Multisite Search
http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/skool-vir-wiskundige-en-statistiese-wetenskappe/statistiek
Statistiek
2026-06-11 Oor Ons Welkom by die opwindende wêreld van Statistiek! Wat is Statistiek? Statistiek is die wetenskap wat bestudeer hoe kennis uit data verkry word. Dit behels die bestudering van metodes vir data-analise en tegnieke wat help om nuttige inligting…http://education.nwu.ac.za/af/psycho-social-education/oorsig-1
Oorsig
2018-01-09 Die Skool vir Psigososiale Onderwys is nou verbind aan die COMBER Navorsingsfokusarea onder leiding van prof Lesley Wood, wat veral fokus op gemeenskapsgebaseerde opvoedkundige navorsing. ‘n Verdere fokus wat tans ontwikkel word deur personeellede,…http://news.nwu.ac.za/af/ip-forum-bring-hoop-met-skryfbehoefte-projek
IP Forum bring hoop met skryfbehoefte projek
2019-03-29 Skoolbenodigdhede soos skryfbehoeftes is nie goedkoop nie. Vra enige ouer, veral diegene in die laer inkomstegroepe: dit kan ʼn moeilike en stresvolle taak wees. Hierdie stres word egter as soveel erger ervaar deur die leerders wat gevolglik sonder hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-verpleegkundestudente-skenk-plakkate-aan-es-le-grange-skool
NWU-verpleegkundestudente skenk plakkate aan ES le Grange Skool
2017-06-01 Tweedejaar-gemeenskapsverpleegkundestudente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom het onlangs weer na leerlinge van ES le Grange Skool uitgereik. Die studente het gesondheidsopvoedkunde-sessies met die leerlinge gehou waar hulle…http://news.nwu.ac.za/af/dwayne-pocock-%25E2%2580%2593-nwu-vanderbijlpark-se-groot-kolwer
Dwayne Pocock – NWU Vanderbijlpark se groot kolwer
2018-03-12 “In krieket, soos ook in die lewe, moet jy weet wanneer om aan en af te skakel, en die res sal self regkom.” Hierdie woorde deur Sachin Tendulkar – wat as een van die grootste kolwers ooit beskou word – geld veral vir Dwayne Pocock. Dwayne (23) is beslis…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-versamel-medaljes-die-nasionale-kampioenskap
NWU versamel medaljes by die nasionale kampioenskap
2022-05-06 Atlete van die Noordwes-Universiteit (NWU) – voormalige sowel as huidige atlete – was op hulle allerbeste by Atletiek Suid-Afrika se senior baan- en veldkampioenskap wat onlangs in Groenpunt, Kaapstad gehou is. Hulle het ’n totaal van sestien medaljes in ’…http://news.nwu.ac.za/af/ansti-stel-dekaan-op-sy-interim-raad-aan
ANSTI stel dekaan op sy interim raad aan
2023-04-03 NWU-personeel lewer steeds beduidende bydraes, nie net plaaslik nie, maar ook internasionaal. Die uitvoerende dekaan van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe, prof David Modise, is op die interimbestuursraad van die Afrika Netwerk van Wetenskaplike en…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/etiekopleiding
Etiekopleiding
2025-09-17 Navorsingsetiekopleiding vir navorsers (hoofnavorsers, studieleiers/promotors, medestudieleiers/medepromotors, meestersgraad- en PhD-studente en ander navorsingspanlede) het ’n vereiste van die Departement van Gesondheid en die National Health Research…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/toekennings-2015
Alumnitoekennings 2015
2015-10-13 Die 2015 Alumnitoekennings het op 9 Oktober plaasgevind. Toekennings is in ses kategorieë gemaak, naamlik Kuns en Kultuur, Sakeleierskap, Gemeenskapsbetrokkenheid, Opvoeding, Navorsing en Sport. ’n Jong Alumnus-toekenning is ook…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-unesco-leerstoel-vier-oop-onderwys-week-met-prestigelesing-en-webinaar
NWU en UNESCO-leerstoel vier Oop Onderwys-week met prestigelesing en webinaar
