Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/kommunikasiebestuur
Kommunikasiebestuur
2025-08-14 [accordion], Oorsig, Bevorder jou loopbaan met ons BCom in Bestuurswetenskappe met ʼn spesialisering in Kommunikasiebestuur. Hierdie program is ontwerp om jou toe te rus met die vaardighede om doeltreffende kommunikasie, strategiese boodskapformulering, en handelsmerkontwikkeling…, Kernvakke, Kommunikasieteorie Verbruikersgedrag Digitale bemarking Verkoopsbestuur Bemarkingsnavorsing Geïntegreerde bemarkingskommunikasie Strategiese bestuur, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Kommunikasiebestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Mahikeng [M] en Potchefstroom [P] kampusse Kwalifikasiekode: 5FPH03, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Kommunikasiebestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) of Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 4 (50% of hoër), Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir ’n BCom-honneurs in Bemarkingsbestuur of die BA Honneurs in Gevorderde Korporatiewe Kommunikasie, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Bemarkingsbestuur of Kommunikasiebestuur., Loopbaanmoontlikhede, Bestuurder: Korporatiewe Kommunikasie Bestuurder: Mediaverhoudinge Bestuurder: Sosiale Media Spesialis: Krisiskommunikasie, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders: Dr Willy Engelbrecht – Enige navrae oor hierdie program wat op die Mahikengkampus aangebied word Prof Mia Bothma – Enige navrae oor hierdie program wat op die…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/veiligheidsbestuur
Veiligheidsbestuur
2025-08-14 Veiligheidsbestuur [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ontwikkel jou kundigheid in besigheidsbestuur met ʼn gespesialiseerde fokus op veiligheidsbestuur deur ons BCom in Bestuurswetenskappe. Hierdie program sal jou bekendstel aan kernareas van veiligheidsbestuur, insluitend veiligheidsouditering, gesondheids- en…, Kernvakke, Strategiese Sakebestuur Oudit van Veiligheidsbestuur Veiligheidsbestuurstelsels Veiligheidskultuur, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Veiligheidsbestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Vanderbijlparkkampus [V] Kwalifikasiekode: 5FPH08, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Veiligheidsbestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) of Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 4 (50% of hoër), Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir die BCom-honneurs in Besigheidsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Besigheidsbestuur., Loopbaanmoontlikhede, Veiligheidsbeampte / -praktisyn Beroepsgesondheid- en veiligheidsbeampte Risiko-ontledingspesialis Nakomingsbeampte Veiligheidsouditeur, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders: Mnr. Ravin Naidoo – Enige navrae oor hierdie program Prof Rita Klonaridis – Enige navrae oor hierdie program in die algemeen, in haar hoedanigheid as Interkampus-…http://www.nwu.ac.za/af/president-van-die-konvokasie-beheer-en-bestuur-nwu
President van die Konvokasie
2026-01-29 Die Konvokasie verbind die lede van die konvokasie op ’n lewenslange basis aan die universiteit tot die deurlopende wedersydse voordeel van die universiteit, sy lede en toekomstige lede van die Konvokasie. Die Konvokasie se hoofdoel is om wedersydse…http://news.nwu.ac.za/af/borsvoeding-bo
Borsvoeding bo
2021-04-28 Daar is onweerlegbare bewyse dat om babas die eerste ses maande van hulle lewe te borsvoed, talle langtermyngesondheidsvoordele vir ’n kind inhou. ’n Groot getal Suid-Afrikaanse vroue doen dit egter nie.Chantell Witten, wat onlangs haar PhD aan die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-staatmakers-beloon-vir-lojale-diens-0
NWU-staatmakers beloon vir lojale diens
2020-02-10 Verskeie personeellede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark is onlangs tydens die amptelike opening van die akademiese jaar met langdienstoekennings vereer. Tydens dié geleentheid – wat die begin van die akademiese aktiwiteite…http://news.nwu.ac.za/af/hoer-prestasie-kry-n-nuwe-baadjie
Hoër prestasie kry ’n nuwe baadjie
2021-05-07 ’n Ander drag, selfde prag. Sportkodes van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus kry eersdaags nuwe huisvesting wanneer verbouings aan gebou K2 op die Fanie du Toit-sportterrein oorkant die Hoëprestasie-instituut (K21) voltooi is.…http://news.nwu.ac.za/af/biblioteekbestuurders-deel-hulle-kennis-oor-ki-chili
Biblioteekbestuurders deel hulle kennis oor KI in Chili
2024-07-05 Die wêreld van biblioteke gaan nooit weer dieselfde wees ná die koms van kunsmatige intelligensie (KI) nie. Biblioteke regoor die wêreld het KI verwelkom as ’n instrument wat nie net hulle dienste beter maak nie, maar ook ’n beter biblioteek-ervaring vir…http://news.nwu.ac.za/af/monsters-mites-fabels-uitstalling-vertoon-studentekurators-se-groei-en-leer
“Monsters, Mites & Fabels”-uitstalling vertoon studentekurators se groei en leer
2024-09-06 Die ViNCO-navorsingsentiteit (Visuele Narratiewe en Kreatiewe Uitsette-navorsingsentiteit) by die Noordwes-Universiteit (NWU), ’n gemeenskaplike onderneming wat kreatiewe praktisyns insluit, het ’n uitstalling getiteld “Monsters, Mites & Fabels” geskep…http://news.nwu.ac.za/af/ttis-brou-samewerking-en-kreatiwiteit-met-koffieproffie
