Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/toppresteerdertrio-deur-internasionale-vereniging-vereer
Toppresteerdertrio deur internasionale vereniging vereer
2019-06-03 Drie studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs die verhoog betree as Taktoekenningswenners van die toonaangewende Golden Key Internasionale Erevereniging. Ammaarah Abba, Tendai Mavhungu en Salome Mofokeng se…http://news.nwu.ac.za/af/forum-ondersoek-uitdagings-van-ki-gegenereerde-kennis-met-betrekking-tot-oorspronklikheid-en
Forum ondersoek uitdagings van KI-gegenereerde kennis met betrekking tot oorspronklikheid en outeursreg
2024-03-06 Die Fakulteit Regte en die Fakulteit Geesteswetenskappe by die Noordwes-Universiteit (NWU) het op die aand van Woensdag 27 September die Kunsmatige Intelligensie (KI) Forum gesamentlik aangebied. Die gebeurtenis het om KI-gegenereerde kennis gesentreer…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-opvoedkunde-bedien-%25E2%2580%259Cwarm-drukkies%25E2%2580%259D-%25C5%2589-koppie
Fakulteit Opvoedkunde bedien “warm drukkies” in ʼn koppie
2019-06-25 Die winter is hier en soos wat die kwik val, wend ons onsself telkens na die warmte van ʼn gebreide serp, jas of snoesige kombers. En wanneer dit by die ideale winterkos kom, sal ʼn koppie warm sop of ʼn geurige kerrie deur enigiemand verwelkom en waardeer…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-beloon-vir-uitnemendheid-sedibeng-distrik
NWU beloon vir uitnemendheid in Sedibeng-distrik
2018-02-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het die nuwe jaar op ’n hoë noot begin deur vir die sewende agtereenvolgende jaar die Professional Management Review (PMR) se Diamond Arrow-toekenning te ontvang. Die toekenning is by die PMR-…http://sport.nwu.ac.za/af/A%25C3%25ABrobiese-oefeninge
Aërobiese oefeninge
2024-06-12 [accordion collapsed] Mahikengkampus Aërobiese oefening is ’n vorm van fisieke oefening wat ritmiese aërobiese oefeninge met strek- en kragoefeninge kombineer met die doel om al die elemente van fiksheid (soepelheid, spierkrag en kardiovaskulêre…http://news.nwu.ac.za/af/dit-tyd-om-omgewingsregulasies-te-laat-werk
Dit is tyd om omgewingsregulasies te laat werk
2021-09-22 Met oproepe om veiliger, skoner omgewings, stel ’n navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) voor dat plaaslike regerings bestaande omgewingsregulasies afdwing om ’n beter lewensgehalte vir almal te verseker. Maricélle Botes, wat deel is van die…http://news.nwu.ac.za/af/registrasie-en-ori%25C3%25ABnteringsprogram-%25E2%2580%2593-ons-eerstejaarstudente-belangrik
Registrasie en oriënteringsprogram – ons eerstejaarstudente is belangrik!
2022-08-19 “Ons eerstejaarstudente is belangrik en dus wil ons nie hê dat jy jou eerste jaar aan die universiteit bloot moet oorleef nie – ons wil hê dat vir jou ’n wonderlike ervaring moet wees!” Só sê me Prem Coopoo, die Dekaan van Studentesake aan die…http://news.nwu.ac.za/af/kansa-relay-life-2019-ons-staan-saam
KANSA Relay for Life 2019: ons staan saam!
