Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-gee-insig-generasie-y-se-finansiele-en-bankgedrag
Navorsing gee insig in Generasie Y se finansiële en bankgedrag
2024-02-27 Wat geldsake betref het millenniërs – ook Generasie Y’s* genoem – gemengde gevoelens. Aan die een kant het hulle ’n positiewe uitkyk op persoonlike finansiële beplanning. Aan die ander kant is hulle meer geneig om na willekeur te spandeer, wat lei tot…http://sport.nwu.ac.za/af/basketbal
Basketbal
2024-06-13 [accordion collapsed] Mahikengkampus Basketbal het ontwikkel in een van die sportsoorte in die wêreld waaraan die meeste mense deelneem en lewer merkwaardige wêreldwye ikone. Ten spyte van sy Kanadees-Amerikaanse geskiedenis, is…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vereer-prof-christa-rautenbach-met-die-kanseliersmedalje
NWU vereer prof Christa Rautenbach met die Kanseliersmedalje
2025-06-06 Haar transformatiewe leierskap deur haar redakteurskap van die Potchefstroomse Elektroniese Regsblad is ’n baken van prestasie in die visie en missie van die Noordwes-Universiteit (NWU) om ’n toonaangewende universiteit in Afrika te wees. Haar prestasies in…http://news.nwu.ac.za/af/nstf-ken-gesogte-wetenskap-oscars-aan-twee-van-die-nwu-toe
NSTF ken gesogte “Wetenskap Oscars” aan twee van die NWU toe
2024-07-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het hierdie jaar twee wenners by die NSTF-South32-toekennings gehad. Prof Linda Godfrey en Jonker Sailplanes (Edms.) Bpk. het hierdie gesogte toekennings – ook bekend as die “Wetenskap Oscars” – ontvang. Dit was…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/sentrum-van-uitnemendheid-koolstofgebaseerde-brandstowwe
Sentrum van Uitnemendheid in Koolstofgebaseerde Brandstowwe
2024-01-19 Visie Die visie van die Sentrum van Uitnemendheid in Koolstofgebaseerde Brandstowwe is om die leiers te wees in die ontwikkeling van koolstofgebaseerde brandstowwe vir die verbetering van energiedoeltreffendheid, bedryfsbetroubaarheid en -…http://www.nwu.ac.za/af/inisiatiewe-wat-jy-kan-ondersteun
Inisiatiewe wat jy kan ondersteun
2024-09-13 Ons Gee Om Beursfonds Die getal akademies-verdienstelike maar finansieel-behoeftige studente het beduidend toegeneem as gevolg van die huidige ekonomiese uitdagings wat die land ervaar. Van hierdie studente word deur die NSFAS-skema gehelp…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/tale
Tale
2023-09-19 Die 2022-aansoeke vir die Departement van Sport, Kuns en Kultuur se taalbeurs is nou oop. Hierdie beurs is spesifiek daarop gemik om 'n bydrae te maak tot voltydse voorgraadse sowel as voltydse en deeltydse Honneurs- en MA-studente van taalstudies aan die…http://news.nwu.ac.za/af/uitnemendheidstoekennings-gee-erkenning-aan-personeel-wat-hulle-kundigheidsgebiede-uitblink
Uitnemendheidstoekennings gee erkenning aan personeel wat in hulle kundigheidsgebiede uitblink
2024-11-22 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het sy uitmuntende personeel beloon tydens die jaarlikse NWU Uitnemendheidstoekenningseremonie, wat op 21 November in Potchefstroom plaasgevind het. Meer as 130 personeellede het erkenning ontvang vir hulle uitmuntende…http://education.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/etiekopleiding
Etiekopleiding
2019-04-08 Navorsingsetiekopleiding vir navorsers (hoofnavorsers, studieleiers/promotors, medestudieleiers/medepromotors, meestersgraad- en PhD-studente en ander navorsingspanlede) het ’n vereiste van die Departement van Gesondheid en die National Health Research…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biological-sciences/toerisme
Toerisme
