Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-vennootskap-sal-vir-chemiese-ingenieurs-groot-voordele-inhou
Nuwe vennootskap sal vir chemiese ingenieurs groot voordele inhou
2021-07-05 Die Skool vir Chemiese en Mineraalingenieurswese by die Noordwes-Universiteit het ’n vennootskap met ’n sagtewaremaatskappy gesluit wat hulle aan die voorpunt van ontwikkeling sal plaas. Die vennootskap met METSIM, die voorste…http://news.nwu.ac.za/af/ranglys-plaas-vir-die-tweede-agtereenvolgende-jaar-die-nwu-onder-die-topses-plaaslike-universiteite
Ranglys plaas vir die tweede agtereenvolgende jaar die NWU onder die topses plaaslike universiteite
2021-09-03 Die THE World University Rankings het weer eens, soos verlede jaar, die Noordwes-Universiteit (NWU) onder die topses universiteite in Suid-Afrika geplaas. Die NWU word wêreldwyd tussen 501 en 600 geplaas uit meer as 1 600 universiteite uit 99 lande en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-visekanselier-spreek-joernaliste-die-nasionale-persklub-se-post-covid-herbekendstelling-toe
NWU se visekanselier spreek joernaliste by die Nasionale Persklub se post-covid herbekendstelling toe
2022-11-10 Die Nasionale Persklub (NPK) het op Donderdag 3 November sy post-Covid-19-herbekendstelling by die ikoniese Pretoriase Nasionale Botaniese Tuin gehou. Lede van die NPK sluit nuusjoernaliste, akademici, entrepreneurs en lede van die samelewing in.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/studie-velde-potch
Studie velde op die Potchefstroomkampus
2022-09-30 Nuwe Landbouwetenskappegrade op die Potchefstroomkampus: BSc (Agric) met Landbou-ekonomie en Agronomie (2FD K05 N401P) BSc (Agric) met Grondkunde en Agronomie (2FD K06 N401P) Oor die grade: Is jy geïnteresseerd…http://www.nwu.ac.za/af/eredoktorsgrade
Eredoktorsgrade
2021-11-22 NWU ken eredoktorsgraad aan dr Geraldine Fraser-Moleketi toe NWU ken eredoktorsgraad aan politikus dr Geraldine Fraser-Moleketi toe Die Noordwes-Universiteit (NWU) het dr Geraldine Fraser-Moleketi op 19 November 2021 met ’n eredoktorsgraad…http://law.nwu.ac.za/af/hadiza-omoyemhe-okunrobo
Hadiza Omoyemhe Okunrobo
2025-07-29 Dr. Hadiza O. Okunrobo is 'n toegewyde regsgeleerde en navorser wat spesialiseer in kinder- en vroueregte, met kundigheid in bestuur, beleidsanalise en etiese oorwegings. Met 'n sterk akademiese fondament in die reg en openbare beleid, het sy breedvoerig bygedra tot besprekings oor kinderdeelname in gesondheidsorgbesluitneming, geslagsgebaseerde…http://humanities.nwu.ac.za/af/political-studies-and-international-relations-politics/gideon-van-riet
Gideon van Riet
2025-08-06 My navorsingsbelangstelling is in kritiese sekuriteitstudies, wyd gedefinieer, maar meestal met 'n stedelike fokus: My onlangse navorsing maak gebruik van baie van die verskillende 'skole' binne hierdie veld en 'n verskeidenheid ander teoretiese perspektiewe, insluitend teorieë van hegemonie, vredestudies en post-strukturalisme. Ek pas hierdie…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-reg-die-praktyk/ngwako-raboshakga
Ngwako Raboshakga
2025-06-11 Onderrig en opleiding: Sedert 2013 het ek drie keer as 'n sessielektor gedien vir die LLB-kursusse 'Staatsreg: Handves van Regte' en 'Staatsreg - Staatsstrukture' by Wits Law School. Hy het ook ad hoc-lesings by Wits en die Universiteit van Pretoria aangebied, asook vir studente van die Randolph-Macon Universiteit, VSA. Hy het ook ten minste ses…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte/elmien-du-plessis
Elmien du Plessis
