Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/agter-die-skerms-van-n-pandemie
Agter die skerms van ’n pandemie
2021-01-29 “Dis ’n leerervaring sonder weerga.” Dit is hoe prof Petra Bester, direkteur van die Afrika-eenheid vir Transdissiplinêre Gesondheidsnavorsing (AUTHeR) by die Noordwes-Universiteit (NWU), die eenheid se blootstelling aan die binnewerking van Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/tegnologie-ondersteunde-leer-bevoordeel-studente-sowel-instelling
Tegnologie-ondersteunde leer bevoordeel studente sowel as instelling
2017-03-29 Navorsers in die nuwe navorsingsfokusarea van die Noordwes-Universiteit (NWU), TELIT-SA, is hard aan die werk om nie net die entiteit te vestig nie, maar ook om sy reikwydte en impak uit te brei. TELIT-SA fokus op die teorie en praktyk van leertegnologieë…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-hoof-en-visekanselier-sluit-aan-wereldleiers-kernwetenskap-vir-internasionale-webinaar
NWU se Hoof en Visekanselier sluit aan by wêreldleiers in kernwetenskap vir internasionale webinaar
2022-07-06 Die Noordwes-Universiteit se Hoof en Visekanselier, dr Bismark Tyobeka, is deur prominente wêreldleiers in kernaangeleenthede genooi om ʼn paneellid te wees in ʼn internasionale webinaar oor die rol van kern- en radiologieveiligheid in die vreedsame gebruik…http://news.nwu.ac.za/af/uitspeelrondte-net-buite-bereik-van-die-eagles
Uitspeelrondte net buite bereik van die Eagles
2022-04-19 Bertie Jacobs Dapper poging. ʼn Baie dapper poging, manne. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het só naby daaraan gekom om die Varsitybeker-uitspeelrondte te haal nadat hulle Wits op ’n sopnat Fanie du Toit-sportveld met 31–3 op Maandag 11 April geklop…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-fietsryer-meester-van-die-baan
NWU-fietsryer meester van die baan
2022-04-07 Die direkteur van die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) aan die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Pieter Kruger, het sy kennis van sportwetenskap en prestasiesielkunde op ’n briljante wyse toegepas deur die 20 km-punteresies tydens die Suid-…http://commerce.nwu.ac.za/af/IPSHRM-Nagraads
Industrial Psychology and Human Resource Management I Nagraads
2025-09-09 OUR RESEARCH AIM, “The purpose of doing research is to solve problems that limit the growth and development of societies, communities, businesses and individuals. At the NWU, we remind ourselves constantly that we are here to make a difference in people’s lives and to nurture…, Honours Degrees, Degrees presented in Potchefstroom, Vanderbijlpark and Mahikeng HONOURS DEGREE IN HUMAN RESOURCE MANAGEMENT This programme will allow you professionalregistration at the South African Board for People Practices (SABPP) Human Resources Management HONOURS…, Master's degrees, Our master’s qualifications are designed to provide students with an advanced basis of theory as well as the application of the principles of human resource management, labour relations and industrial psychology in research and the business world. The degree…, Doctoral degrees, A PhD degree is a full research degree, requiring a thesis (with a minimum of 360 credits), which contributes 100% of the final grade. In general, PhD candidates must be able to demonstrate that they are conversant with the relevant literature, have clear…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/rma
RMA
2021-11-08 HULPBRONBESTUURSAGENTSKAP VIR SUID-AFRIKAANSE TALE Suid-Afrika spog nou met sy eie hulpbronbestuursagentskap (genoem die RMA) vir die bestuur en verspreiding van herbruikbare digitale teks- en spraakhulpbronne vir…http://news.nwu.ac.za/af/applous-vir-uarm-graduandi
Applous vir UARM-graduandi
2019-05-16 Die Sentrum vir Toegepaste Risikobestuur (UARM) het die akademiese sukses van sewe van sy meestersgraadstudente tydens die onlangse gradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark gevier. Die studente het in die MCom…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biologiese-wetenskappe/oor-ons
