Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vaal-en-kfc-minikrieketfees-klein-spelertjies-groot-drome
NWU Vaal en KFC Minikrieketfees: klein spelertjies, groot drome!
2019-09-27 As dit kom by kriekettalent staan die Vanderbijlpark nie ‘n enkele tree terug nie, en is die kans goed dat die volgende AB de Villiers, JP Duminy en Kagiso Rabada uit eie geledere opgelewer sal word. Dié gewaarwording is tydens die onlangse KFC…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/materiale-vibrasie-ontleding-en-vervaardiging
Materiale, Vibrasie-ontleding en Vervaardiging
2022-02-20 Die navorsingsgroep Materiale, Vibrasie-ontleding en Vervaardiging, is in die Skool vir Meganiese Ingenieurswese aan die NWU se Fakulteit Ingenieurswese geleë. Hierdie navorsingsgroep spesialiseer in die selektering van materiale vir ontwerpe,…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-vergader-tuiskomsgeleentheid-om-%25E2%2580%2599n-impak-te-maak
Alumni vergader by tuiskomsgeleentheid om ’n impak te maak
2019-10-02 As jy gedink het ’n reünie is niks anders as ’n nostalgiese reis na die verlede nie, maak jy ’n groot fout. Vir die Jong Alumni-groep van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark verleen hul jaarlikse reünie – of tuiskomsgeleentheid – aan…http://sport.nwu.ac.za/af/pluimbal
Pluimbal
2024-08-19 [accordion collapsed] Mahikengkampus Pluimbal is ’n wonderlike sportsoort vir fiksheid en is uitstekend vir alle ouderdomme. Dit is ’n wonderlike keuse vir diegene wat ’n nuwe raketsport wil probeer. Pluimbal word dikwels as informele…http://sport.nwu.ac.za/af/skaak
Skaak
2025-03-10 [accordion collapsed] Mahikengkampus Skaak is ’n strategiese sport wat vir ontspanning sowel as in kompetisies gespeel word. Dit is een van die oudste en gewildste bordspeletjies. Die sport se moderne vorm het op die Europese vasteland ontwikkel,…http://news.nwu.ac.za/af/borsvoeding-bo
Borsvoeding bo
2021-04-28 Daar is onweerlegbare bewyse dat om babas die eerste ses maande van hulle lewe te borsvoed, talle langtermyngesondheidsvoordele vir ’n kind inhou. ’n Groot getal Suid-Afrikaanse vroue doen dit egter nie.Chantell Witten, wat onlangs haar PhD aan die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/it-studente-%25E2%2580%259Cskrum%25E2%2580%259D-met-bedryfskundiges
IT-studente “skrum” met bedryfskundiges
2020-03-19 Die belangrikheid van die bedryfsblootstelling vir universiteitstudente kan nie genoeg beklemtoon word nie. Dit gee nie alleen vir studente die geleentheid om hulle kennis in werklike situasies en op werklike probleme toe te pas nie, maar dit oorbrug ook…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-ranglyste-toon-nwu-se-vakke-van-gehalte
Jongste ranglyste toon NWU se vakke van gehalte
2021-10-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is een van die beste tersiêre-onderwysinstellings vir onderrig op pad na ’n professionele loopbaan. Dit is herbevestig deur die jongste ranglys van die Times Higher Education (THE) World Rankings wat die NWU onder die top…http://news.nwu.ac.za/af/beleide-wat-groei-aanmoedig-moet-dringend-geimplementeer-word
Beleide wat groei aanmoedig, moet dringend geïmplementeer word
2023-10-18 In sy kommentaar op die jongste monetêrebeleidsoorsig van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) sê prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, dat dit nou dringender as ooit is om beleide en projekte te implementeer…http://education.nwu.ac.za/af/commerce-and-social-sciences-education/studierigtings
Studierigtings
2020-03-31 Skeppende kunste in Onderwys [accordion collapsed] Oorsig Waarom moet ek Skeppende Kunste in Onderys oorweeg? Die visuele kunste, musiek en ander kreatiewe en uitvoerende kunste speel ’n baie belangrike rol in die optimale…http://news.nwu.ac.za/af/gr8-success-%25E2%2580%2593-%25E2%2580%2599n-ernstige-speletjie-om-vir-mense-sagte-vaardighede-aan-te-leer
