Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/alumni-uitnemendheidstoekennings
Alumni Uitnemendheidstoekennings Benoemingsvorm
2025-08-08 Tweejaarlikse Alumni Uitnemendheidstoekennings Benoemingsvorm Sperdatum 8 Augustus 2025 Benoem uitstaande alumni As u alumni ken wat uitsonderlike prestasies behaal het of navolgenswaardige bydraes gemaak het tot die samelewing, is dit nou u…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-fanie-roos-gaan-pga-sa-klasse-aanbied
NWU se Fanie Roos gaan PGA-SA-klasse aanbied
2020-05-25 Fanie Roos, ’n dosent in Sportbestuur aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is baie ernstig oor gholf – op die baan asook in die lesinglokaal. Fanie het twee jaar gelede die hoofopskrifte gehaal toe hy die eerste NWU-akademikus was wat die gesogte…http://www.nwu.ac.za/af/yvonne-mfolo-alumni
Yvonne Mfolo | Alumni
2021-05-12 Haar werk as uitvoerende hoof vir openbare betrekkinge by Anglo American plaas vir Yvonne Mfolo aan die voorpunt van gemeenskapsbetrokkenheid. Sy het haar beywer vir die stigting van die Anglo Inyosi Coal-gemeenskapstrust en sy is ook…http://news.nwu.ac.za/af/moderne-simulasielaboratorium-verryk-ervaring-vir-farmasiestudente
Moderne simulasielaboratorium verryk ervaring vir Farmasiestudente
2024-08-22 Die Skool vir Farmasie het ’n baie moderne simulasiegerief op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) bekend gestel. Die simulasielaboratorium vir die produksie van soliede mondelikse doseervorms (SODF’s), of tablette, is…http://news.nwu.ac.za/af/organisasieleiers-kan-hulle-risikobestuursbeleggings-optimaliseer-deur-nuwe-metodes-te-ondersoek
Organisasieleiers kan hulle risikobestuursbeleggings optimaliseer deur nuwe metodes te ondersoek
2022-08-31 Alle staats- en privaat organisasies moet die sistemiese risiko’s van ons komplekse wêreld hanteer. Sulke inherent komplekse kwessies is egter moeilik om te bestuur, selfs wanneer beduidende hulpbronne in die implementering van formele risikobestuursraamwerke…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ken-eredoktorsgraad-aan-dr-geraldine-fraser-moleketi-toe
NWU ken eredoktorsgraad aan dr Geraldine Fraser-Moleketi toe
2021-11-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het dr Geraldine Fraser-Moleketi op 19 November 2021 met ’n eredoktorsgraad vereer vir haar buitengewone bydraes tot die Suid-Afrikaanse politieke landskap en samelewing. Dr Fraser-Moleketi het vanaf 1999 tot 2008 as…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hou-aan-om-suid-afrikaanse-sport-te-voed
NWU hou aan om Suid-Afrikaanse sport te voed
2022-09-08 Die Noordwes-Universiteit (NWU) hou aan om te wys hoekom dié instelling ’n vervoerband vir Suid-Afrikaanse atletiek is. Tydens vanjaar se Statebondspele in Birmingham, Engeland het die NWU weer gesorg dat die Suid-Afrikaanse span ’n kenmerkende NWU-geur…http://news.nwu.ac.za/af/samewerking-tussen-nwu-en-vanderbijlpark-rotari%25C3%25ABrs-gee-wiskunde-onderwys-%25E2%2580%2599n-hupstoot
Samewerking tussen NWU en Vanderbijlpark Rotariërs gee wiskunde-onderwys ’n hupstoot
2019-08-06 STEM, of wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde, is nie bloot ’n lys van belangrike vakke nie, maar eerder ’n kruisdissiplinêre opvoedkundig-integrerende filosofie. Hierdie filosofie sal nie net studente in die 21ste-eeuse wêreldekonomie…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gee-erkenning-aan-comrades-helde-0
NWU gee erkenning aan Comrades-helde
2022-09-12 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Woensdag 7 September aan twee uitstaande persone vir hulle durf, vasberadenheid en deursettingsvermoë tydens die 2022 Comrades Marathon erkenning gegee. Dit het plaasgevind tydens ’n geleentheid waar uitgaande Raadslede…http://news.nwu.ac.za/af/prof-jonathan-calof-neem-sy-bemarkingsinsig-na-n-mandarynse-gehoor
Prof Jonathan Calof neem sy bemarkingsinsig na ’n Mandarynse gehoor
2023-11-16 Dit kom as geen verrassing nie wanneer ’n wêreldberoemde kundige in intelligensie en voorkennis soos prof Jonathan Calof van die Ottawa Universiteit in Kanada en buitengewone professor in die navorsingsfokusarea TRADE aan die Noordwes-Universiteit (NWU), nog…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-vorm-vennootskap-met-loopbaansentrum-om-studente-te-bemagtig
Alumni vorm vennootskap met Loopbaansentrum om studente te bemagtig
2017-07-19 Vincent Kheswa, Charles Matubule, Keketso Mofokeng en Kagiso Mphachoe is nie net vier onverwante jong mans wat hulle stempel in die werksomgewing afdruk nie. As alumni van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark deel hulle ’n…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundige-werp-lig-op-mededingingsintelligensie-sport
NWU-kundige werp lig op mededingingsintelligensie in sport
2018-11-08 Mededingingsintelligensie help jou met jou aspirasies deur jou toe te rus met die inligting wat jou sal bystaan in jou strewe om ’n atleet op die podium te plaas. Só sê dr Liandi van den Berg, ’n kundige in sportbestuur aan die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/besige-maand-vir-nwu-se-optentia
Besige maand vir NWU se Optentia
