Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/spring-gou-vir-robin-banks-werkswinkel
Spring gou vir Robin Banks werkswinkel
2019-10-09 Het jy al jou kaartjie gekoop vir die mag-nie-misloop werkswinkel deur Robin Banks, die vooraanstaande kundige oor die onderwerp van denkkrag en persoonlike meesterskap? Indien nie, moet jou gou spring om jou plek te bespreek. Op Donderdag, 10 Oktober,…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/tale
Tale
2023-09-19 Die 2022-aansoeke vir die Departement van Sport, Kuns en Kultuur se taalbeurs is nou oop. Hierdie beurs is spesifiek daarop gemik om 'n bydrae te maak tot voltydse voorgraadse sowel as voltydse en deeltydse Honneurs- en MA-studente van taalstudies aan die…http://news.nwu.ac.za/af/onder-19-wereldbekervuurwerke-gee-vrouekrieket-n-hupstoot
Onder-19-wêreldbekervuurwerke gee vrouekrieket ’n hupstoot
2023-01-31 Hoe lank sal krieket nog as die “Gentleman’s Game” bekendstaan, of is daardie bynaam reeds iets van die verlede? Vrouekrieket het hand oor hand toegeneem en hierdie tendens het in 2023 voortgegaan met die IKK se Onder-19 Krieket Wêreldbeker vir Vroue. Die…http://news.nwu.ac.za/af/bestuursrekenmeesterskap-studente-blink-wereldwye-assessering-uit
Bestuursrekenmeesterskap-studente blink in wêreldwye assessering uit
2023-02-01 Studente van die Skool vir Rekeningkundige Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens getoon waarom die skool sowel as sy studente so hoog aangeskryf word toe hulle ’n verstommende 85%-slaagsyfer in die bestuursgevallestudie-eksamen van die…http://education.nwu.ac.za/af/research-and-innovation/emhs-rec
EMHS-REC
2018-07-23 Navorsingsetiekkomitee vir Opvoedkunde, Bestuur, Geesteswetenskappe en Sosiale Wetenskappe (EMHS-REC) Die EMHS-REC is ʼn navorsingsetiekkomitee wat by die National Health Research Ethics Council (NHREC) van die Nasionale Departement van Gesondheid…http://humanities.nwu.ac.za/af/ctext/autshumato
Autshumato
2021-11-08 Autshumato Autshumato is ʼn projek wat deur die Departement van Kuns en Kultuur geborg word om oopbronvertaalsagteware te ontwikkel, vry te stel en te ondersteun om groter toegang tot inligting vir elke Suid-Afrikaner te verskaf…http://law.nwu.ac.za/af/law/regskliniek-mahikeng
Regskliniek Mahikeng
2026-07-07 (function(d, s, id) { var js, fjs = d.getElementsByTagName(s)[0]; if (d.getElementById(id)) return; js = d.createElement(s); js.id = id; js.src = "//connect.facebook.net/en_US/sdk.js#xfbml=1&version=v2.9"; fjs.parentNode.…http://news.nwu.ac.za/af/wesensinflasie-toon-welkome-daling
Wesensinflasie toon welkome daling
2023-08-24 Goeie ekonomiese nuus is dat die verbruikersprysindeks (VPI) (wesensinflasie) vir Julie weer eens ’n welkome dalingstendens getoon het deur vanaf 5,4% in Junie na 4,7% te daal. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê…http://www.nwu.ac.za/af/senaat-samestelling-nwu-beheer-en-bestuur
Senaat Samestelling en Lidmaatskap
2021-08-03 Die lidmaatskap van die Senaat word betaal in ooreenstemming met artikel 13(1) van die Statuut. Kliek hier vir 'n ledelys van die Senaat. Uitnodiging aan permanente lede van die ondersteuningspersoneel van die Noordwes-Universiteit om TWEE Senaatslede…http://news.nwu.ac.za/af/n-blywende-gedenkgeleentheid-om-ons-personeel-en-studente-te-eer
’n Blywende gedenkgeleentheid om ons personeel en studente te eer
2024-03-06 Die drie kampusse van die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 3 November elkeen hulle jaarlikse gedenkdiens gehou ter ere van al die personeellede en studente wat gedurende die jaar oorlede is. Twee-en-dertig studente en agt personeellede is oorlede…http://news.nwu.ac.za/af/vaardighede-ki-en-masjienleer-nodig-om-afrika-se-waterhulpbronbestuur-te-verbeter
Vaardighede in KI en masjienleer is nodig om Afrika se waterhulpbronbestuur te verbeter
2024-02-27 Water is ’n beperkte natuurlike hulpbron, en vir Afrika om sy bestuur van hierdie hulpbron te verbeter, is dit nodig dat instellings vir hoër onderrig vaardighede in kunsmatige intelligensie (KI) en masjienleer onderrig en omarm. Dit is een van die…http://news.nwu.ac.za/af/kriptogeldeenhede-n-suksesverhaal
Kriptogeldeenhede: ’n suksesverhaal?