Oor Ons
2022-11-30 Welkom by die Skool vir Biologiese Wetenskappe Ons visie by die Skool vir Biologiese Wetenskappe is om relevante, waardegedrewe opleiding en navorsing van internasionale gehalte, wat op ons bestaande kundigheid in die veld van omgewingswetenskappe…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/telenet
Telenet
2020-08-11 Die Telenet-navorsingsgroep is ’n fokusgroep aan die NWU se Fakulteit Ingenieurswese. Die navorsing wat deur die Telenet-groep gedoen word, val breedweg binne die gebied van inligting- en kommunikasietegnologie (IKT), met spesifieke projekte…http://news.nwu.ac.za/af/ontsluit-die-kulturele-taal-van-emojis-n-studie-oor-facebook-emojis-en-die-betekenis-daarvan-xhosa
Ontsluit die kulturele taal van emoji’s: ’n studie oor Facebook-emoji’s en die betekenis daarvan in Xhosa
2023-11-14 ’n Navorser by die Skool vir Kommunikasie by die Noordwes-Universiteit (NWU), dr Quatro Mgogo, het ’n studie onderneem om te ondersoek hoe Facebook-emoji’s aangewend word om die betekenis van izaci namaqhalo esiXhosa (Xhosa-spreekwoorde en -idiome) te vorm…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-eerste-afrika-om-internasionale-bga-akkreditasie-te-ontvang
NWU Besigheidskool eerste in Afrika om internasionale BGA-akkreditasie te ontvang
2021-12-09 Die NWU Besigheidskool aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is ’n dryfkrag vir besigheidsopvoeding in Afrika. Nie alleen het die internasionale toonaangewende vereniging vir MBA’s, die Association of MBAs (AMBA), die MBA-akkreditasie van die NWU…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-staatsfinansies-bly-veilige-hande
Suid-Afrika se staatsfinansies bly in veilige hande
2021-11-12 “In ’n deurdagte beleidsevaluering in sy eerste mediumtermynbegrotingbeleidsverklaring (MTBBV) deur die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, bevestig hy dat Suid-Afrika se staatsfinansies steeds in veilige hande is en dat daar breë kontinuïteit in…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/vriende-en-vennote
Vriende en vennote
2021-09-22 VRIENDE EN VENNOTE img{border-color:#909090;} .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; text-align: center; cursor: default; } .hovereffect .overlay { position: absolute; overflow:…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/sportgeriewe
Sportgeriewe
2022-05-26 [accordion collapsed] Mahikengkampus-geriewe Die Mahikengkampus het uitstekende sportgeriewe, waaronder 'n sokkerinstituut, swembad, buitelugfasiliteite en 'n binnenshuise sportsaal. Beide die Sokkerinstituut en die Groot…http://www.nwu.ac.za/af/die-nwu/toets
Toets
2022-04-01 Welkom Die NWU is daartoe verbind om te funksioneer as ʼn unitêre, geïntegreerde, multikampusuniversiteit wat billikheid, herstel en globaal mededingende onderrig en navorsing oor al drie kampusse heen moontlik maak. Ons kernaktiwiteite, onderrig-leer…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-omgewingsverandering/lebo-smith
Lebo Smith
2025-03-24 Lebo Smith (Motelle), het haar hoërskool in Suid-Afrika voltooi voordat sy na Engeland verhuis het. Sy het haar voorgraadse en nagraadse studie in die regte aan hoër onderwysinstellings in Birmingham (UK) voltooi. Sy het teruggekom na Suid-Afrika om haar nagraadse studie in Arbeidsreg aan die Universiteit van Witwatersrand te bevorder. Dit was…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/mikko-vesisenaho
Mikko Vesisenaho
2026-03-25 He is currently working as university lecturer at Department of teacher education. His special expertise focuses on contextual educational technologies, teacher education, and couching. Joint R&D and teaching interests in the areas of educational technologies, game-based learning, educational simulations, hybrid learning and enhanced…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-kwesbare-gemeenskappe/vhudi-mathada