Multisite Search
http://humanities.nwu.ac.za/af/humanities/visie-en-missie
Visie en Missie
2021-06-17 Die Fakulteit Geesteswetenskappe streef daarna om die voorkeurkeuse op die gebied van die geesteswetenskappe te word deur kritieke en intellektuele denkgeleenthede oor die menslike ervaring as geheel te verskaf. Ons glo in…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/eenheid-vir-datawetenskap-en-rekenaarkunde/herdenking-van-prof-giel-hattingh
In herdenking van Prof Giel Hattingh
2022-11-09 Prof (JM) Johannes Michiel Hattingh Gebore: 16 Mei 1940, oorlede: 5 November 2022 Prof Hattingh het in Parys (Vrystaat) grootgeword en was 15 jaar oud toe hy matriek geskryf het. Tydens sy eerstejaarstudies is sy pa oorlede en moes hy vir ʼn paar jaar by…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/data-mining/data-ontginning
Data Ontginning
2020-06-10 Bedryfsanalise (ook bekend as Data-ontginning) is ‘n snel ontwikkelende studieveld met toepassings in ‘n wye reeks industrieë. Dis ideal vir studente met ‘n aanleg vir wiskunde wat ook belangstel in rekenaarprogrammering. Daar…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/vertaal-en-tolkstudie
Vertaal- en Tolkstudie
2020-10-08 Kursusoorsig Vertaal- en Tolkstudie is ’n driejaarkursus en word binne die program BA Taal- en Literatuurstudie aangebied. Binne die raamwerk van die Suid-Afrikaanse Grondwet wat gelykberegtiging vir die elf (11) nasionale tale in Suid-…http://education.nwu.ac.za/af/psycho-social-education/oorsig-1
Oorsig
2018-01-09 Die Skool vir Psigososiale Onderwys is nou verbind aan die COMBER Navorsingsfokusarea onder leiding van prof Lesley Wood, wat veral fokus op gemeenskapsgebaseerde opvoedkundige navorsing. ‘n Verdere fokus wat tans ontwikkel word deur personeellede,…http://news.nwu.ac.za/af/die-stryd-teen-gbv
Die stryd teen GBV
2021-09-14 Suid-Afrika word elke paar maande geskud deur ’n storie van geslagsgebaseerde geweld (GBV) wat die meeste van ons verstom laat. Die liggaam van ’n finalejaarstudent in die Regte is onlangs in ’n verminkte toestand in ’n plastieksak buite Oos-Londen gevind.…http://news.nwu.ac.za/af/intellektuele-superkragte-trek-saam
Intellektuele superkragte trek saam …
2022-02-02 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool het op Maandag 24 Januarie met die eerste dag van hulle week lange MBA-somerskool begin. Nie minder nie as 125 MBA-studente het by die Stonehenge-venue buite Parys byeengekom, en meer as 70 studente het aanlyn…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/child-youth-and-family-studies/issie-jacobs
Issie Jacobs
2026-03-13 Hierdie navorsingsveld fokus op die groeiende terrein van ekologiese maatskaplike werk en die kritieke rol wat dit speel in ramp-risikovermindering en klimaatsveranderingsaanpassing. Dit ondersoek hoe…http://news.nwu.ac.za/af/ip-forum-bring-hoop-met-skryfbehoefte-projek
IP Forum bring hoop met skryfbehoefte projek
2019-03-29 Skoolbenodigdhede soos skryfbehoeftes is nie goedkoop nie. Vra enige ouer, veral diegene in die laer inkomstegroepe: dit kan ʼn moeilike en stresvolle taak wees. Hierdie stres word egter as soveel erger ervaar deur die leerders wat gevolglik sonder hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-verpleegkundestudente-skenk-plakkate-aan-es-le-grange-skool
NWU-verpleegkundestudente skenk plakkate aan ES le Grange Skool
2017-06-01 Tweedejaar-gemeenskapsverpleegkundestudente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom het onlangs weer na leerlinge van ES le Grange Skool uitgereik. Die studente het gesondheidsopvoedkunde-sessies met die leerlinge gehou waar hulle…http://news.nwu.ac.za/af/dwayne-pocock-%25E2%2580%2593-nwu-vanderbijlpark-se-groot-kolwer
