Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/rangordening
Rangordening
2025-11-18 Die Noordwes-Universiteit (NWU) was nog altyd trots op sy prestasie in internasionale en nasionale rangordening. Hierdie rangordenings is goeie norme vir die vergelyking van die impak en relevansie van die NWU met dié van ander plaaslike en buitelandse…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-korporatiewe-publikasies-skitter-nasionale-kompetisies
NWU se korporatiewe publikasies skitter in nasionale kompetisies
2024-12-04 Die korporatiewe publikasies van die Noordwes-Universiteit (NWU) het uitgeblink in vanjaar se Suid-Afrikaanse Publikasieforum- en Bemarking, Bevordering en Kommunikasie in Onderwys (MACE)-kompetisies. Dit is ʼn trotse prestasie vir die Universiteit in sy…http://news.nwu.ac.za/af/ons-vier-vordering-en-innovasie-van-werwing-tot-registrasie
Ons vier vordering en innovasie: van werwing tot registrasie
2024-04-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Studente-inligtingstelselprojek (SIS-projek) – SIS Eagle – het op Dinsdag 2 April 2024 die student-kliënt-verhoudingsbestuurmodule CRM Nexus amptelik bekendgestel om die universiteit se aansoeksiklus vir 2025 te hanteer. Die…http://news.nwu.ac.za/af/eskom-wetenskapekspo-koester-jong-innoveerders
ESKOM Wetenskapekspo: Koester jong innoveerders
2024-03-06 Die ESKOM Wetenskapekspo is ’n streekskompetisie wat met trots deur die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe en die Departement van Onderwys geborg word. Die Dr Kenneth Kaunda distriksmunisipaliteit was onlangs die gasheer…http://news.nwu.ac.za/af/memorandum-van-verstandhouding-onderteken-om-gesamentlike-inisiatiewe-te-bevorder
Memorandum van verstandhouding onderteken om gesamentlike inisiatiewe te bevorder
2024-03-13 Die Noordwes-Universiteit (NWU) en die Onderwys- en Opleidingsowerheid vir die Staatsdiens (PSETA) het begin met gesprekke om ’n formele samewerking aan te gaan om vaardigheidsvermoëns binne die staatdienssektor uit te bou en aan albei partye se grondwetlike…http://news.nwu.ac.za/af/minister-lewer-n-realistiese-en-geloofwaardige-fiskale-boodskap-begrotingstoespraak
Minister lewer ’n realistiese en geloofwaardige fiskale boodskap in begrotingstoespraak
2022-10-27 “Teen die agtergrond van moeilike wêreld- en plaaslike ekonomiese omstandighede, het die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, vandag ’n realistiese en geloofwaardige fiskale boodskap in die mediumtermynbegroting-beleidsverklaring (MTBBV) gelewer.” In…http://news.nwu.ac.za/af/onveranderde-rentekoers-geen-verrassing-nie
Onveranderde rentekoers geen verrassing nie
2024-05-31 Die jongste verklaring deur die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) was weer eens sonder verrassings, nadat die komitee vir die sesde keer die afgelope jaar rentekoerse onveranderd gelaat het. In sy kommentaar oor die…http://news.nwu.ac.za/af/studente-word-uitgenooi-om-vir-nagraadse-mandela-rhodes-beurs-aansoek-te-doen
Studente word uitgenooi om vir nagraadse Mandela Rhodes-beurs aansoek te doen
2017-03-28 Strewe jy daarna om 'n leier te word wat 'n positiewe bydrae tot die ontwikkeling van die Afrika-kontinent sal maak? Wil jy in 2018 met nagraadse studie voortgaan en is jy op soek na 'n beurs wat volledig befonds is? {C} Wil jy graag deel van 'n…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-begroting-verskaf-basis-om-fiskale-volhoubaarheid-te-bou
Jongste Begroting verskaf basis om fiskale volhoubaarheid te bou
2025-05-22 Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, se hersiene derde Begroting is in die lig van die huidige omstandighede pragmaties. Dit is die mening van prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool. In sy kommentaar op…http://news.nwu.ac.za/af/navorsers-vind-spiraalarms-rondom-massiewe-sterre
Navorsers vind 'spiraalarms' rondom massiewe sterre