2021-05-27 Dit wil voorkom of die wêreld van bitcoin hier is om te bly, ten spyte van talle voorspellings dat dit enige oomblik in duie gaan stort. Elon Musk het oor die naweek beweer dat met ’n keuse tussen kriptogeldeenhede en fiatgeldeenhede soos die dollar, euro…http://news.nwu.ac.za/af/jong-karateka-mik-na-goud
Jong karateka mik na goud
2018-04-18 Talle karatekas droom daarvan, maar baie min kry ooit die geleentheid om die Land van die Opkomende Son te besoek. Stephen Moeketsi, ’n finalejaar-BEd-student van die Noordwes-Universiteit (NWU), is een van die min gelukkiges wat die tuiste van karate,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-bepleit-verbeterde-sorg-vir-pasiente
NWU-kundiges bepleit verbeterde sorg vir pasiënte
2025-07-02 Twee gesondheidsorgkundiges van die Noordwes-Universiteit (NWU) het hulle insigte gedeel tydens ’n werkswinkel wat onlangs by die Witrand Psigiatriese Hospitaal gehou is om ’n bewustheid van gehalte en veiligheid in gesondheidsorg te skep. Dr Sabelile…http://sport.nwu.ac.za/af/Rugby-Instituut
Oor ons
2026-05-29 Die NWU-Rugby Instituut van die Noordwes-Universiteit is in 2000 gestig, met André Markgraaff as die eerste uitvoerende direkteur. Sedertdien het die instituut gegroei en formidabele opponente op die rugbyveld opgelewer. Koshuisrugby het…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-klits-spiesgooi-room
NWU klits spiesgooi-room
2021-07-13 Dit is ʼn bekende gesig daar waar die Mooirivier om die Fanie du Toit-sportterrein kronkel. Net onder die Hoëprestasieinstituut is daar sowat 100 m wat as ʼn gevaarvliegsone vir ons geveerde vriende moet dien. Spiese vlieg hier. ʼn Ander konstante hier…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-trap-shimlas
Eagles trap Shimlas
2022-03-16 Die doeltreffendheid van die styl van rugby wat die Shimlas tot dusver gespeel het, is uit alle oorde geloof. Gesaghebbendes het hulle ondernemende speelstyl geprys, asook hulle bereidwilligheid om met die bal te hardloop. Hulle verlies teen Wits het ’n…http://news.nwu.ac.za/af/bloedparasiete-kom-al-hoe-meer-afrika-wildehonde-voor
Bloedparasiete kom al hoe meer by Afrika-wildehonde voor
2022-02-22 Volgens dr Edward Netherlands en sy kollegas van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU), is daar onlangs aangetoon dat bloedparasiete algemeen by die Afrika-wildehondbevolkings voorkom. Hulle studie oor…http://news.nwu.ac.za/af/kantoor-vir-studente-met-spesiale-behoeftes-baat-fuchs-stigting
Kantoor vir studente met spesiale behoeftes baat by Fuchs-stigting
2017-07-19 Die kantoor vir studente met spesiale behoeftes – of die OSSN soos dit onder die studente op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark bekend staan – het onlangs ’n R20 000-skenking van die Carl en Emily Fuchs-stigting ontvang. Volgens…http://news.nwu.ac.za/af/viva-las-vegas-trio-op-pad-na-golden-key-internasionale-beraad