-13 Sy is die onbetwiste moederfiguur van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Rugbyinstituut. Sy is een van die helde agter die skerms. Sy is die vriendelike gesig wat jou eerste groet. Sy is Ronel Emms, en sy het net soveel aandeel aan die Rugbyinstituut se…http://news.nwu.ac.za/af/sanmarie-visser-volhard-haar-netbaldroom
Sanmarie Visser volhard in haar netbaldroom
2024-04-02 Op die hoek van Ds Abrey Beukes-rylaan en Jan de Klerk-weg in die buurt Oosterville pronk die woorde: “Volhard en Oorwin”. Dít is die leuse wat leerders van Hoërskool Duineveld in die snikhete Upington daagliks sien. Dít is wat die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-alumna-gaan-heel-eerste-wetenskap-agter-sportdag-aanbied