2024-05-09 Onlangse Pulblikasies en Internasionale Publikasies: Du Plessis WJ “The public purpose requirement in the calculation of compensation” in Rethinking Public Interest in Expropriation Law, 2014; Du Plessis WJ et al “The effectiveness of the public purpose principle” in Marting, Boer & Slobodian Assessing and Improving Law for Sustainability: A…http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-management/esmarie-myburgh
Esmarie Myburgh
2025-08-04 Esmarie Myburgh verwerf haar BCom Kommunikasiebestuur-graad in 2012. In dieselfde jaar begin sy met haar BCom Toerismebestuur-honneursgraad en word sy as Toerisme-honneursassistent aangestel. Sy verwerf in 2013 haar honneursgraad (cum laude) en word aangestel as ʼn Toerisme-navorsingsassistent; in dieselfde jaar begin sy met haar MCom…http://news.nwu.ac.za/af/eerste-sowask-projek-getuig-studentegroep-gaan-van-krag-tot-krag
Eerste SOWASK projek getuig studentegroep gaan van krag tot krag
2017-05-12 Die Maatskaplike Werk Studentevereniging (SOWASK) op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark is vasbeslote om ‘n verskil te maak. Hulle het onlangs met die eerste van baie projekte ten bate van die groep en hulle gemeenskap, afgeskop.…http://sport.nwu.ac.za/af/volleyball/vlugbal
Vlugbal
2021-09-23 Vlugbal is in 1895 uitgedink deur William G. Morgan, direkteur van die Christelike Jongmannevereniging (CJMV) in Holyoke, Massachusetts. Dit is bedink as ʼn binnenshuise sport vir sakemanne wat basketbal te rof en energiek gevind het. Morgan het die…http://www.nwu.ac.za/af/yvonne-mfolo-alumni
Yvonne Mfolo | Alumni
2021-05-12 Haar werk as uitvoerende hoof vir openbare betrekkinge by Anglo American plaas vir Yvonne Mfolo aan die voorpunt van gemeenskapsbetrokkenheid. Sy het haar beywer vir die stigting van die Anglo Inyosi Coal-gemeenskapstrust en sy is ook…http://law.nwu.ac.za/af/law/getuigskrif
Aanvraag van Getuigskrif
2025-10-13 Sertifikaat van Getuigskrif/Karakterverwysing Fakulteit Regte is trots op die regstudente van die onderskeie kampusse van die NWU. Verskeie regters, leiers in die openbare en private sektore en selfs die kunste het in die Regte gestudeer en lewer steeds…http://education.nwu.ac.za/af/education/nagraadse-studies
Nagraadse studies
2026-06-22 Hierdie fakulteit het ten doel om ’n leier in nagraadse opleiding en ondersteuning te wees en om nuwe benaderings te ondersoek om kundiges op die verskillende gebiede van onderwysleierskap op te lei. Ons bied gespesialiseerde nagraadse opleidingsprogramme wat…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/hicc/af
DST Waterstof Infrastruktuur Sentrum van Bevoegdheid (HICC)
2016-11-14 Die blad is tans onder kontruksie.http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biologiese-wetenskappe/navorsing
Navorsing: Skool vir Biologiese Wetenskappe
2017-02-21 Hierdie blad is tans onder konstruksie.http://news.nwu.ac.za/af/wanneer-poppe-praat-luister-kinders
Wanneer poppe praat, luister kinders!
2018-11-08 Die energie in die vertrek vol vyfjariges is amper tasbaar. Die oomblik wanneer die musiek begin speel en die fluweelgordyne oopskuif, blink hulle ogies van verwondering en almal raak stil. Dit is tyd vir die poppe om te praat en die kinders om te luister…http://news.nwu.ac.za/af/ewp-galafunksie-vier-die-prestasie-van-vroulike-entrepreneurs
EWP-galafunksie vier die prestasie van vroulike entrepreneurs
2019-10-07 Met vroue steeds in die minderheid wat Suid-Afrika se entrepreneurslandskap betref, werk die Noordwes-Universiteit (NWU) baie hard daaraan om vroue binne sy eie demografiese omgewing te bemagtig om selfversorgende sake-eienaars te word. Dit is sewe jaar…http://news.nwu.ac.za/af/robofest-2017-%25E2%2580%2593-waar-tegnologie-innovasie-en-ingenieurswese-ontmoet