Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-association
NWU Alumnivereniging
2026-06-01 Die Alumnivereniging is deur die Konvokasie gestig en bestaan uit almal wat aan die NWU en sy voorlopers gegradueer het of diplomas daar ontvang het. Die doelwit van die vereniging is om as skakel tussen alumni en hulle alma mater te dien. Elke kampus het ’n…http://commerce.nwu.ac.za/af/accounting-sciences/rekeningkundige-wetenskappe-tuis
Skool van Rekeningkundige Wetenskappe
2026-06-23 Die Noordwes-Universiteit is ʼn top-universiteit in Suid-Afrika, en die Skool vir Rekeningkundige Wetenskappe bied omvattende programme op al drie kampusse: Mahikeng, Potchefstroom, en Vanderbijlpark. Ons maak voorsiening vir aspirant- Geoktrooieerde…, Studierigtings (Kwalifikasies), Bestursrekeningkunde brochure brochurehttp://news.nwu.ac.za/af/ikateleng-donateur-spandeer-die-dag-op-kampus
Ikateleng-donateur spandeer die dag op kampus
2022-02-21 Die Departement Ontwikkeling en Fondswerwing van die Noordwes-Universiteit het onlangs ’n getroue donateur van die NWU se Ikateleng-projek ontvang om terugvoer te gee oor die uitslae van die leerders en om die moontlikheid van voortgesette steun vir 2022 te…http://news.nwu.ac.za/af/toekenning-sal-sa-help-om-sy-moeilike-geskiedenis-te-hanteer
Toekenning sal SA help om sy moeilike geskiedenis te hanteer
2021-07-01 Suid-Afrika is ’n samelewing waar ’n gevoel van behoort deur ’n lang en diep geskiedenis van verdeling en ontneming gekompliseer word. Vier personeellede van die Noordwes-Universiteit het ’n internasionale toekenning van die African Critical Inquiry Programme…http://news.nwu.ac.za/af/skool-vir-tale-betreur-die-heengaan-van-taalveteraan
Skool vir Tale betreur die heengaan van taalveteraan
2020-05-27 Die personeel, studente en lede van die Suid-Afrikaanse taalgemeenskap betreur die heengaan van prof Johannes Lenake – of Oom Johan, soos hy alombekend was. Hierdie taalveteraan het op 91-jarige ouderdom steeds sy skat van kennis met studente van die…http://news.nwu.ac.za/af/sowask-vier-internasionale-maatskaplike-werk-dag
SOWASK vier Internasionale Maatskaplike Werk-dag
2019-04-08 “Ons koester menseverhoudinge en bevorder Ubuntu en diversiteit op en om ons kampus.” Dit is hoe Tracy Mkanazi, junior dosent in maatskaplike werk en voog van die Maatskaplike Werk Studentevereniging (SOWASK) op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-ondersteun-kansa-relay-life
NWU Vanderbijlpark ondersteun KANSA Relay for Life
2019-05-17 Die KANSA Relay for Life-inisiatief bied die geleentheid om kankeroorlewendes te vier, om die wat ons verlaat het, te onthou, en om bewusmaking oor kanker te skep. In kort: ʼn gemeenskapsgeleentheid wat spreek van ʼn gedeelde sorgsaamheidsetiek. Die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/openbare-lesing-rig-%25C5%2589-versoek-vir-afrikanisering-eerder-dekolonisasie
Openbare lesing rig ʼn versoek vir Afrikanisering eerder as dekolonisasie
2019-06-10 “Universiteite is omskep in “kinders van die dekolonisasiestryd”. So het prof Sabelo Ndlovu-Gatsheni geargumenteer tydens ‘n onlangse openbare lesing op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark. Hierdie lesing was deel van ʼn reeks…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-op-julle-merke-gereed-registreer
NWU Vanderbijlpark: Op julle merke. Gereed. Registreer!
