Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/besigheidskool-se-mba-somerstudieskool-n-reusesukses
Besigheidskool se MBA Somerstudieskool ’n reusesukses
2023-02-08 Die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool het op Vrydag 3 Februarie sy Somerstudieskool vir MBA-studente afgesluit. In die geheel gesien, was die week ’n reusesukses, met studente wat getuig van die geweldige waarde ten opsigte van netwerking, insette…http://news.nwu.ac.za/af/internasionaal-befaamde-farmaseutiese-sakeleier-ontvang-eredoktorsgraad
Internasionaal befaamde farmaseutiese sakeleier ontvang eredoktorsgraad
2024-08-05 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 2 Augustus ’n eredoktorsgraad aan die internasionaal befaamde farmaseutiese sakeleier en NWU-almunus Jannie Oosthuizen toegeken. Mnr Oosthuizen het erkenning ontvang vir sy buitengewone bydraes tot en…http://news.nwu.ac.za/af/kom-ons-oorweeg-dit-om-meer-begrip-vir-vertroue-te-h%25C3%25AA
Kom ons oorweeg dit om meer begrip vir vertroue te hê
2019-08-23 Het ons begrip vir vertroue? Dit is die vraag wat dr Marita Heyns, ’n navorser by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea, vra. Deur haar navorsing streef dr Heyns – wat ’n besondere belangstelling het in die ontwikkeling van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorsers-voer-suid-afrika-se-eerste-studie-oor-omgewings-maatskaplike-werk-uit
NWU-navorsers voer Suid-Afrika se eerste studie oor omgewings- maatskaplike werk uit
2022-05-23 Klimaatsverandering, vernietiging van die omgewing en die ineenstorting van biodiversiteit hou ’n ernstige bedreiging vir die planeet en die mens in, en veral vir arm en gemarginaliseerde gemeenskappe. Die bedreiging kan selfs groter wees vir die burgers…http://news.nwu.ac.za/af/carst-straal-moontlikhede-uit
CARST straal moontlikhede uit
2024-02-06 Navorsing in stralingstegnologie is noodsaaklik vir gevorderde toepassings in die bedryf, om veiligheid te bevorder, doeltreffendheid te verbeter en nuwe tegnologiese innovasies en oplossings moontlik te maak, veral in ’n land soos Suid-Afrika. Dit is waar…http://news.nwu.ac.za/af/klubspeler-kazlo-spog-met-50-eerstespanwedstryde
Klubspeler Kazlo spog met 50 eerstespanwedstryde
2020-07-20 Om vir 50 eerstespanwedstryde vir jou rugbyklub op die veld te draf, is voorwaar ’n uitsonderlike prestasie. Dié eer het Kazlo Holtzhauzen van die Noordwes-Universiteit (NWU) se rugbyklub in Vanderbijlpark – die NWU Vaal Rugbyklub – vroeër vanjaar te beurt…http://news.nwu.ac.za/af/skryf-nou-nwu-se-ondernemende-vroue-program
Skryf nou in - NWU se Ondernemende Vroue-program
2018-02-01 Die nuwe jaar bring weer eens ’n opwindende en potensieel uitdagende geleentheid vir vroulike entrepreneurs in sentraal-Suid-Afrika deur middel van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Ondernemende Vroue-program (EWP). Dit is hierdie jaar die sesde keer dat…http://news.nwu.ac.za/af/universiteite-moet-meer-doen-om-risiko%25E2%2580%2599s-te-ondervang
Universiteite moet meer doen om risiko’s te ondervang
2017-03-16 'n Onlangse meningsartikel deur prof Hermien Zaaiman van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Vanderbijlparkkampus bewys dat voorkoming beter as genesing is. Die artikel word as vereiste leesstof vir alle visekanseliers en risikobestuurders by Suid-Afrikaanse…http://news.nwu.ac.za/af/attached-soil-nwu-beleef-n-fulbright-vakkundige-se-aangrypende-uitstalling
“Attached to the Soil” ― NWU beleef ’n Fulbright-vakkundige se aangrypende uitstalling
2022-08-15 ’n Uitstalling wat die hoop en drome saamvat van Suid-Afrikaners wat sedert 1994 in ’n demokratiese land woon, is tans op toer na ses van Suid-Afrika se universiteitskampusse. Lede van die bestuur, personeel en studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) het…http://news.nwu.ac.za/af/jongklomp-wen-internasionale-innoveringstoekenning-vir-robotikaprojek