2023-03-02 Navorsers het ’n belangrike stukkie van die legkaart in die vorming van massiewe sterre – ook bekend as protons (sterre met ’n massa wat ongeveer agt keer so groot of groter as die son is) – gevind. Bewyse is vir die heel eerste keer waargeneem en daar is…http://news.nwu.ac.za/af/bemagtiging-van-onderwys-bring-tegnologiekennis-na-verarmde-klaskamers
Bemagtiging van onderwys: bring tegnologiekennis na verarmde klaskamers
2023-07-04 In ’n 4IR-wêreld maak die Noordwes-Universiteit (NWU) seker dat leerders by agtergeblewe skole nie agterbly nie, en dat hulle die gereedskap en kennis het om aan die uitdagings van die immerveranderende werksomgewing te voldoen. Daarmee in gedagte het die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-enactus-wen-silwer-sa-se-tweede-sakekompetisie-vir-universiteite
NWU Enactus wen silwer in SA se tweede Sakekompetisie vir Universiteite
2019-02-28 Die Enactus studentevereniging van die Noordwes-Universiteit (NWU) maak op nasionale vlak naam en te oordeel na hulle prestasies in 2018, lê daar ʼn opwindende nuwe jaar vir hulle voor. Die vereniging het 2018 op ʼn hoogtepunt afgesluit toe hulle as tweede-…http://news.nwu.ac.za/af/boomplantasies-benadeel-ekostelsels
Boomplantasies benadeel ekostelsels
2021-07-02 Deur inheemse woude met boomplantasies te vervang, word die grond op ’n mikrobiese vlak benadeel deur ’n impak op die vrugbaarheid van die grond en die gesondheid van die planeet te hê. Dit is een van die gevolgtrekkings waartoe die Noordwes-Universiteit (…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-nuwe-hoof-en-visekanselier-aan
NWU stel nuwe hoof en visekanselier aan
2022-03-18 Die Raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots om die aanstelling van alumnus dr Bismark Tyobeka as sy nuwe hoof en visekanselier aan te kondig. Dr Tyobeka, wat as een van die voorste kernkragkundiges in die wêreld erken word, sal vanaf 1 Junie 2022…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-geoktrooieerde-rekenmeesterskap-studente-blink-uit-2024-itc
NWU se Geoktrooieerde Rekenmeesterskap-studente blink uit in 2024 ITC
2024-07-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens sy toewyding getoon om kundiges in geoktrooieerde rekenmeesterskap te produseer, soos dit uit die uitmuntende uitslae van sy studente in die onlangse eksamen van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde…http://news.nwu.ac.za/af/strukturele-oplossings-strek-verder-monetere-beleid
Strukturele oplossings strek verder as monetêre beleid
2023-07-21 Soos die meeste mense verwag het, het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) met ’n meerderheid van 3:2 besluit om vir eers die rentekoerse onveranderd te laat in plaas daarvan om dit met ’n verdere 25 basispunte te verhoog. In sy kommentaar op die MBK se…http://news.nwu.ac.za/af/qs-world-university-rankings-sluit-nwu-twee-vakgebiede
QS World University Rankings sluit NWU by twee vakgebiede in
2023-03-22 Die Noordwes-Universiteit (NWU) word steeds op internasionale ranglyste geplaas. Die jongste Quacquarelli Symonds (QS) World University Rankings by Subject sluit die NWU by twee vakgebiede in: landbou en bosbou, en medisyne. Die 2023 QS World University…http://news.nwu.ac.za/af/dit-hoe-ons-suid-afrika-se-onderwysstelsel-ondersteun
Dit is hoe ons Suid-Afrika se onderwysstelsel ondersteun
2023-09-21 Die druk wat op die onderwysstelsel in Suid-Afrika is, kan nie ontken word nie, en die toenemende uitdagings wat die land se jeug in die gesig staar, is selfs groter, om nie te praat van dit wat die onderwysers moet hanteer terwyl hulle verseker dat hierdie…http://www.nwu.ac.za/af/raad-landingsbl-nwu-beheer-en-bestuur
Beheerstrukture - Raad
2021-09-08 Die NWU Raad Die Raad bestuur die universiteit ingevolge hoofstuk 4 van die Wet, die Reglement en Beleide uitgereik in terme van die Wet, die Statuut en die Reëls, insluitend, ten minste die aanvaarding van doel- en waardestellings, asook…http://news.nwu.ac.za/af/game-thrones-speel-sonder-re%25C3%25ABls