Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/naiden-jaarts-vlieg
Naiden Jaarts vlieg!
2023-07-24 Dit was so hittete of sy sierlike duik het veroorsaak dat sy vlerke geknip word. Hy lag nou nog half skaam wanneer hy daaraan terugdink. Dit was Maandag 27 Februarie in Potchefstroom tydens die Varsitybeker. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het op die…http://news.nwu.ac.za/af/daar-meer-aan-wind-en-sonkrag-elektrisiteit
Daar is meer aan wind- en sonkrag as elektrisiteit
2021-06-23 Hernubare energiebronne soos son en wind het in die afgelope dekade groot veld gewen om “groen” energie aan die land se kragnetwerk te verskaf. Om selfonderhoudend te wees met die gebruik van hernubare elektrisiteit, is metodes nodig om energie te stoor,…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-kyk-na-natuurlike-oplossings-vir-blootstelling-aan-gifstowwe-wat-gesondheid-benadeel
Navorsing kyk na natuurlike oplossings vir blootstelling aan gifstowwe wat gesondheid benadeel
2024-04-19 Prof Sithandiwe Mazibuko-Mbeje van die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs teruggekeer van sabbatsverlof in Ancona, Italië, waar sy baanbrekernavorsing in toksikologie gedoen het. Prof Mazibuko-Mbeje het oor die verloop van sewe maande gedelf in ’n…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorsers-stel-groeifaktore-vir-vroulike-entrepreneurs-vas
NWU-navorsers stel groeifaktore vir vroulike entrepreneurs vas
2019-08-27 Dit is lankal nie meer waar dat entrepreneurskap slegs ’n manlike domein is nie. In die afgelope paar jaar het die getal vroulike entrepreneurs toegeneem, wat almal laat besef dat vroue ’n belangrike bron van ekonomiese groei is. Ten spyte van die…http://news.nwu.ac.za/af/misdaad-word-gestraf-maar-wat-van-rehabilitasie
Misdaad word gestraf, maar wat van rehabilitasie?
2022-02-22 Die Suid-Afrikaanse strafstelsel het gefaal, en as gevolg daarvan is misdaad buite beheer. Dit is die harde en ongemaklike werklikheid wat die samelewing moet trotseer, en die land se kwellende misdaadstatistiek getuig daarvan. Een rede daarvoor is die…http://news.nwu.ac.za/af/professor-marius-smit-op-pad-na-nuwe-horisonne
Professor Marius Smit op pad na nuwe horisonne
2024-03-06 Professor Marius Smit van die Fakulteit Opvoedkunde het op 17 Augustus sy intreelesing, getiteld The symphony of seeds and harvest – harmonising the law, policy, and interventions to cultivate quality education, gelewer. Prof Smit het in sy lesing gesê dat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-optentia-spog-met-%25E2%2580%2599n-nuwe-phd-verhoudingsdinamiek-en-ontwikkeling
NWU se Optentia spog met ’n nuwe PhD in Verhoudingsdinamiek en Ontwikkeling
2020-06-15 In nog ’n eerste vir die Noordwes-Universiteit (NWU) het die Optentia-navorsingsfokusarea onlangs die byvoeging van ’n innoverende nuwe doktorsgraad in Verhoudingsdinamiek en Ontwikkeling by sy reeds indrukwekkende nagraadse repertoire gevoeg. Die program,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-meesters-denksport
NWU Vanderbijlpark: meesters in denksport
2019-02-26 As dit kom by denksport as ‘n mededingende sportsoort, dan neem die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark beslis die voortou. Tydens die onlangse Gauteng-kampioenskappe wat in Randburg gehou is, het die span van Vanderbijlpark nie net ‘n…http://news.nwu.ac.za/af/kundigheid-kom-na-ons-mense-toe
Kundigheid kom na ons mense toe
