Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/applous-vir-uarm-graduandi
Applous vir UARM-graduandi
2019-05-16 Die Sentrum vir Toegepaste Risikobestuur (UARM) het die akademiese sukses van sewe van sy meestersgraadstudente tydens die onlangse gradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark gevier. Die studente het in die MCom…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biologiese-wetenskappe/oor-ons
Oor Ons
2022-11-30 Welkom by die Skool vir Biologiese Wetenskappe Ons visie by die Skool vir Biologiese Wetenskappe is om relevante, waardegedrewe opleiding en navorsing van internasionale gehalte, wat op ons bestaande kundigheid in die veld van omgewingswetenskappe…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/telenet
Telenet
2020-08-11 Die Telenet-navorsingsgroep is ’n fokusgroep aan die NWU se Fakulteit Ingenieurswese. Die navorsing wat deur die Telenet-groep gedoen word, val breedweg binne die gebied van inligting- en kommunikasietegnologie (IKT), met spesifieke projekte…http://humanities.nwu.ac.za/registration-and-orientation/fhum-important-sala-information
FHUM: Important SALA Information
2026-01-20 [accordion] Key webpages: · Registration: https://studies.nwu.ac.za/studies/registration · …http://natural-sciences.nwu.ac.za/biological-sciences/biological-sciences-honours-botany
School of Biological Sciences - Honours - Botany
2020-08-17 School of Biological Sciences - Honours - Botany Research topics in Botany Plant Biotechnology Plant physiology and biochemistry Plant Taxonomy and Systematics…http://news.nwu.ac.za/af/ontsluit-die-kulturele-taal-van-emojis-n-studie-oor-facebook-emojis-en-die-betekenis-daarvan-xhosa
Ontsluit die kulturele taal van emoji’s: ’n studie oor Facebook-emoji’s en die betekenis daarvan in Xhosa
2023-11-14 ’n Navorser by die Skool vir Kommunikasie by die Noordwes-Universiteit (NWU), dr Quatro Mgogo, het ’n studie onderneem om te ondersoek hoe Facebook-emoji’s aangewend word om die betekenis van izaci namaqhalo esiXhosa (Xhosa-spreekwoorde en -idiome) te vorm…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-eerste-afrika-om-internasionale-bga-akkreditasie-te-ontvang
NWU Besigheidskool eerste in Afrika om internasionale BGA-akkreditasie te ontvang
2021-12-09 Die NWU Besigheidskool aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is ’n dryfkrag vir besigheidsopvoeding in Afrika. Nie alleen het die internasionale toonaangewende vereniging vir MBA’s, die Association of MBAs (AMBA), die MBA-akkreditasie van die NWU…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-staatsfinansies-bly-veilige-hande
Suid-Afrika se staatsfinansies bly in veilige hande
2021-11-12 “In ’n deurdagte beleidsevaluering in sy eerste mediumtermynbegrotingbeleidsverklaring (MTBBV) deur die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, bevestig hy dat Suid-Afrika se staatsfinansies steeds in veilige hande is en dat daar breë kontinuïteit in…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/vriende-en-vennote
Vriende en vennote
2021-09-22 VRIENDE EN VENNOTE img{border-color:#909090;} .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; text-align: center; cursor: default; } .hovereffect .overlay { position: absolute; overflow:…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte/rongedzayi-fambasayi
Rongedzayi Fambasayi
2024-09-09 Dr. Rongedzai Fambasayi is 'n alumnus van die Noordwes-Universiteit en die Suid-Afrikaanse Navorsingsleerstoel in Stede, Regte en Omgewingsvolhoubaarheid (SARChI CLES, NWU). Hy het sy PhD in Regte en Ontwikkeling aan die NWU in 2023 verwerf. Hy het homself gevestig as 'n Internasionale Kinderregteprokureur en Navorser met meer as 'n dekade se…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/sportgeriewe
Sportgeriewe
2022-05-26 [accordion collapsed] Mahikengkampus-geriewe Die Mahikengkampus het uitstekende sportgeriewe, waaronder 'n sokkerinstituut, swembad, buitelugfasiliteite en 'n binnenshuise sportsaal. Beide die Sokkerinstituut en die Groot…http://www.nwu.ac.za/af/die-nwu/toets
Toets
2022-04-01 Welkom Die NWU is daartoe verbind om te funksioneer as ʼn unitêre, geïntegreerde, multikampusuniversiteit wat billikheid, herstel en globaal mededingende onderrig en navorsing oor al drie kampusse heen moontlik maak. Ons kernaktiwiteite, onderrig-leer…http://news.nwu.ac.za/af/howzat-pret-en-plesier-die-kfc-mini-krieket-manier
Howzat! Pret en plesier die KFC mini-krieket-manier
2019-09-11 ʼn Menigte klein krieket-karnallies toegerus met kolwe, beenskutte en paaltjies gaan eersdaags op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark toesak om met hulle mini-krieketvernuf te spog. Op Saterdag, 14 September, sal meer as 520 jong…http://news.nwu.ac.za/af/postdoktorale-genoot-uit-maleisi%25C3%25AB-sluit-optentia-aan
Postdoktorale genoot uit Maleisië sluit by Optentia aan
2020-04-02 Internasionale postdoktorale genote speel ’n belangrike rol waar hulle aan die spits staan van navorsingsaktiwiteite by die Noordwes-Universiteit (NWU). Hierdie tipe internasionalisering ondersteun ook die NWU se strewe om deur uitnemendheid in innoverende…http://news.nwu.ac.za/af/ma-en-se-seun-deel-hul-eerste-jaar-op-universiteit-saam
Ma en se seun deel hul eerste jaar op universiteit saam
2021-03-31 Met ’n ouderdomsgaping van 25 jaar tussen hulle is ma en seun Susan en Janu Fouche albei aanvaar om hulle eerste jaar by die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) te doen. Die drie-en-veertigjarige Susan studeer vir ’n…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/matthew-timothy-mullarkey
Matthew Timothy Mullarkey
2026-03-25 Prof. Matthew Timothy Mullarkey is a Professor of Instruction in the School of Information Systems at the University of South Florida, where he contributes to teaching, research, and student mentorship within the Muma College of Business. He holds a PhD in Business Administration from the University of South Florida, an MBA from the University of…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/wiehann-olivier
Wiehann Olivier
2026-03-25 Prof. Wiehann Olivier is an Audit and FinTech Partner at Forvis Mazars, where he leads and contributes to the firm’s audit, technology advisory, and financial consulting services. He is Chartered Accountant (SA), holds a PhD in Accountancy from the NWU and a Master of Science in Blockchain and Digital Currency from the University of Nicosia,…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-hou-halfeind-deur-oop
Eagles hou halfeind-deur oop
2022-04-07 Bertie Jacobs Jinne, dit gaan verdeksels naby wees. Die NWU Eagles het Maandagaand 4 April in ʼn papsopnat Bloemfontein hulle uitspeelronde-hoop aan die brand gehou deur die CUT Ixias met 33–14 te klop. Dit was ʼn gepaste geskenk vir afrigter André…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/nagraads