Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/financial-accountancy/finansi%25C3%25ABle-rekeningkunde
Finansiële Rekeningkunde
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Bevorder jou loopbaan in finansies met ons BCom in Finansiële Rekenmeesterskap, wat by die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) vir die AGA(SA)-benaming en die Suid-Afrikaanse Instituut van Professionele Rekenmeesters (SAIPR)…, Kernvakke, Vakke sluit onder meer in: Finansiële Rekeningkunde Belasting Oudit en Korporatiewe Bestuur Bestuursrekeningkunde Finansiële Bestuur Bedryfswetenskappe, Graadopsies , BCom in Finansiële Rekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P], Vanderbijlpark [V] & Mahikeng [M] kampusse aangebied Kurrikulumkode: 5DBH01 BCom in Finansiële Rekeningkunde - Uitgebreide program Duur van Graad: 4 jaar,…, Toelatingsvereistes, BCom in Finansiële Rekeningkunde APS: 28 Wiskunde: Vlak 4 (50%) BCom Finansiële Rekeningkunde - Uitgebreide program APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%), of Wiskundige geletterdheid: Vlak 7 (80%) Engels: Vlak 4 (50%), Professionele liggame, South African Institute of Chartered Accountants (SAICA) Die BCom Finansiële Rekenmeesterskap graad is deur SAICA geakkrediteer wat studente die geleentheid gee om by SAICA as ‘n AGA(SA) te registreer na afloop van die voltooing van ‘n SAICA geakkrediteerde…, Loopbaangeleenthede, Professionele rekenmeester Interne ouditeur Koste- en bestuursrekenmeester Finansiële bestuurder Belastingpraktisyn Dosent, Nagraadse studies, Nagraadse studies in Finansiële Rekenmeesterskap sluit in: BCom Honneurs MCom Phd Die nagraadse studies word aangebied op Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V] Laai die honneursbrosjure hier af. [/accordion] Jaarboekhttp://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/ba-openbare-bestuur-met-publieke-administrasie
BA in Openbare Bestuur met Publieke Administrasie
2022-08-19 Staatamptenare in Suid-Afrika werk in ’n wye verskeidenheid rolle in openbare-administrasie- en bestuurstrukture. Hulle werk dikwels in uiteenlopende bedryfs- en diensleweringsomstandighede. Die doel van hierdie kursus is om ’n…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/skool-vir-wiskundige-en-statistiese-wetenskappe/statistiek
Statistiek
2024-05-13 Oor Ons Welkom by die opwindende wêreld van Statistiek! Wat is Statistiek? Statistiek is die wetenskap wat bestudeer hoe kennis uit data verkry word. Dit behels die bestudering van metodes vir data-analise en tegnieke wat help om nuttige inligting…http://www.nwu.ac.za/af/content/befondsingbehoeftes-donateurs-nwu
Befondsingbehoeftes, Donateurs, NWU
2012-02-02 Befondsingsbehoeftes Openbare instellings soos universiteite ondervind altyd befondsingsdruk, en Noordwes-Universiteit is geen uitsondering nie. Vanweë die veranderende internasionale politieke omgewing, is tradisionele bronne van inkomste,…http://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/oor-ilma
Oor ILMA
2022-08-19 Die entiteit Inheemsetaalmedia in Afrika (Indigenous Language Media, ILMA) is ’n navorsingsnisarea van die Noordwes-Universiteit (NWU in Suid-Afrika. Dit is die enigste van sy soort op die vasteland van Afrika. Dit fokus op die…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/sentrum-vir-navorsing-en-voortgesette-ingenieursontwikkeling-crced
Sentrum vir Navorsing en Voortgesette Ingenieursontwikkeling (CRCED)
2025-11-07 CRCED is ’n navorsingsinstelling van die Noordwes-Universiteit wat in Pretoria geleë is en op energiebestuur en bio-ingenieursnavorsing fokus. Energiebestuursnavorsing sluit bedryfsenergiesimulering, -optimalisering en stelselontwikkeling in.…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-die-gemeenskap-span-kragte-saam-ten-bate-van-eureka-skool
NWU en die gemeenskap span kragte saam ten bate van Eureka Skool
2019-08-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) en die Vanderbijlparkgemeenskap gaan kragte saamspan om van die Eureka Skool se jaarlikse Spesiale Sportdag ‘n sukses te maak. Dié dag bied aan leerders wat afhanklik is van hoëvlakondersteuning die geleentheid om op ‘n pret…http://news.nwu.ac.za/af/qs-ranglys-plaas-drie-nwu-vakgroepe-die-top-700
QS-ranglys plaas drie NWU-vakgroepe in die top-700