2022-03-04 Die Noordwes-Universiteit se Besigheidskool het hulle eerste Think Tank voor ’n lewendige gehoor in Somerset-Wes gehou waar die Minister van Finansies se nasionale begrotingstoespraak deur ’n paneel kundiges ontleed en bespreek is. Hierdie inisiatief vorm…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-konvokasie-4
Lidmaatskap en Aansoekvorms
2021-10-04 Elke gegradueerde en gediplomeerde van die NWU of sy voorgangers het die reg om aan die Konvokasie te behoort. Dit geskied egter slegs deur middel van ʼn aansoek en is NIE ʼn outomatiese aksie nie. Lidmaatskap van die Konvokasie is ook oop vir huidige…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-maak-%25E2%2580%2599n-impak-tydens-eureka-skool-se-spesiale-sportdag
NWU maak ’n impak tydens Eureka Skool se spesiale sportdag
2019-09-10 Dit is ’n foto wat voorwaar boekdele spreek. Twee jong leerders wens mekaar geluk nadat hulle aan die jaarlikse spesiale sportdag van die Eureka Skool deelgeneem het. Met hulle breë glimlagte en blink ogies dra hulle trots hulle gedenkmedaljes om hulle…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/oor-0ns
Oor 0ns
2025-12-10 Welkom by die Noordwes-Universiteit se Navorsingsetiekkantoor vir Opvoedkunde, Bestuurs- en Ekonomiese Wetenskappe, Regte, Teologie, Ingenieurswese en Natuurwetenskappe (North-West University Education, Management and Economic Sciences, Law,…http://news.nwu.ac.za/af/geexpo-2019-gee-wiskunde-wetenskap-en-it-%25E2%2580%2599n-kans
GeeXpo 2019: gee wiskunde, wetenskap en IT ’n kans
2019-06-03 Die aftelling na die Noordwes-Universiteit (NWU) se GeeXpo het begin, en skole regoor sentraal-Suid-Afrika word genooi om aan die jaarlikse ekspo vir wiskunde, wetenskap en inligtingstegnologie deel te neem. Hierdie jaar se GeeXpo word vir die sewende…http://news.nwu.ac.za/af/regulering-en-outomatisering-kan-bedryfsrisikos-vir-banke-laat-styg
Regulering en outomatisering kan bedryfsrisiko’s vir banke laat styg
2023-03-02 Bedryfsrisiko’s is as die primêre bron van reputasierisiko vir Suid-Afrikaanse banke geïdentifiseer. So sê prof Suné Ferreira-Schenk, ’n professor in finansies en beleggings by die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe van die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/vernon-paulo-beur-boontoe
Vernon Paulo beur boontoe
2023-06-02 Daar is soveel van ’n vasbyter in Vernon Paulo se benadering tot rugby dat dit ’n mens amper bang maak. Dié amper-22-jarige woelgees van ’n haker is op die oorlogspad. Vra maar vir Ikeys se skrumskakel, Asad Moos, wat tydens die Varsitybeker-finaal tussen die…http://news.nwu.ac.za/af/geloof-talent-en-hope-kreatiwiteit-%25E2%2580%2599n-entrepreneur-se-reis
Geloof, talent en hope kreatiwiteit: ’n entrepreneur se reis
2023-11-09 Gabi Hendrich (37), ’n grafiese en binnenshuise ontwerper en die eienaar van Living Stones Talent Factory, beskryf haar besluit om ’n entrepreneur te word as ’n geleidelike roeping van God waarop sy ja gesê het. Dit is die storie van haar reis tot dusver…http://news.nwu.ac.za/af/navorsers-wys-bewaring-en-ontwikkeling-kan-hand-aan-hand-gaan
Navorsers wys bewaring en ontwikkeling kan hand aan hand gaan
2025-11-13 Terwyl Afrika se stede vinnig uitbrei en die druk vir ekonomiese groei toeneem, staan die vasteland se beskermde gebiede voor ’n komplekse uitdaging: hoe om die natuur te bewaar én mense te bemagtig. By die Noordwes-Universiteit (NWU) werk die…http://news.nwu.ac.za/af/wesensinflasie-toon-welkome-daling