Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/toekenning-sal-sa-help-om-sy-moeilike-geskiedenis-te-hanteer
Toekenning sal SA help om sy moeilike geskiedenis te hanteer
2021-07-01 Suid-Afrika is ’n samelewing waar ’n gevoel van behoort deur ’n lang en diep geskiedenis van verdeling en ontneming gekompliseer word. Vier personeellede van die Noordwes-Universiteit het ’n internasionale toekenning van die African Critical Inquiry Programme…http://news.nwu.ac.za/af/openbare-lesing-rig-%25C5%2589-versoek-vir-afrikanisering-eerder-dekolonisasie
Openbare lesing rig ʼn versoek vir Afrikanisering eerder as dekolonisasie
2019-06-10 “Universiteite is omskep in “kinders van die dekolonisasiestryd”. So het prof Sabelo Ndlovu-Gatsheni geargumenteer tydens ‘n onlangse openbare lesing op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark. Hierdie lesing was deel van ʼn reeks…http://news.nwu.ac.za/af/n-ruimhartige-gebaar-kleredonasieprojek-tot-voordeel-van-gemeenskappe
ʼn Ruimhartige gebaar: Kleredonasieprojek tot voordeel van gemeenskappe
2023-09-28 Die Gemeenskaps- en belanghebberbetrokkenheidskantoor van die Studente-kampusraad (SKR) op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs sy jaarlikse Kaalvoetdag gehou. Die doel van hierdie geleentheid is om klere en skoene aan…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-invloedryke-proteiennavorsing-word-science-gepubliseer
NWU se invloedryke proteïennavorsing word in Science gepubliseer
2021-08-18 Onlangse multidissiplinêre navorsing wat deur prof Albie van Dijk van die Noordwes-Universiteit (NWU) in samewerking met navorsers van ander nasionale en internasionale instellings gedoen is, herinner ’n mens aan die oplos van ’n raaisel – ’n 16 jaar oue een…http://news.nwu.ac.za/af/tien-nwu-eagles-op-pad-na-mauritius
Tien NWU Eagles op pad na Mauritius
2022-05-30 Jy het albei hande hiervoor nodig. Tien – tel hulle – tien Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles van die NWU se atletiekklub is ingesluit by die Suid-Afrikaanse span wat gaan deelneem aan die CAA Afrika Kampioenskap wat van 8 tot 12 Junie in Mauritius gehou gaan…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-ryg-nominasies-vir-mzansi-youth-toekennings
Alumnus ryg nominasies vir Mzansi Youth-toekennings in
2020-04-23 Vincent Kheswa is ’n man van vele talente. Hy is bekend as opvoeder, digter, skrywer, openbare spreker, liedjieskrywer en opnamekunstenaar. En nou is hierdie talentvolle alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU) ook ’n genomineerde in vele kategorieë in…http://news.nwu.ac.za/af/werkswinkel-om-jou-netwerkingsvaardighede-te-slyp
Werkswinkel om jou netwerkingsvaardighede te slyp
2018-02-26 Daar word gesê dat geen mens ’n eiland is nie, en dit is veral waar ten opsigte van netwerking in besigheid. Daarmee in gedagte is dit vir nuwe sowel as gesoute entrepreneurs belangrik dat hulle netwerkingsvaardighede op peil is om by die voordele van…http://www.nwu.ac.za/af/alumni-awards-2017
Alumni Awards 2017
2017-11-10 Die NWU is trots op sy alumni en het weer besluit om aan hulle erkenning te gee vir hul persoonlike en loopbaanprestasies en vir hul navolgenswaardige bydraes tot die samelewing. 2017 is die vyfde jaar wat NWU-alumni wat hul merk gemaak…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-nooi-gemeenskapsvennote-uit-om-n-netwerk-van-kundiges-aan-te-sluit
NWU nooi gemeenskapsvennote uit om by ’n netwerk van kundiges aan te sluit
2023-05-24 Die Noordwes-Universiteit (NWU) waardeer die noodsaaklike werk van niewinsgewende organisasies (NWO’s) en die impak wat hulle op die verskaffing van ondersteuning aan omliggende gemeenskappe het. Die universiteit nooi al sy bestaande gemeenskapsvennote asook…http://news.nwu.ac.za/af/ses-stroop-vir-tennisster-johann
