Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskapsbetrokkenheid-neem-n-sentrale-plek-die-jaarlikse-geexpo
Gemeenskapsbetrokkenheid neem ’n sentrale plek by die jaarlikse GeeXpo in
2023-11-15 Gemeenskapsbetrokkenheid lê die Skool vir Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels by die Noordwes-Universiteit (NWU) na aan die hart, en hulle het onlangs weer die jaarlikse GeeXpo-gebeurtenis georganiseer. GeeXpo is ’n tegnologie- en innovasie-…http://engineering.nwu.ac.za/af/meganiese-ingenieurswese/graad-inligting
Graad Inligting
2026-01-11 Studeer die inligting hieronder rakende die Meganiese en Elektromeganiese Ingenieurswese-programme. Meer inligting oor hierdie programme is ook beskikbaar in die Voorgraadse Jaarboek. Meganiese Ingenieurswese [accordion collapsed] Die…http://news.nwu.ac.za/af/slegter-groeisyfers-bevestig-skade-aan-die-ekonomie
Slegter groeisyfers bevestig skade aan die ekonomie
2021-12-08 “Die groeisyfers van die bruto binnelandse produk (BBP) vir die derde kwartaal van 2021 is swakker as wat verwag is indien dit saam met die onlangse rekordwerkloosheidsgetalle geneem word. Dit bevestig veral watter ernstige skade die burgerlike onrus van…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/navorsingsgroepe/platinumgroepmetale
Platinumgroepmetale
2017-08-31 Navorsingsfokus 'n Groep wat op sekere aspekte van die chemie van die platinumgroepmetale (PGM's) fokus, is op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU), wat in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika geleë is, ook…http://law.nwu.ac.za/af/node/29195
Dr Paola Villavicencio het die "Beste Aanbiedingsprys" ontvang
2017-08-23 Dr Paola Villavicencio het die "Beste Aanbiedingsprys" ontvang vir haar referaat gelewer tydens die 5de Jaarlikse NWU Postdoc Konferensie wat op 2 Augustus 2017 by die Sport Village, Potchefstroomkampus gehou is. Die geleentheid is georganiseer deur die Na-…http://engineering.nwu.ac.za/af/eppei-spesialisering-sentrum-vir-emissies-beheer/agtergrond
Agtergrond
2023-07-28 Die Eskom-kragstasie-ingenieursinstituut (EPPEI) is in 2012 gestig en bied geleenthede vir navorsing en nagraadse opleiding in die kragbedryf. Akademiese spesialiste by ses voorste universiteite, tesame met agt universiteite van tegnologie in Suid-Afrika,…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-lede-van-die-nwu-besigheidskool-se-adviesraad
Nuwe lede van die NWU Besigheidskool se adviesraad
2021-03-18 Dit is ’n groot eer om die volgende individue geluk te wens met hulle onlangse verkiesing as lede van die adviesraad van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool. Jeremy Sampson is tans die besturende direkteur van Brand Finance Africa, die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/botaniese-tuin/tuis
Plantkunde: Botaniese Tuin
2024-11-26 Welkom by die Noordwes-Universiteit se Botaniese Tuin Die NWU Botaniese Tuin word deur die Skool vir Biologiese Wetenskappe van die Noordwes-Universiteit bestuur en is ’n lid van BGCI (Botanical Gardens Conservation International). Die Botaniese…http://news.nwu.ac.za/af/cfam-papprojek-deur-rotary-international-vereer
CFAM-papprojek deur Rotary International vereer
2020-12-08 Miljoene Suid-Afrikaners het gely onder die impak van die nasionale inperkingsregulasies wat as gevolg van die koronaviruspandemie ingestel is. ’n Plaaslike Potchefstroomse ingenieursmaatskappy, CFAM Technologies, wat ’n newemaatskappy van die Fakulteit…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-kwesbare-gemeenskappe/jeanette-visagie
Jeanette Visagie
