Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/gebruik-die-reg-om-geregtigheid-en-volhoubaarheid-te-bevorder
Gebruik die reg om geregtigheid en volhoubaarheid te bevorder
2022-12-08 Wanneer dit kom by die soek van innoverende oplossings vir die maatskaplike en omgewingsuitdagings wat Suid-Afrika moet hanteer, is die Navorsingseenheid vir Reg, Geregtigheid en Volhoubaarheid van die Noordwes-Universiteit (NWU) aan die voorpunt. “Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kyk-verby-beurtkrag-na-volhoubare-groener-energie-oplossings
NWU kyk verby beurtkrag na volhoubare groener energie-oplossings
2024-07-31 Terwyl die huidige uitdagings aangepak word wat deur beurtkrag veroorsaak word, kyk die Noordwes-Universiteit (NWU) ook na langtermyn- volhoubare en groener oplossings vir die opwekking van hernubare energie. Dit sal nie net energiesekerheid verseker nie,…http://humanities.nwu.ac.za/af/sosiale-transformasie/nagraadse-studies-kommunikasies
Nagraadse Studies Kommunikasies
2025-05-15 Die Skool vir Kommunikasie is bekend vir die verskaffing van topgehalte onderrig en die verskaffing van bedrewe professionele kommunikasiekundiges. As nagraadse student kan jy voordeel trek uit ons unieke program, wat daarop toegespits is om ʼn impak op…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ouers-1
Inligting vir ouers
2021-08-04 Dankie dat u die hoër onderwys van u seun of dogter aan die NWU toevertrou. U keuse van universiteit is verstandig, soos u sal sien wanneer u sy of haar vordering in die jare vorentoe volg. Die rede hiervoor is dat die NWU ’n welverdiende reputasie het om…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/charissa-freese
Charissa Freese
2025-04-23 Prof. Charissa Freese is an extraordinary professor at the North-West University. She is a member of the executive board of Avans University of Applied Sciences, the Netherlands, and a full professor in Inclusive Employment Relations and endowed professor on a chair in HRM and Social Security at Tilburg University, the Netherlands. Her research…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/kapil-kumar-aggarwa
Kapil Kumar Aggarwa
2026-04-22 Prof. (Dr.) Kapil Kumar Aggarwal is an accomplished academic currently serving as a Professor of Finance at the University School of Business, Chandigarh University and Extraordinary Professor at North West University, South Africa. With over 18 years of teaching and research experience, his expertise spans finance, management sciences,…http://news.nwu.ac.za/af/studente-en-gemeenskap-vat-hande-om-ekonomiese-ontwikkeling-te-steun
Studente en gemeenskap vat hande om ekonomiese ontwikkeling te steun
2017-08-29 Die skep van ’n beter gemeenskap vereis spanwerk, vennootskappe en samewerking, met ’n groot groep ondersteuners wat saamwerk om ’n beter toekoms te bou. Volgens prof Danie Meyer, senior lektor in ekonomie op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in…http://news.nwu.ac.za/af/golden-key-verwelkom-nuwe-akademiese-presteerders
Golden Key verwelkom nuwe akademiese presteerders
2019-05-13 Die onlangse erkenningseremonie vir nuwe lede van die Golden Key internasionale erevereniging het onlangs 250 studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark in hulle geledere verwelkom. Dr Elmie Castleman, die direkteur van die…http://news.nwu.ac.za/af/w%25C3%25AAreld-loof-nwu-student-vir-voedselsekerheidsoplossing
Wêreld loof NWU-student vir voedselsekerheidsoplossing
2019-05-27 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het dit weer gedoen! Tydens die wêrelduitstalling vir insentiefreise (World Exhibition for Incentive Travel, IMEX) is die NWU se toewyding tot navorsingsuitnemendheid en maatskaplike geregtigheid herbevestig toe Emilé Coetzee…http://news.nwu.ac.za/af/pmr-toekennings-ses-%25E2%2580%2599n-ry-vir-nwu-vanderbijlpark
PMR-toekennings: ses in ’n ry vir NWU-Vanderbijlpark
2017-07-19 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs nóg ’n Professional Management Review (PMR) Diamond Arrow-toekenning gewen. Dit is hierdie jaar die sesde agtereenvolgende toekenning wat die kampus ontvang. Die toekenning is by die…http://news.nwu.ac.za/af/moeders-en-kinders-agter-tralies-het-voor-en-nadele