Ses–stroop vir tennisster Johann
2023-07-06 Dit is nou 148 jaar gelede sedert die Fransman Pierre Babolat natuurlike derms – dié van ’n bees – geneem het om snare vir ’n tennisraket te maak. Nou gebruik die topgekeurde manlike tennisspeler by die Noordwes-Universiteit (NWU) sy Babolet Pure Drive-raket…http://education.nwu.ac.za/af/afrikaans-education/afrikaans-vir-onderwys
Afrikaans vir Onderwys
2020-03-31 Afrikaans is een van die jongste tale in die wêreld en het (soos Hindi, Moderne Hebreeus en Indonesies) eers gedurende die 20ste eeu ten volle ’n gestandaardiseerde taal geword. Om hierdie rede is daar wêreldwyd belangstelling in Afrikaans.…http://news.nwu.ac.za/af/afrika-kruie-en-nanotegnologie-n-kombinasie-met-ongelooflike-resultate
Afrika-kruie en nanotegnologie ’n kombinasie met ongelooflike resultate
2024-08-30 Mieliesaad loop vinnig uit en word florerende saailinge wanneer dit voorvoer-bemesting kry wat gemaak is van nanodeeltjies wat uit ’n inheemse Afrika-krui, impepho, verkry is. Hierdie kragtige krui (helichrysum odoratissimum), ook bekend as kooigoed en…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/tuis
Tuis
2026-07-07 Oorsig Die Skool vir Voorgraadse Programme is verantwoordelik vir die bestuur van die voorgraadse kwalifikasies wat deur die Fakulteit Regte aangebied word. By hierdie sentrum vir onderrig-leer is ons verbind tot akademiese uitnemendheid, het ons ’n…http://news.nwu.ac.za/af/prof-little-nuwe-swaargewig-vir-optentia
Prof Little is nuwe swaargewig vir Optentia
2019-03-08 Die Optentia-navorsingsfokusarea op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark voeg nog ʼn navorsingswaargewig by ʼn reeds indrukwekkende professoraat by. Prof Todd Little sal op 15 April 2019 sy prestige lesing by Optentia lewer. Hy is ‘…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-dra-statige-visekanselierskleed
Alumnus dra statige visekanselierskleed
2018-02-09 Wanneer rugby-oefening met aandklasse bots, is fyn voetwerk nodig. Prof Henk de Jager – alumnus en nuwe visekanselier en prinsipaal van die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) – moes vroeër fyntrap tussen sy sport en die akademie terwyl hy by die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-netbal-bly-vervoerband-vir-nasionale-span
NWU-netbal bly vervoerband vir nasionale span
2021-05-24 Die land se netbalspanne is weereens met NWU-speserye gegeur, met huidige en oudstudente wie se name verskyn op al wat nasionale spanlys is. Die NWU is al vir etlike jare bekend as ʼn vervoerband vir die Proteaspan, met selfs die huidige afrigter, Dorette…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-eagles-haal-halfeindstryd-van-varsitybeker
NWU Eagles haal halfeindstryd van Varsitybeker
2021-05-26 Drama. Dit was die waarmerk van die NWU Eagles se mars tot die halfeindstryd van die Varsitybeker ná hul die CUT Ixias 35-32 Dinsdagmiddag geklop het. Dit was ʼn taai tweestryd, soos die eindtelling getuig, met die uiteindelike wenners wat behoorlik moes…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/telenet
Telenet
2020-08-11 Die Telenet-navorsingsgroep is ’n fokusgroep aan die NWU se Fakulteit Ingenieurswese. Die navorsing wat deur die Telenet-groep gedoen word, val breedweg binne die gebied van inligting- en kommunikasietegnologie (IKT), met spesifieke projekte…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/leer-swem-program
Leer-swem-program
2021-09-20 Die swembad van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Mahikengkampus is oop vir alle studente wat by sport betrokke is. Die leer-swem-program is ’n aktiewe program wat oor talle jare ontwikkel is vir studente wat nie kan swem nie. Die meeste van die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-verwelkom-nuwe-vsr-lede