2021-02-16 Kunsmatige intelligensie (KI) is ’n belangrike krag agter die ontwikkeling van die Vierde Industriële Revolusie. Die impak gaan nie net beduidend wees op nuwe tegnologiese vorderings nie, maar ook oor die manier waarop onderwys en navorsing in die toekoms…http://news.nwu.ac.za/af/drieminute-tesis-toon-dat-minder-meer-kan-wees
Drieminute-tesis toon dat minder meer kan wees
2021-10-15 Bondige, duidelike kommunikasie is noodsaaklik in die akademiese omgewing. Dit is ’n vaardigheid wat maak dat jou navorsingsvisie gehoor word en selfs ’n beter vaardigheid om dit verstaanbaar te maak. Hier het ons die drieminute-tesis-kompetisie (3MT-…http://news.nwu.ac.za/af/gee-vorm-aan-toekomstige-middelontwikkeling-met-etiese-benadering
Gee vorm aan toekomstige middelontwikkeling met etiese benadering
2023-09-27 Prof Chrisna Gouws, ’n professor by die Sentrum van Uitnemendheid vir Farmaseutiese Wetenskappe (Pharmacen™) van die Noordwes-Universiteit (NWU), is aan die hoof van ’n beduidende taak op die gebied van farmaseutiese navorsing met betrekking tot die…http://news.nwu.ac.za/af/help-ons-om-ons-top-nwu-alumni-te-kies
Help ons om ons top-NWU-alumni te kies
2023-06-30 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots op sy merkwaardige alumni wat aktief voortgaan om waardevolle bydraes met ’n groot impak op alle gebiede van die samelewing te maak – en nie net plaaslik nie, maar ook in die buiteland. As jy ’n NWU-alumnus of ’n…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/mctronx
McTronX
2024-07-15 Agtergrond Die kernaktiwiteit van die McTronX-navorsingsgroep is die dinamiese stelselsmodellering, beheer en prosesmonitering van grootskaalse industriële stelsels. Kenmerkend van die groep is die multidissiplinêre aard van sy projekte. Die naam…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/skryfhulpmiddels
Skryfhulpmiddels
2021-09-03 img{border-color:#909090;} .hovereffect p{ color:white;} .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; text-align: center; cursor: default; } .hovereffect .overlay { position: absolute; overflow: hidden…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/baccalaureus-artium-programme
Baccalaureus Artium-Programme
2023-11-22 ’n Baccalaureus Artium (BA) is ’n breë interdissiplinêre voorgraadse graadprogram wat algemene opleiding, keusevakke en ’n hoof-studiegebied omvat. BA-programme gee studente oor die algemeen meer buigsaamheid in die…http://news.nwu.ac.za/af/kunstenaar-se-indrukke-van-covid-19-en-aardverwarming-wen-twee-internasionale-pryse
Kunstenaar se indrukke van Covid-19 en aardverwarming wen twee internasionale pryse
2021-07-19 Die werklike waarde van kuns strek baie verder as die geldelike waarde daarvan. Die skoonheid daarvan kan ons stomslaan en die betekenis kan ons harte, gedagtes en siele aanraak vir geslagte nadat dit geskep is. ’n NWU-alumnus se kunswerke het op…http://news.nwu.ac.za/af/penn-state-kenner-sluit-optentia-aan
Penn State-kenner sluit by Optentia aan
2019-05-20 Prof Sinfree Makoni gaan Maandag, 20 Mei 2019 sy prestigelesing as buitengewone professor by die Optentia-navorsingsfokusarea op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark lewer. Prof Makoni doseer in die afdeling Toegepaste Linguistiek…http://news.nwu.ac.za/af/wiskundefoendi-thato-droom-daarvan-om-jongmense-te-bemagtig
Wiskundefoendi Thato droom daarvan om jongmense te bemagtig
2020-02-19 Byname kan wreed wees, maar in die geval van Thato “Prof” Louw is dit beslis ’n aanduiding van ’n blink toekoms. Vir die 24-jarige Thato – ’n derdejaarstudent in BSc finansiële wiskunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark –…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-ondersoek-privaatetiket-handelsmerke-suid-afrika