Moeders en kinders agter tralies het voor- en nadele
2021-05-10 In Suid-Afrika kan ’n vrou wat tronkstraf uitdien vir die misdaad wat sy gepleeg het, haar kind by haar in die korrektiewe instelling hê. Dit word vir die eerste twee jaar van die kind se lewe toegelaat en stel die ma en kind in staat om ’n band te vorm.…http://news.nwu.ac.za/af/wat-n-jaar-vir-christa-ramasimong
Wat ’n jaar vir Christa Ramasimong
2022-05-27 Dit was ’n jaar waarin hoogtepunt op hoogtepunt gevolg het en waar een eer op ’n ander gevolg het. Christa Ramasimong ervaar ’n tyd wat nie net haar toekoms sal bepaal nie, maar ook wie sy regtig is. Die karakter van hierdie jong vrou word gesmee in ’n vuur…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-sal-die-lig-van-die-trump-oorwinning-sy-ekonomiese-diplomasie-moet-herdefinieer
Suid-Afrika sal in die lig van die Trump-oorwinning sy ekonomiese diplomasie moet herdefinieer
2024-11-07 Die deurslaggewende en besliste uitkoms van die geskiedkundige verkiesing in die Verenigde State (VSA) om beheer van die Withuis en die Kongres het omvattende implikasies vir die VSA se ekonomie asook vir die res van die wêreld. In sy kommentaar oor die…http://news.nwu.ac.za/af/die-belangrikheid-daarvan-om-stem-moontlikhede-met-landelike-gemeenskappe-te-deel
Die belangrikheid daarvan om STEM-moontlikhede met landelike gemeenskappe te deel
2023-06-30 Die wêreld van kernwetenskap is vol moontlikhede en die Sentrum vir Toegepaste Stralingswetenskap- en tegnologie (CARST) op die Mahikengkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) doen sy deel om ’n beter lewe vir almal te verseker. Om Jeugmaand te vier,…http://news.nwu.ac.za/af/begroting-slaag-nie-daarin-om-tasbare-oplossings-vir-ernstige-uitdagings-te-verskaf-nie
Begroting slaag nie daarin om tasbare oplossings vir ernstige uitdagings te verskaf nie
2024-02-22 Die Suid-Afrikaanse Begrotingstoespraak van 21 Februarie – wat met ’n toon van optimisme en verbintenis gelewer is – het ’n regering ontbloot wat met ekonomiese uitdagings sukkel terwyl hulle na vordering streef. Prof Joseph Sekhampu, hoofdirekteur van die…http://sport.nwu.ac.za/af/rugby/galery-van-rugbygeriewe
Galery van rugbygeriewe
2022-05-26 [accordion collapsed] Potchefstroomkampusgeriewe Fanie du Toit-sportgrond Die NWU het een van die mooiste en bes toegeruste sportvelde denkbaar. Die Fanie du Toit-sportgrond dek ongeveer 20 hektaar op die walle van die Mooirivier, wat…http://law.nwu.ac.za/af/node/29303
Prof Louis Kotze - Regter vir die Permanent Peoples' Tribunal (PPT) on Human Rights
2018-05-03 Professor Louis Kotzé, Navorsingsprofessor aan die Regsfakulteit van die NWU en huidiglik Marie Curie navorsingsgenoot by die Universiteit van Lincoln in die Verenigde Koninkryk , is aangewys as regter vir die Permanent Peoples' Tribunal (PPT) on Human…http://news.nwu.ac.za/af/maatskaplike-innoveerders-kan-nou-digitale-storievertelling-gebruik-om-hulle-oplossings-te-deel
Maatskaplike innoveerders kan nou digitale storievertelling gebruik om hulle oplossings te deel
2022-03-08 Danksy die bekendstelling van die Digitale Storievertellingspilpunt van die Noordwes-Universiteit (NWU), het maatskaplike innoveerders nou ’n spliternuwe platform waar hulle oplossings vir hulle gemeenskappe se uitdagings kan deel. Befondsing wat van die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-woon-die-bekendstelling-die-inisiatief-vir-digitale-gesondheidsinnovasie-kenia
NWU woon die bekendstelling die inisiatief vir digitale-gesondheidsinnovasie in Kenia by
2022-11-29 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs die bekendstelling bygewoon van ’n nuwe inisiatief om digitalegesondheidsinnovasie in Afrika te bevorder. Die inisiatief is in ooreenstemming met die strategieë van die WGO en nasionale regerings regoor die wêreld…http://news.nwu.ac.za/af/internasionaal-befaamde-farmaseutiese-sakeleier-ontvang-eredoktorsgraad