Dwayne Pocock – NWU Vanderbijlpark se groot kolwer
2018-03-12 “In krieket, soos ook in die lewe, moet jy weet wanneer om aan en af te skakel, en die res sal self regkom.” Hierdie woorde deur Sachin Tendulkar – wat as een van die grootste kolwers ooit beskou word – geld veral vir Dwayne Pocock. Dwayne (23) is beslis…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-versamel-medaljes-die-nasionale-kampioenskap
NWU versamel medaljes by die nasionale kampioenskap
2022-05-06 Atlete van die Noordwes-Universiteit (NWU) – voormalige sowel as huidige atlete – was op hulle allerbeste by Atletiek Suid-Afrika se senior baan- en veldkampioenskap wat onlangs in Groenpunt, Kaapstad gehou is. Hulle het ’n totaal van sestien medaljes in ’…http://news.nwu.ac.za/af/ansti-stel-dekaan-op-sy-interim-raad-aan
ANSTI stel dekaan op sy interim raad aan
2023-04-03 NWU-personeel lewer steeds beduidende bydraes, nie net plaaslik nie, maar ook internasionaal. Die uitvoerende dekaan van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe, prof David Modise, is op die interimbestuursraad van die Afrika Netwerk van Wetenskaplike en…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/etiekopleiding
Etiekopleiding
2025-09-17 Navorsingsetiekopleiding vir navorsers (hoofnavorsers, studieleiers/promotors, medestudieleiers/medepromotors, meestersgraad- en PhD-studente en ander navorsingspanlede) het ’n vereiste van die Departement van Gesondheid en die National Health Research…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/toekennings-2015
Alumnitoekennings 2015
2015-10-13 Die 2015 Alumnitoekennings het op 9 Oktober plaasgevind. Toekennings is in ses kategorieë gemaak, naamlik Kuns en Kultuur, Sakeleierskap, Gemeenskapsbetrokkenheid, Opvoeding, Navorsing en Sport. ’n Jong Alumnus-toekenning is ook…http://news.nwu.ac.za/af/robofest-2017-nwu-kampus-haal-robotika-uit-die-wetenskapklas-uit
Robofest 2017: NWU-kampus haal robotika uit die wetenskapklas uit
2017-03-14 Die opwinding wat met die Suid-Afrikaanse weergawe van Robofest 2017 gepaard gegaan het, voorspel 'n skouspelagtige internasionale kampioenskap in Junie. Op Saterdag, 4 Maart 2017, het die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) in…http://news.nwu.ac.za/af/geexpo-2019-beurse-vir-slimkoppe-wiskunde-en-wetenskap
GeeXpo 2019: Beurse vir slimkoppe in wiskunde en wetenskap
2019-10-15 As jy ooit gewonder het oor die waarde van wiskunde en wetenskap, vra net vir Janu Fouché en Ruan le Hanie om hulle toekomsvooruitsigte met jou te deel. Janu, ‘n graad 11-leerder van Potchefstroom Volkskool, en Ruan, ‘n finalejaar BSc IT-student, het…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bied-n-potchpourri-van-wonderlike-musiek-aan
NWU bied ’n “Potchpourri” van wonderlike musiek aan
2021-03-30 Die Noordwes-Universiteit se jaarlikse Potchpourri-konsertreeks beloof om ’n heuglike vertoning te wees van die baie talente van die personeel by die NWU se Skool vir Musiek en ander Suid-Afrikaanse musikante wat die entoesiaste van klassieke musiek in…http://news.nwu.ac.za/af/momentum-beleggings-aardklop-2023-vier-sy-sukses
Momentum Beleggings Aardklop 2023 vier sy sukses
2023-10-10 “Die produksies en pret van die afgelope week in Potchefstroom is die bewys dat Aardklop met mening terug is.” Hierdie woorde van prof Daryl Balia, voorsitter van die Aardklop-direksie en die adjunk-visekanselier vir inligtingstegnologie en…http://news.nwu.ac.za/af/verseker-n-toekoms-vir-trekvisspesies