2024-04-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) sit sy indrukwekkende vertoning op internasionale ranglyste voort. Die jongste Quacquarelli Symonds (QS) World University Rankings by Subject plaas drie van die NWU se vakgroepe in die top-700 wêreldwyd, met een van hulle in…http://news.nwu.ac.za/af/strukturele-oplossings-strek-verder-monetere-beleid
Strukturele oplossings strek verder as monetêre beleid
2023-07-21 Soos die meeste mense verwag het, het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) met ’n meerderheid van 3:2 besluit om vir eers die rentekoerse onveranderd te laat in plaas daarvan om dit met ’n verdere 25 basispunte te verhoog. In sy kommentaar op die MBK se…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/mineraalprosessering
Mineraalprosessering
2023-07-28 Mineraalprosessering is ‘n spesialisveld in Chemiese Ingenieurswese en behels die fisiese en chemiese prosesse wat gebruik word om metale te ontgin. Die chemiese industrie is een van die grootste Bruto Binnelandse…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-applied-radiation-science-and-technology/oor-ons
Oor ons
2017-08-31 Welkom by die Sentrum vir Toegepaste Stalingswetenskap en -tegnologie (CARST) Wie is ons In 1999 the Centre for Applied Radiation Science and Technology (CARST) was formed, through the MoU between the NUCLEAR INDUSTRY and NWU, quote, “…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/material-science-innovation-and-modelling/oor-ons
Oor ons
2017-08-31 Welkom by die Fokusarea vir Materiaal Innovasie en Modellering Materiaal Innovasie en Modellering (MaSIM) het gepoog om 'n toonaangewende navorsings- en ontwikkelingsentrum op die gebied van materiale, metaalinisiatiewe en nanotegnologie-…http://humanities.nwu.ac.za/af/humanities/visie-en-missie
Visie en Missie
2021-06-17 Die Fakulteit Geesteswetenskappe streef daarna om die voorkeurkeuse op die gebied van die geesteswetenskappe te word deur kritieke en intellektuele denkgeleenthede oor die menslike ervaring as geheel te verskaf. Ons glo in…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/eenheid-vir-datawetenskap-en-rekenaarkunde/herdenking-van-prof-giel-hattingh
In herdenking van Prof Giel Hattingh
2022-11-09 Prof (JM) Johannes Michiel Hattingh Gebore: 16 Mei 1940, oorlede: 5 November 2022 Prof Hattingh het in Parys (Vrystaat) grootgeword en was 15 jaar oud toe hy matriek geskryf het. Tydens sy eerstejaarstudies is sy pa oorlede en moes hy vir ʼn paar jaar by…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/data-mining/data-ontginning
Data Ontginning
2020-06-10 Bedryfsanalise (ook bekend as Data-ontginning) is ‘n snel ontwikkelende studieveld met toepassings in ‘n wye reeks industrieë. Dis ideal vir studente met ‘n aanleg vir wiskunde wat ook belangstel in rekenaarprogrammering. Daar…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/vertaal-en-tolkstudie
Vertaal- en Tolkstudie
2020-10-08 Kursusoorsig Vertaal- en Tolkstudie is ’n driejaarkursus en word binne die program BA Taal- en Literatuurstudie aangebied. Binne die raamwerk van die Suid-Afrikaanse Grondwet wat gelykberegtiging vir die elf (11) nasionale tale in Suid-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-trade-publiseer-boek-oor-afrika-se-digitale-toekoms
NWU se TRADE publiseer boek oor Afrika se digitale toekoms
2021-11-11 Die wêreldhandelsorganisasie (WHO) se leerstoelprogram in die TRADE-navorsingsentiteit (Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) by die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n nuwe boek oor Afrika se digitale toekoms gepubliseer. Die boek, getiteld Africa’s…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-beloon-buitengewone-dosente
NWU beloon buitengewone dosente
2021-03-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens ’n virtuele geleentheid die bydraes van sy fakkeldraers van onderriguitnemendheid gevier. Tydens die jaarlikse seremonie vir die toekenning vir onderriguitnemendheid (TOU), wat op 25 Maart aanlyn plaasgevind het,…http://education.nwu.ac.za/af/psycho-social-education/oorsig-1
Oorsig
2018-01-09 Die Skool vir Psigososiale Onderwys is nou verbind aan die COMBER Navorsingsfokusarea onder leiding van prof Lesley Wood, wat veral fokus op gemeenskapsgebaseerde opvoedkundige navorsing. ‘n Verdere fokus wat tans ontwikkel word deur personeellede,…http://news.nwu.ac.za/af/die-stryd-teen-gbv