2021-08-18 Die Skool vir Biologiese Wetenskappe bied ook vir studente die unieke geleentheid om Toerisme as ʼn addisionele kurrikulum te neem (BSc Toerisme). Hierdie is ʼn kombinasie tussen B Art Toerisme en BSc Natuurwetenskappe. Tans bied ons drie programme wat onder…http://law.nwu.ac.za/af/node/29227
Welkom uit die Kantoor van die Waarnemende Dekaan
2018-02-05 Geagte student Ek wil u graag baie welkom heet by die Fakulteit Regte vir die 2018 akademiese jaar wat hierdie maand ‘n aanvang neem. Hierdie jaar gaan sekerlik, op verskeie vlakke, weer ‘n opwindende een wees. Die politieke veranderinge,…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/deskriptiewe-linguistiek
Deskriptiewe Linguistiek
2017-06-28 Oorsig Hierdie subprogram fokus op navorsing in wat breedweg “beskrywende linguistiek” genoem kan word; ʼn ander term wat ook dikwels in Suid-Afrika daarvoor gebruik word, is “mikrolinguistiek” – dit wil s…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/statistical-consultation-services/oor-ons
Oor ons
2026-02-06 Die Statistiese Konsultasiediens (SKD) van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit bestaan sedert 1980. SKD verskaf hulp aan nagraadse studente en personeel van die Noordwes-Universiteit ten opsigte van kwantitatiewe…http://law.nwu.ac.za/af/law-justice-and-sustainability/tuis
Tuis
2025-12-05 Oorsig Die Fakulteit Regte en die Universiteit Navorsing stel navorsing deur haar dosente en studente as ‘n hoë prioriteit. Die NWU se onderrig en leerstrategie erken ook die belang van navorsingsvaardighede. Die NWU het die nodige…http://humanities.nwu.ac.za/af/node/21092
Tuis
2026-06-01 Die geesteswetenskappe word as een van die oudste akademiese dissiplines in die hoëronderwyssektor beskou. Aangesien dit die akademiese ondersoekgebiede insluit wat op die begrip, interpretasie, kommunikasie en produsering van kennis oor die mens se…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-nwu-genootskap-bevorder-oop-opvoedkundige-hulpbronne
Nuwe NWU-genootskap bevorder oop opvoedkundige hulpbronne
2021-05-31 Die deel van kennishulpbronne is ’n groeiende wêreldwye tendens en die Noordwes-Universiteit (NWU) het met ’n unieke Suid-Afrikaanse inisiatief begin om die skep en gebruik van oorspronklike oop opvoedkundige hulpbronne te bevorder. Die NWU-…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte/johana-gathongo
Johana Gathongo
2025-07-30 Dr. Johana Kambo Gathongo is die Uitvoerende Dekaan en Senior Lektor aan die Regskool, Universiteit van Embu, Kenia, 'n pos wat hy sedert September 2019 beklee. Hy doseer tans Arbeids- en Indiensnemingsreg, Kontraktereg en Besigheidsreg. Dr. Gathongo het 'n Doktorsgraad in die Regte (LLD) in Arbeidsreg, 'n Meestersgraad in die Regte (LLM) in…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/hendrik-du-plooy
Hendrik du Plooy
2026-03-25 Prof. Hendrik du Plooy is a currently a Global Operations Director at Wabtec Corporation, where he contributes to business innovation and advanced engineering solutions within the global rail and transportation sector. He is a Fellow Chartered Management Accountant (FCMA), holds a PhD in Business Administration and a Master of Commerce in…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/paul-gilmour
Paul Gilmour
2026-03-25 Dr Paul Gilmour is Senior Lecturer in Economic Crime, course leader of the MSc Economic Crime (campus) degree, and lead of the Economic Crime Research Group at the University of Portsmouth. Prior to this, he served for nearly 20 years in the UK police service, most recently, as a detective specialising in criminal investigations. He serves as…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-vergader-tuiskomsgeleentheid-om-%25E2%2580%2599n-impak-te-maak