2018-02-01 Almal is aan die gang terwyl die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark gereedmaak om die registrasie en oriënteringsprogram (R&O-program) vir 2018 te implementeer. Die program begin op Maandag 22 Januarie, wanneer die registrasieproses…http://news.nwu.ac.za/af/groot-toekenning-vir-janneman-malan
Groot toekenning vir Janneman Malan
2022-01-27 Aanvangskolwer Janneman Malan en sy kanonkolf is deur die Internasionale Krieketraad vir sy lopie-oes aan die top van die Proteas se eendag-kolforde beloon deur as dié organisasie se Opkomende Manspeler van die Jaar 2021 aangewys te word. Dié 25-jarige…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-verbeter-onderrig-op-rangordelys
NWU verbeter in onderrig op rangordelys
2023-10-02 Times Higher Education (THE) het die Noordwes-Universiteit (NWU) in hulle jongste World University Rankings onder die topsewe plaaslike universiteite geplaas. Die graderingsagentskap het op 27 September die ranglys vir hulle 2023-siklus bekendgemaak. Die…http://education.nwu.ac.za/af/english-education/engels-vir-onderwys
Engels vir Onderwys
2020-03-31 In die Engelse vakgroep bied ons kernvakke sowel as keusevakke aan. Ons fokus is om studente toe te rus om die realiteite van taalonderrig in die veeltalige klaskamers in Suid-Afrika te hanteer, asook om die uitdagings van onderwys oorsee te hanteer.…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/kommunikasie
Kommunikasie
2020-05-13 In die Skool vir Kommunikasie leer studente die nodige vaardighede aan om praktisyns in kommunikasie, die media en openbare betrekkinge te word, asook om ingeligte/kritiese mediaprodusente en verbruikers te wees. Die doel van ons kwalifikasies is om…http://commerce.nwu.ac.za/af/economic-and-management-sciences/sluitingsdatums-vir-honneursaansoeke
Sluitingsdatums vir honneursaansoeke
2026-04-29 [accordion collapsed], Ekonomiese Wetenskappe, Sluitingsdatum vir aansoeke sal bevestig word Baccalaureus Commercii Honneurs in Landbou-ekonomie met Risikobestuur (PK) Baccalaureus Commercii Honneurs in Ekonomie (MK/PK/VK) Baccalaureus Commercii Honneurs in Ekonomie met Risikobestuur (MK/PK/VK)…, Bestuurswetenskappe, Sluitingsdatum vir aansoeke is 30 September 2026 Baccalaureus Commercii Honneurs in Bestuurswetenskappe met Besigheidsbestuur (MK/PK/VK) Baccalaureus Commercii Honneurs in Bemarking met Bemarking (MK/PK/VK) Skool vir Bedryfsielkunde en Menslike…, Bedryfsielkunde en Mensehulpbronbestuur, Sluitingsdatums vir aansoeke is 31 Augustus 2025 Baccalaureus Artium en Baccalaureus Commercii Honneurs in Bedryfsielkunde (PK & VK) Baccalaureus Artium en Baccalaureus Commercii in Menslike Hulpbronbestuur (Alle kampusse) Baccalaureus Artium en…, Rekeningkundige Wetenskappe, Sluitingsdatum vir aansoeke is 31 Oktober 2026 Nagraadse Diploma in Rekeningkunde (PK/VK) Baccalaureus Commercii Honneurs in Rekeningkunde (PK/VK) Baccalaureus Commercii Honneurs in Geoktrooieerde Rekeningkunde (PK/VK) Baccalaureus Commercii Honneurs in…, Toerismebestuur, Sluitingsdatum vir aansoeke: 22 September 2026 Baccalaureus Artium Honneurs in Toerismebestuur (MC/PC) Baccalaureus Commercii Honneurs in Toerismebestuur (MC/P) Nagraadse Diploma in Bestuur Nagraadse Diploma in Bestuur: 30 September 2025 [/accordion] Doen…http://news.nwu.ac.za/af/die-belangrikheid-van-ondersteuning
Die belangrikheid van ondersteuning
2020-12-07 Dit neem ’n slagoffer van geslagsgebaseerde geweld gemiddeld sewe pogings voordat hulle ’n toksiese verhouding verlaat. Dit raak egter makliker vir ’n slagoffer om die moed bymekaar te skraap om uiteindelik pad te gee – en weg te bly – as hulle ondersteuning…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-taalfoendis-vir-bydraes-vereer
NWU-taalfoendi’s vir bydraes vereer
2021-05-10 Drie taalfoendi’s van die Noordwes-Universiteit (NWU) – prof Daan Wissing, prof Wannie Carstens en prof Hennie van Coller – is onlangs vir hulle bydrae tot die Afrikaanse taal vereer. Prof Wissing, senior navorser by die Sentrum vir Taaltegnologie (CtexT…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-besteding-moet-nou-baie-verstandig-geskied
Suid-Afrika se besteding moet nou baie verstandig geskied
2021-05-21 Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê dat die besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om weer eens die rentekoers onveranderd te laat op die vlak wat dit sedert Junie 2020 is, wyd te wagte…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-juta-skynverhoorkompetisie-vier-sy-tiende-verjaardag-met-aanlyn-verhore
NWU-Juta-skynverhoorkompetisie vier sy tiende verjaardag met aanlyn verhore
2021-07-21 Die gewilde jaarlikse NWU-Juta-skynverhoorkompetisie vier sy tiende verjaardag. Die kompetisie sal hierdie jaar in ’n aanlyn formaat plaasvind. As gevolg van die Covid-19-pandemie het die Juta-skynverhoorkompetisie nie in 2020 plaasgevind nie, maar…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-fokus-op-middelmisbruik-en-verbeterde-geestesgesondheidsorg