Multisite Search
http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biologiese-wetenskappe/oor-ons
Oor Ons
2022-11-30 Welkom by die Skool vir Biologiese Wetenskappe Ons visie by die Skool vir Biologiese Wetenskappe is om relevante, waardegedrewe opleiding en navorsing van internasionale gehalte, wat op ons bestaande kundigheid in die veld van omgewingswetenskappe…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/telenet
Telenet
2020-08-11 Die Telenet-navorsingsgroep is ’n fokusgroep aan die NWU se Fakulteit Ingenieurswese. Die navorsing wat deur die Telenet-groep gedoen word, val breedweg binne die gebied van inligting- en kommunikasietegnologie (IKT), met spesifieke projekte…http://news.nwu.ac.za/af/ontsluit-die-kulturele-taal-van-emojis-n-studie-oor-facebook-emojis-en-die-betekenis-daarvan-xhosa
Ontsluit die kulturele taal van emoji’s: ’n studie oor Facebook-emoji’s en die betekenis daarvan in Xhosa
2023-11-14 ’n Navorser by die Skool vir Kommunikasie by die Noordwes-Universiteit (NWU), dr Quatro Mgogo, het ’n studie onderneem om te ondersoek hoe Facebook-emoji’s aangewend word om die betekenis van izaci namaqhalo esiXhosa (Xhosa-spreekwoorde en -idiome) te vorm…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-eerste-afrika-om-internasionale-bga-akkreditasie-te-ontvang
NWU Besigheidskool eerste in Afrika om internasionale BGA-akkreditasie te ontvang
2021-12-09 Die NWU Besigheidskool aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is ’n dryfkrag vir besigheidsopvoeding in Afrika. Nie alleen het die internasionale toonaangewende vereniging vir MBA’s, die Association of MBAs (AMBA), die MBA-akkreditasie van die NWU…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-staatsfinansies-bly-veilige-hande
Suid-Afrika se staatsfinansies bly in veilige hande
2021-11-12 “In ’n deurdagte beleidsevaluering in sy eerste mediumtermynbegrotingbeleidsverklaring (MTBBV) deur die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, bevestig hy dat Suid-Afrika se staatsfinansies steeds in veilige hande is en dat daar breë kontinuïteit in…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/vriende-en-vennote
Vriende en vennote
2021-09-22 VRIENDE EN VENNOTE img{border-color:#909090;} .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; text-align: center; cursor: default; } .hovereffect .overlay { position: absolute; overflow:…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/sportgeriewe
Sportgeriewe
2022-05-26 [accordion collapsed] Mahikengkampus-geriewe Die Mahikengkampus het uitstekende sportgeriewe, waaronder 'n sokkerinstituut, swembad, buitelugfasiliteite en 'n binnenshuise sportsaal. Beide die Sokkerinstituut en die Groot…http://www.nwu.ac.za/af/die-nwu/toets
Toets
2022-04-01 Welkom Die NWU is daartoe verbind om te funksioneer as ʼn unitêre, geïntegreerde, multikampusuniversiteit wat billikheid, herstel en globaal mededingende onderrig en navorsing oor al drie kampusse heen moontlik maak. Ons kernaktiwiteite, onderrig-leer…http://news.nwu.ac.za/af/howzat-pret-en-plesier-die-kfc-mini-krieket-manier
Howzat! Pret en plesier die KFC mini-krieket-manier
2019-09-11 ʼn Menigte klein krieket-karnallies toegerus met kolwe, beenskutte en paaltjies gaan eersdaags op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark toesak om met hulle mini-krieketvernuf te spog. Op Saterdag, 14 September, sal meer as 520 jong…http://news.nwu.ac.za/af/postdoktorale-genoot-uit-maleisi%25C3%25AB-sluit-optentia-aan
Postdoktorale genoot uit Maleisië sluit by Optentia aan
2020-04-02 Internasionale postdoktorale genote speel ’n belangrike rol waar hulle aan die spits staan van navorsingsaktiwiteite by die Noordwes-Universiteit (NWU). Hierdie tipe internasionalisering ondersteun ook die NWU se strewe om deur uitnemendheid in innoverende…http://news.nwu.ac.za/af/ma-en-se-seun-deel-hul-eerste-jaar-op-universiteit-saam
Ma en se seun deel hul eerste jaar op universiteit saam
2021-03-31 Met ’n ouderdomsgaping van 25 jaar tussen hulle is ma en seun Susan en Janu Fouche albei aanvaar om hulle eerste jaar by die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) te doen. Die drie-en-veertigjarige Susan studeer vir ’n…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-hou-halfeind-deur-oop
Eagles hou halfeind-deur oop
2022-04-07 Bertie Jacobs Jinne, dit gaan verdeksels naby wees. Die NWU Eagles het Maandagaand 4 April in ʼn papsopnat Bloemfontein hulle uitspeelronde-hoop aan die brand gehou deur die CUT Ixias met 33–14 te klop. Dit was ʼn gepaste geskenk vir afrigter André…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/nagraads
Nagraads
2021-09-03 ALGEMENE INLIGTING Al die onderstaande projekte vorm deel van groter projekte by CTexT. As sodanig sal u begelei word deur ’n dosent by Lettere en of Natuurwetenskappe, sowel as ’n navorser/ingenieur by CTexT.…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/ba-geesteswetenskappe
BA in Geesteswetenskappe
2026-03-19 Die algemene doel van die kwalifikasie is om drie vakgroepe, naamlik tale, sosiale wetenskappe en filosofie, in een breë geesteswetenskappe-program te kombineer. Hierdie kombinasie maak voorsiening vir ’n wye keuse van vakke in die geesteswetenskappe…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/hicc/af
DST Waterstof Infrastruktuur Sentrum van Bevoegdheid (HICC)
2016-11-14 Die blad is tans onder kontruksie.http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biologiese-wetenskappe/navorsing
Navorsing: Skool vir Biologiese Wetenskappe
2017-02-21 Hierdie blad is tans onder konstruksie.http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-vennootskap-sal-vir-chemiese-ingenieurs-groot-voordele-inhou
Nuwe vennootskap sal vir chemiese ingenieurs groot voordele inhou
2021-07-05 Die Skool vir Chemiese en Mineraalingenieurswese by die Noordwes-Universiteit het ’n vennootskap met ’n sagtewaremaatskappy gesluit wat hulle aan die voorpunt van ontwikkeling sal plaas. Die vennootskap met METSIM, die voorste…http://news.nwu.ac.za/af/ranglys-plaas-vir-die-tweede-agtereenvolgende-jaar-die-nwu-onder-die-topses-plaaslike-universiteite
Ranglys plaas vir die tweede agtereenvolgende jaar die NWU onder die topses plaaslike universiteite
2021-09-03 Die THE World University Rankings het weer eens, soos verlede jaar, die Noordwes-Universiteit (NWU) onder die topses universiteite in Suid-Afrika geplaas. Die NWU word wêreldwyd tussen 501 en 600 geplaas uit meer as 1 600 universiteite uit 99 lande en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-visekanselier-spreek-joernaliste-die-nasionale-persklub-se-post-covid-herbekendstelling-toe