2019-07-09 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark gaan op 28 en 29 September weer eens die gasheer vir die streek se KANSA Relay for Life-gebeurtenis in die Vanderbijlpark wees. Die kampus en die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) gaan…http://news.nwu.ac.za/af/bestuursrekenmeesters-palm-internasionale-liggaam-se-top-afrikatoekennings
Bestuursrekenmeesters palm internasionale liggaam se top-Afrikatoekennings in
2023-12-07 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het homself weer as een van die land se voorste rekeningkunde-instellings onderskei toe die NWU se Skool vir Rekeningkunde en sy Bestuursrekenmeesterskapprogram drie gesogte professionele Chartered Global Management Accountant…http://sport.nwu.ac.za/af/hpi/dienste
Dienste
2019-08-01 Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie Dit is ’n bekende feit dat die Noordwes-Universiteit al internasionale atlete van wêreldgehalte gelewer het wat almal deur die NWU se Hoëprestasie-instituut en sportwetenskaplikes…http://news.nwu.ac.za/af/joernaliste-maak-nwu-media-lewendig
Joernaliste maak NWU-media lewendig
2024-05-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) was nog altyd bekend as ’n bron van uitmuntende joernaliste, en dit was weer eens duidelik tydens die onlangse Nasionale Persklub/Noordwes-Universiteit se Nuusmaker en Joernalis van die Jaar-toekennings. Joernalistiek speel…http://news.nwu.ac.za/af/ewp-2018-%25E2%2580%2593-moet-dit-nie-misloop-nie
EWP 2018 – Moet dit nie misloop nie
2018-02-01 Die sperdatum vir aansoeke vir die 2018-weergawe van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Ondernemende Vroue-program (EWP) kom vinnig nader. Beginner- vroulike entrepreneurs in die Vanderbijlparkstreek word aangemoedig om gebruik te maak van die tweede (en…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ouers-1
Inligting vir ouers
2021-08-04 Dankie dat u die hoër onderwys van u seun of dogter aan die NWU toevertrou. U keuse van universiteit is verstandig, soos u sal sien wanneer u sy of haar vordering in die jare vorentoe volg. Die rede hiervoor is dat die NWU ’n welverdiende reputasie het om…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vaal-en-kfc-minikrieketfees-klein-spelertjies-groot-drome
NWU Vaal en KFC Minikrieketfees: klein spelertjies, groot drome!
2019-09-27 As dit kom by kriekettalent staan die Vanderbijlpark nie ‘n enkele tree terug nie, en is die kans goed dat die volgende AB de Villiers, JP Duminy en Kagiso Rabada uit eie geledere opgelewer sal word. Dié gewaarwording is tydens die onlangse KFC…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/materiale-vibrasie-ontleding-en-vervaardiging
Materiale, Vibrasie-ontleding en Vervaardiging
2022-02-20 Die navorsingsgroep Materiale, Vibrasie-ontleding en Vervaardiging, is in die Skool vir Meganiese Ingenieurswese aan die NWU se Fakulteit Ingenieurswese geleë. Hierdie navorsingsgroep spesialiseer in die selektering van materiale vir ontwerpe,…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-vergader-tuiskomsgeleentheid-om-%25E2%2580%2599n-impak-te-maak
Alumni vergader by tuiskomsgeleentheid om ’n impak te maak
2019-10-02 As jy gedink het ’n reünie is niks anders as ’n nostalgiese reis na die verlede nie, maak jy ’n groot fout. Vir die Jong Alumni-groep van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark verleen hul jaarlikse reünie – of tuiskomsgeleentheid – aan…http://sport.nwu.ac.za/af/pluimbal
Pluimbal
2024-08-19 [accordion collapsed] Mahikengkampus Pluimbal is ’n wonderlike sportsoort vir fiksheid en is uitstekend vir alle ouderdomme. Dit is ’n wonderlike keuse vir diegene wat ’n nuwe raketsport wil probeer. Pluimbal word dikwels as informele…http://sport.nwu.ac.za/af/skaak
Skaak
2025-03-10 [accordion collapsed] Mahikengkampus Skaak is ’n strategiese sport wat vir ontspanning sowel as in kompetisies gespeel word. Dit is een van die oudste en gewildste bordspeletjies. Die sport se moderne vorm het op die Europese vasteland ontwikkel,…http://news.nwu.ac.za/af/borsvoeding-bo
Borsvoeding bo
2021-04-28 Daar is onweerlegbare bewyse dat om babas die eerste ses maande van hulle lewe te borsvoed, talle langtermyngesondheidsvoordele vir ’n kind inhou. ’n Groot getal Suid-Afrikaanse vroue doen dit egter nie.Chantell Witten, wat onlangs haar PhD aan die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-ranglyste-toon-nwu-se-vakke-van-gehalte