Gr8 Success! – ’n ernstige speletjie om vir mense sagte vaardighede aan te leer
2018-10-26 Ontmoet vir Faith Sibiya en Carl Thomson. Hulle is twee tipiese universiteitstudente. Faith is ’n eksentrieke voetesleper en vind altyd ’n verskoning om daardie baie belangrike taak te doen… maar môre. Carl, aan die ander kant, is ’n aandagafleibare lolpot…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorsers-toets-medisinale-plante-wat-vir-voorbehoeding-gebruik-word
NWU-navorsers toets medisinale plante wat vir voorbehoeding gebruik word
2022-07-20 Navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) en tradisionele gesondheidspraktisyns van die Noordwes provinsie ondersoek alternatiewe – die gebruik van medisinale plante – as voorbehoedmiddels vir vroue wat om gesondheids- of ander redes nie kommersiële…http://news.nwu.ac.za/af/jaarlikse-savah-konferensie-uitgestel-na-2021
Jaarlikse SAVAH-konferensie uitgestel na 2021
2020-06-23 In die lig van die Covid-19-uitbraak het die Raad van die Suid-Afrikaanse Geskiedkundiges van die Visuele Kunste (South African Visual Arts Historians, SAVAH), onder leiding van sy president, dr Alison Kearney, aangekondig dat die 35ste jaarlikse…http://news.nwu.ac.za/af/innoverende-navorsing-beloon-nwu-dosent-met-phd
Innoverende navorsing beloon NWU-dosent met PhD
2017-06-14 Dit was ’n trotse oomblik op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark toe Taty Dekoke, ʼn dosent in Frans, sy PhD in linguistiek en literêre teorie ontvang tydens die herfsgradeplegtigheid wat onlangs op die kampus plaasgevind het. In sy…http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu
Jaarlikse nuusbriewe & kommunikasie
2021-08-01 Die Konvokasie gebruik ʼn aantal kommunikasiekanale om in aanraking te bly met lede en om terugvoer oor Konvokasievergaderings en -aktiwiteite te verskaf. Dit sluit in die Alumnitydskrif, webwerf en persoonlike kommunikasie oor dringende…http://news.nwu.ac.za/af/geexpo-2018-begogel-jou-sinne-en-leef-jou-wetenskapfantasie%25C3%25AB-uit
GeeXpo 2018: begogel jou sinne en leef jou wetenskapfantasieë uit
2018-10-19 Droom jy van ’n loopbaan in wetenskap en tegnologie? Indien wel, is die GeeXpo 2018 net vir jou! Teken Saterdag 13 Oktober in jou dagboek aan en maak seker dat jy aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se grootste jaarlikse wetenskap- en inligtingstegnologie-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-huisves-grootste-spar-netbalkampioenskap-ooit
NWU huisves grootste Spar Netbalkampioenskap ooit
2022-08-25 Eenduisendagthonderd deelnemers en beamptes. Ses-en-negentig spanne. Een Noordwes-Universiteit (NWU) wat die grootste Spar Netbalkampioenskap ooit aanbied. Die Fanie du Toit Sportterrein het van 8 tot 13 Augustus behoorlik uit sy nate gebars met…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-verbeter-onderrig-op-rangordelys
NWU verbeter in onderrig op rangordelys
2023-10-02 Times Higher Education (THE) het die Noordwes-Universiteit (NWU) in hulle jongste World University Rankings onder die topsewe plaaslike universiteite geplaas. Die graderingsagentskap het op 27 September die ranglys vir hulle 2023-siklus bekendgemaak. Die…http://education.nwu.ac.za/af/languages-education/vakgroepoorsig
Vakgroepoorsig
2026-04-22 Vakgroepoorsig Afrikaans vir onderwys Afrikaans is een van die jongste tale in die wêreld en het (soos Hindi, Moderne Hebreeus en Indonesies) eers gedurende die 20ste eeu ten volle ’n gestandaardiseerde taal geword. Om hierdie rede…http://news.nwu.ac.za/af/rugbyklub-sluit-sportjaar-op-ho%25C3%25AB-noot-af