Multisite Search
http://sport.nwu.ac.za/af/muurbal
Muurbal
2023-03-03 Daar is twee soorte mense in hierdie wêreld, en om ’n muurbalspeler te wees, is beter as hulle albei. Muurbal is ’n sport wat deur mans sowel as vroue van alle ouderdomsgroepe en in enige weersomstandighede gespeel kan word. Dit word uit 10 sportsoorte as…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/sportgeriewe
Sportgeriewe
2022-05-26 [accordion collapsed] Mahikengkampus-geriewe Die Mahikengkampus het uitstekende sportgeriewe, waaronder 'n sokkerinstituut, swembad, buitelugfasiliteite en 'n binnenshuise sportsaal. Beide die Sokkerinstituut en die Groot…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/skryfkuns
Skryfkuns
2025-05-28 Beskikbaar op die Potchefstroomkampus [accordion collapsed] Wat is Skryfkuns? Skryfkuns behels die skryf van kreatiewe tekste soos kortverhale, gedigte, kinderstories en dramatekste. Dit is ’n volledige graadvak en word hoofsaaklik gekies deur…http://news.nwu.ac.za/af/haar-loopbaan-ingenieur-vorder-met-rasse-skrede
Haar loopbaan as ingenieur vorder met rasse skrede
2021-02-15 “As die droom groot genoeg is, is dit nie die feite wat saak maak nie,” sê Alicia Celliers, ’n alumna van die Fakulteit Ingenieurswese by die Noordwes-Universiteit (NWU). Alicia het van 2009 tot 2013 haar BEng in Meganiese Ingenieurswese voltooi. Sy is…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-staatsfinansies-bly-veilige-hande
Suid-Afrika se staatsfinansies bly in veilige hande
2021-11-12 “In ’n deurdagte beleidsevaluering in sy eerste mediumtermynbegrotingbeleidsverklaring (MTBBV) deur die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, bevestig hy dat Suid-Afrika se staatsfinansies steeds in veilige hande is en dat daar breë kontinuïteit in…http://news.nwu.ac.za/af/wiskundefoendi-thato-droom-daarvan-om-jongmense-te-bemagtig
Wiskundefoendi Thato droom daarvan om jongmense te bemagtig
2020-02-19 Byname kan wreed wees, maar in die geval van Thato “Prof” Louw is dit beslis ’n aanduiding van ’n blink toekoms. Vir die 24-jarige Thato – ’n derdejaarstudent in BSc finansiële wiskunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark –…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/nagraadse-kwalifikasies
Nagraadse kwalifikasies
2020-11-02 Meestersgraad kwalifikasie-inligting Afleweringsmodus: Kontak NKR-vlak: 9 Tipe program (Gestruktureerd / Navorsing): Navorsing Kredietwaarde: 180 Spesifieke modules wat vereis word vir toelating tot program: Geen…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-computer-statistical-and-mathematical-sciences/kwalifikasies
Kwalifikasies
2017-01-24 Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studie periode vir ʼn BSc Natuurwetenskappe graad is 3 jaar voltyds. Ons bied vir u omvattende mark-gebonde grade wat die vakgroepe Rekenaarwetenskap, Wiskunde en Statistiek kombineer.…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/veiligheidsbestuur
Veiligheidsbestuur
2025-08-14 Veiligheidsbestuur [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ontwikkel jou kundigheid in besigheidsbestuur met ʼn gespesialiseerde fokus op veiligheidsbestuur deur ons BCom in Bestuurswetenskappe. Hierdie program sal jou bekendstel aan kernareas van veiligheidsbestuur, insluitend veiligheidsouditering, gesondheids- en…, Kernvakke, Strategiese Sakebestuur Oudit van Veiligheidsbestuur Veiligheidsbestuurstelsels Veiligheidskultuur, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Veiligheidsbestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Vanderbijlparkkampus [V] Kwalifikasiekode: 5FPH08, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Veiligheidsbestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) of Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 4 (50% of hoër), Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir die BCom-honneurs in Besigheidsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Besigheidsbestuur., Loopbaanmoontlikhede, Veiligheidsbeampte / -praktisyn Beroepsgesondheid- en veiligheidsbeampte Risiko-ontledingspesialis Nakomingsbeampte Veiligheidsouditeur, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders: Mnr. Ravin Naidoo – Enige navrae oor hierdie program Prof Rita Klonaridis – Enige navrae oor hierdie program in die algemeen, in haar hoedanigheid as Interkampus-…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/acds/phd
PhD-kursusse
2024-02-28 Ph.D.-kursusse Philosophiæ Doctor in Wetenskap met Ramprisikowetenskap Kwalifikasieode: 2CC R14 Kurrikulumkode: N901P Wat hierdie kursus bied Die nuwe Ph.D. in Ramprisikowetenskap is ’n navorsingsgebaseerde Ph.D.…http://www.nwu.ac.za/af/vaaldriehoekkampus-internasionale-kantoor-verwelkomingsboodskap
Vaaldriehoekkampus - Internasionale Kantoor - Verwelkomingsboodskap
2021-08-04 Welkom by die Noordwes-Universiteit, Vanderbijlparkkampus. Geleë in die Vanderbijlpark, Gauteng, sal jy die natuurlike skoonheid van die Vaalrivier en die majestueuse grasie van die natuurlewe hier op kampus ervaar. Die Internasionale Kantoor wil jou…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/literatuur
Literatuur
2017-06-28 Oorsig Op die oomblik fokus die subprogram Literatuur op die temas Literêre tekstualiteit: Produkte en prosesse, Lewenskrywing, Ekokritiek en Ekofeminisme, Eudamonie en Metamodernisme. Ons spesialiseer op gebiede soos teksproduksie…http://news.nwu.ac.za/af/nieverwisselbare-bewyse-waarom-al-hierdie-opgewondenheid
Nieverwisselbare bewyse: Waarom al hierdie opgewondenheid?
2022-04-11 Bertie Jacobs ’n Nuwe akroniem het ons woordeskat betree: NFT. NFT staan vir non-fungible token – ’n nieverwisselbare bewys – wat op sigself nie veel sê nie. Wat NFT’s is, is geld. Groot geld. En dit is besig om die wêreld van digitale handel te verander…http://news.nwu.ac.za/af/word-n-taaltegnoloog-en-toor-met-programmering-tale-en-inligtingstelsels
Word ʼn taaltegnoloog en toor met programmering, tale en inligtingstelsels
2021-08-16 Het jy geweet dat taal en rekenaarprogrammering pasmaats kan wees? Registreer nou by die Noordwes-Universiteit vir die geherkurrikuleerde driejaargraad in Taaltegnologie om die moontlikhede van dié ongewone kombinasie te ontgin. Hierdie studierigting…http://news.nwu.ac.za/af/innovation-hub-gee-erkenning-aan-nwu-presteerders
Innovation Hub gee erkenning aan NWU-presteerders
2020-12-14 Twee tegnologieprojekte het onlangs erkenning ontvang tydens hierdie jaar se Innovation Hub GAP-toekennings, wat op 10 Desember 2020 gehou is. Die Innovation Hub, die innovasie-agentskap van Gauteng, is ’n volfiliaal van die Gautengse Groei- en…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/fakulteit-natuur-en-landbouwetenskappe/fnas-vakgroepvoorsitters
FNAS Vakgroepvoorsitters
2026-03-18 VAKGROEP MAHIKENGKAMPUS POTCHEFSTROOMKAMPUS VANDERBIJLPARKKAMPUS Chemie Prof Zimbili Zondi (Mkhize) Dr Justus Röscher Hierdie vakgroep word nie op die kampus aangebied nie. Biochemie Dr Mashudu…http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-navorsingsamewerking-fokus-op-vroulike-entrepreneurskap-fokus