TTIS brou samewerking en kreatiwiteit met Koffieproffie
2024-07-26 Die Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuningskantoor (TTIS-kantoor) by die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs die eerste rondte van ’n innoverende inisiatief getiteld Koffieproffie aangebied. Dit is bedoel om samewerking en kreatiwiteit onder…http://education.nwu.ac.za/af/natuurwetenskappe-in-onderwys
Tuis
2023-09-04 Welkom by die Skool vir Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie vir Onderwys. Die skool bied relevante, hoë kwaliteit onderrig aan, wat die graduandi voorberei om as effektiewe onderwysers te kan funksioneer, om kwaliteit navorsing te kan doen en om as lewenslange…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/publieke-administrasie
Publieke Administrasie
2020-07-02 Studente sal ervaar dat Publieke Administrasie as vak hulle leer wat die belangrikste teorie, onderrig, vaardighede en praktyke is wat met die eietydse Suid-Afrikaanse staat en die wêreldwye openbaresektorarena verband hou. Studente word…http://commerce.nwu.ac.za/af/forensic-accountancy/forensiese-rekenmeesterskap
Forensiese Rekenmeesterskap
2025-07-28 [accordion], Jou roete om integriteit te beskerm, die waarheid bloot te lê en finansiële misdaad te bekamp, Is jy passievol daaroor om korrupsie, finansiële verslagdoeningsbedrog en ekonomiese misdaad op te spoor? Wil jy vaardighede ontwikkel om komplekse finansiële wangedrag te ondersoek en betekenisvol by te dra tot die beskerming van beide openbare en…, Waarom Forensiese Rekenmeesterskap by die NWU?, Multidissiplinêre benadering: Integreer rekeningkunde, reg, ondersoektegnieke, digitale forensiese tegnologie en interpersoonlike vaardighede. Bedryfsgerigte inhoud: Ontwikkel in samewerking met top forensiese professionele persone, regulatoriese liggame en…, Kernvaardighede wat jy sal ontwikkel, Rekeningkundige en ouditkundigheid - Analiseer finansiële state, identifiseer bewyse om bedrieglike transaksies te ondersoek. Ondersoektegnieke - Voer onderhoude, versamel bewyse, voer leefstyloudits uit en pas OSINT (Open-Source Intelligence) toe. Digitale…, Akademiese aanbod, NWU is die enigste universiteit in Suid-Afrika wat 'n toegewyde voorgraadse- en nagraadse program in Forensiese Rekenmeesterskap aanbied., Voorgraadse graad, BCom Forensiese Rekenmeesterskap Tydsduur: 3 jaar (voltyds) Kampus: Potchefstroom Kurrikulumkode: 5DDH01 Toelating: APS 36 | Wiskunde Vlak 5 (60–69%) | Taal Vlak 5 (60–69%), Honneursgraad, BCom Honneurs in Forensiese Rekenmeesterskap Tydsduur: 1 jaar (voltyds) Toelating: Voltooiing van BCom in Forensiese Rekenmeesterskap, Nagraadse studieroete, Vorder met jou studies met 'n Meestersgraad (MCom) of 'n PhD in Forensiese Rekenmeesterskap. Ons bied ook kortleerprogramme aan en dra aktief by tot akademiese navorsing., Akkreditasie en professionele liggame, Institute of Commercial Forensic Practitioners Vir meer inligting besoek hul webwerf: https://www.icfp.co.za/ The Association of Certified Fraud Examiners (ACFE), South African Chapter Vir meer inligting besoek hul webwerf: http://www.acfesa.co.za/ …, Loopbaanmoontlikhede, Gegradueerdes is in aanvraag in verskeie sektore: Professionele firmas: PwC, EY, Deloitte, KPMG Korporatiewe kliënte: Nedbank, FNB, Sasol, Investec Regspraktyke: Bowmans, Webber Wentzel Forensiese firmas: Nexus Forensics, Salient, Ligwa, Abacus, Stoneturn…, Nagraadse Studies, Nagraadse studies in Forensiese Rekenmeesterskap sluit in: BCom Honneurs Die nagraadse studies word aangebied op Potchefstroom [P] Kry die honneursbrosjure hier, Brosjure, Kry die nuutste brosjure oor Forensiese Rekenmeesterskap hier [/accordion] Jaarboekhttp://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/taaltegnologie
Taaltegnologie
2022-07-15 Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer…http://humanities.nwu.ac.za/af/node/22934
Taaltegnologie
2024-04-29 Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/technology
Taaltegnologie
2022-08-19 Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer…http://humanities.nwu.ac.za/af/node/23071
Taaltegnologie
2024-04-29 Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer…http://sport.nwu.ac.za/af/softball/sagtebal
Sagtebal
2020-07-24 Sagtebal is ’n variasie van bofbal en word met ’n groter bal op ’n kleiner veld gespeel. Rig navrae aan Reginah Liphuko Sekretaresse : Sagtebal Mahikengkampus 018 389 2405 Reginah.Liphuko@nwu.ac.zahttp://news.nwu.ac.za/af/die-verhoging-van-die-repokoers-was-onvermydelik
Die verhoging van die repokoers was onvermydelik
2022-01-28 Markte en ekonome het almal die verdere 25-basispuntverhoging in rentekoerse deur die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) op 27 Januarie verwag. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-computer-statistical-and-mathematical-sciences/colloquiums-en-werkswinkels
Colloquiums en Werkswinkels
2016-09-19 Daar is geen opkomende colloquiums. Kontak asseblief vir die skool sekretaresse (Mev. Melanie Claassen) by 018 299 2568 vir meer inligting of die Fakulteit Skakelbeampte (Mej. Ashleigh Pieterse) by 018 299 2711 om inligting op hierdie…http://law.nwu.ac.za/af/node/29209