Jongklomp wen internasionale innoveringstoekenning vir robotikaprojek
2017-06-13 Drie elfjarige kinders van Vanderbijlpark – Izabelle Bothma, Ewald Harmse en Wilmar Pretorius – het ’n robot ontwerp wat reddingspanne kan help om iemand te vind wat onder die sneeu toegeval is. Hulle vindingrykheid het vir hulle die innoveringstoekenning…http://news.nwu.ac.za/af/polokelo-open-nuwe-deure-vir-afrikatale
POLOKELO open nuwe deure vir Afrikatale
2024-09-06 Opvoeding hef op, dit verryk lewens, en dit skep geleenthede. Taal behoort nie ’n hindernis te wees wanneer daar toegang verkry moet word tot onderwys van die hoogste gehalte nie, en hier speel die POLOKELO-projek van die Taaldirektoraat van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/afgraderings-beklemtoon-noodsaaklikheid-om-ekonomiese-narratief-te-verander
Afgraderings beklemtoon noodsaaklikheid om ekonomiese narratief te verander
2020-11-30 Die jongste besluite deur Fitch en Moody’s om Suid-Afrika se beleggingsgradering verder in rommelstatus in af te gradeer, is nie goeie nuus vir die Suid-Afrikaanse ekonomie nie. Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Noordwes-Universiteit (NWU)…http://news.nwu.ac.za/af/chantel-gaan-sa-se-studente-netbalgroep-aansluit
Chantel gaan by SA se studente-netbalgroep aansluit
2017-07-27 Die netbalspan van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het dalk nie sukses by USSA (Universiteitsport Suid-Afrika) gesmaak nie, maar het steeds daarin geslaag om die nasionale keurders te beïndruk. Tydens die USSA-toernooi wat in…http://education.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/oor-ons
Oor ons
2024-06-18 Welkom by die Noordwes-Universiteit se Navorsingsetiekkantoor vir Opvoedkunde, Bestuurs- en Ekonomiese Wetenskappe, Regte, Teologie, Ingenieurswese en Natuurwetenskappe (North-West University Education, Management and Economic Sciences, Law, Theology,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-akademici-word-deel-van-gesogte-obu-genootskapsprogram
NWU-akademici word deel van gesogte OBU-genootskapsprogram
2022-02-01 Die akademici van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n welverdiende reputasie vir kundigheid, harde werk en toewyding. Dit is weer eens duidelik by twee dosente wat vir die gesogte Suid-Afrikaanse Onderrigbevordering by Universiteite-genootskapsprogram (OBU…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/llb-en-verlengde-llb
LLB en Verlengde LLB
2021-02-10 [tabs] Die verskil tussen die LLB- en ander regsgrade Die verskil tussen die LLB- en ander regsgrade is dat LLB-studente gewoonlik hul hele kursus die regte bestudeer, terwyl studente op ander regsprogramme ook tyd spandeer om modules buite die…http://www.nwu.ac.za/af/content/p-es/index_a.html
ES- Elektroniese Dienste - Oor Ons
2021-05-26 Elektriese en Elektroniese Dienste Verwelkoming van die departementshoof Oor Ons Welkom by Elektriese en Elektroniese Dienste. My naam is Danie Stoop. EED verskaf dienste aan feitlik elke persoon wat die Potchefstroom-geriewe…http://news.nwu.ac.za/af/jong-beginners-gaan-entrepreneursikoon-leer
Jong beginners gaan by entrepreneursikoon leer
2018-05-07 As jy ’n beginner-entrepreneur is of dit oorweeg om ’n entrepreneursonderneming te begin, omkring 9 Mei 2018 op jou dagboek met jou rooi pen. Op hierdie dag gaan die Noordwes-Universiteit (NWU) se bhive Ondernemingsontwikkelingsentrum (EDC) ’n werkswinkel…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorser-n-medewerker-aan-n-internasionale-studie-oor-swamme
NWU-navorser ’n medewerker aan ’n internasionale studie oor swamme
2021-03-25 Die swam wat ons brood laat sleg word, funksioneer nie op sy eie nie. Daar is gaste diep binne-in sy selle – bakterieë – waarmee dit ’n wedersyds voordelige verhouding het wat vir mense goed of sleg kan wees. Om hierdie verhouding te verstaan en dit te…http://news.nwu.ac.za/af/jaws-en-toerisme