2025-06-13 Nadat sy haar LLB (cum laude) en LLM aan die NWU voltooi het, het Jeanette in 2011 by Adams & Adams aangesluit in hul afdeling vir handelsmerksaak, waar sy voltyds gepraktiseer het tot 2019. Jeanette is in 2013 as prokureur toegelaat en kwalifiseer as 'n ambag. merkregspesialis by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Intellektuele Eiendomsreg (…http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-management/pierre-andr%25C3%25A9-viviers
Pierre-André Viviers
2025-08-04 Pierre-André Viviers is ʼn medeprofessor aan die Noordwes-Universiteit (NWU), Potchefstroomkampus. Hy behaal sy BCom Toerismegraad in Toerismebestuur in 2000 en sy BCom Honneursgraad in Toerismebestuur in 2001. Sy meestersgraad voltooi hy in 2006. Hy voltooi sy PhD in 2010, met die titel: Measuring community perceptions: An instrument for…http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-management/peet-van-der-merwe
Peet van der Merwe
2026-03-05 Peet van der Merwe is tans senior lektor en navorser in Toerismebestuur aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, Skool vir Toerismebestuur. Hy behaal sy graad in Rekreasie en Toerismebestuur in 1994, honneursgraad in 1995 en meestergraad in 2000 aan die Noordwes-Universiteit. Hy voltooi sy PhD in 2004 in Toerismebestuur, en word…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-rekeningkunde-projek-werp-vrugte-af
NWU Rekeningkunde-projek werp vrugte af
2018-04-05 Wat as ’n tussenkomsprogram begin het om akademiese hulp te verleen aan graad 12-leerders wat met rekeningkunde sukkel, het een van die vlagskipprojekte vir gemeenskapsbetrokkenheid by die Noordwes-Universiteit (NWU) geword. Die NWU en Fezile Dabi-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-optentia-spring-met-%25E2%2580%2599n-vaart-weg
NWU se Optentia spring met ’n vaart weg
2020-02-19 Met die akademiese jaar in volle swang, is die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea besig om met ’n vaart weg te spring. Navorsers, professionele persone, lede van die akademie en nagraadse studente kan daarna uitsien om by ’n…http://news.nwu.ac.za/af/kampus-loof-top-akademiese-presteerders
Kampus loof top- akademiese presteerders
2020-03-05 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het hierdie jaar nie net ’n rekordgetal eerstejaarstudente verwelkom nie, maar ook die room van die oes matrikulante uit die Suid-Gautengstreek. Lede van die kampusbestuur het onlangs tydens ’n…http://news.nwu.ac.za/af/thami-manzi-%25E2%2580%2593-die-hoof-van-die-township-se-kleinhandelbedryf
Thami Manzi – die hoof van die township se kleinhandelbedryf
2018-02-14 Thami Manzi is ’n man met ambisie en ’n duidelike visie. Hierdie alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het sy stempel afgedruk as suksesvolle en selfgemaakte entrepreneur wat iets weet van terugploeg, en wie se florerende…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-onder-die-top-plaaslike-universiteite-suid-afrika-op-ranglys-geplaas
NWU onder die top- plaaslike universiteite in Suid-Afrika op ranglys geplaas
2022-10-13 Die Noordwes-Universiteit (NWU) bly onder die top- plaaslike universiteite soos dit duidelik uit die jongste World University Rankings van Times Higher Education (THE) blyk. Volgens die THE, is die NWU onder die topses universiteite in Suid-Afrika. Die…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/autshumato
Autshumato
2021-11-08 MASJIENVERTALING EN AUTSHUMATO Masjienvertaling is die proses waar een mensetaal outomaties vertaal word na 'n ander mensetaal deur 'n gerekenariseerde stelsel. ’n Onderskeid kan binne die paradigma van masjienvertaling getref…http://sport.nwu.ac.za/af/reaction-sport/ontspanningsport