2019-10-08 Dit beloof om ’n besige maand te wees vir die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea met ’n aantal werkswinkels wat op vakkundiges, lede van die akademie en nagraadse studente gemik is. Werkswinkel oor indiensneming en inklusiwiteit…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geologie-en-grondkunde
Geologie en Grondkunde
2020-01-28 Wat is Geologie en Grondkunde? Geologie is die studie van die aarde. Hierdie studieveld handel oor die materiaal waaruit die aarde, klippe en minerale bestaan so wel as die prosesse wat ʼn bydrae tot die vorming van die aarde gelewer het in…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-gee-%25E2%2580%2599n-stem-aan-kwesbare-kinders
Navorsing gee ’n stem aan kwesbare kinders
2019-11-14 Die seksuele misbruik van kinders is ’n droewige werklikheid in Suid-Afrika. Mense sê dat hulle iets sal sê as hulle meen dat ’n kind seksueel misbruik word; talle is seker dat hulle uitbuiting sal herken, en byna niemand glo dat hulle sou toelaat dat…http://commerce.nwu.ac.za/af/node/21095
Tuis
2026-02-22 Ontdek jou volle potensiaal met die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe., By die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe voorsien ons die omgewing, leiding en opleiding wat nodig is vir globale sukses. As ʼn toonaangewende universiteit in Suid-Afrika en Afrika bied ons hoëgehalte-, geakkrediteerde programme wat ontwerp is om jou…, Studierigtings, Rekeningkundige Wetenskappe Besigheidskool Ekonomiese Wetenskappe Bedryfsielkunde & Mensehulpbronbestuur Bestuurswetenskappe Toerismebestuur, Navorsing en Innovasie, [accordion collapsed], BHIVE, Die doelwit van die bhive-OOS is om ʼn entrepreneuriese ingesteldheid by studente te kweek. Hulle bemagtig individue om hul sakievisies in florerende ondernemings te omskep. Lees meer ., GIFT, Die vernaamste fokus van GIFT is om ʼn empiries getoetste korpus van kennis van talent te ontwikkel wat die standaard en riglyne sal stel vir die effektiewe implementering van talentbestuurspraktyke in die werkplek. Lees meer., TELIT-SA, TELIT-SA is ʼn navorsingsentiteit wat daartoe verbind is om ʼn interdissiplinêre navorsingsgemeenskap van praktyk tot stand te bring ter verbetering van beste praktyke vir onderrig en leer met tegnologie., TRADE, TRADE (ʼn akroniem vir “TRAde and Development Economics”) is ʼn navorsingsfokusarea by die Noordwes-Universiteit wat spesialiseer in internasionale handel en ekonomiese ontwikkeling., TREES, Die doel van hierdie navorsingseenheid is om kwalitatiewe en relevante toerismenavorsing binne ekonomiese omgewings en samelewings te publiseer en sodoende by te dra tot die vooruitgang van gemeenskappe en die toerismebedryf as geheel. Lees meer., WORKWELL, Die fokus is op die identifisering en ontwikkeling van beleide om die benutting van organisatoriese hulpbronne te optimaliseer, terwyl die fokus gehandhaaf word op kwessies van diversiteit en ʼn ontwikkelende ekonomie. Lees meer., OPTENTIA, Die missie van die Optentia-navorsingseenheid is om kennis te ontwikkel en te organiseer vir die optimale uitdrukking van individuele, maatskaplike en institusionele potensiaal, met ʼn spesifieke belangstelling in die Afrika-konteks., UARM, Die missie van UARM-navorsingseenheid is om senior risikobelanghebbers in die private en openbare sektor te bemagtig om gedragsrisiko beter te verstaan en te bestuur., Bestuurskubernetika, Bestuurskubernetika*-navorsingsentiteit is tot stand gebring om samewerking tussen die akademie en die bedryf te optimaliseer en bestuur en ingenieurswese daarby te inkorporeer., StudyWell, At StudyWell , we are committed to developing real-time, evidence-based tools and strategies that will enable the North-West University to proactively support student well-being. [/accordion] NWU Faculty of Economic and Management Sciences, In ander media, Interview with Professor Raymond Parsons about the Policy uncertainty in SA that has increased to its highest level since 2016. - Business Day Storm Clouds gather over power issue as load—shedding to weigh on growth - Business Day JSE faces mixed, flat Asian…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-stel-n-nuwe-hoofdirekteur-aan
NWU Besigheidskool stel ’n nuwe hoofdirekteur aan
2022-12-08 ’n Nuwe hoofdirekteur het by die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) aangesluit. Dr Joseph Sekhampu, ’n uitvoerende beampte in privaat hoër onderwys, sal op 17 Januarie 2023 die leisels oorneem. Dr Sekhampu spog met bestuurskundigheid wat…http://news.nwu.ac.za/af/moedertale-skakel-colombia-besoek
Moedertale skakel in by Colombia-besoek
2023-12-01 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het met die Colombiaanse ambassade en die agbare ambassadeur Maria Del Rosario Mina-Rojas saamgewerk om op 27 November die kultureel verrykende gebeurtenis Mother tongue: A multilingual dialogue on building identity, dignity…http://humanities.nwu.ac.za/af/humanities/visie-en-missie
Visie en Missie
2021-06-17 Die Fakulteit Geesteswetenskappe streef daarna om die voorkeurkeuse op die gebied van die geesteswetenskappe te word deur kritieke en intellektuele denkgeleenthede oor die menslike ervaring as geheel te verskaf. Ons glo in…http://sport.nwu.ac.za/af/soccer-institute/oor-ons