Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/baanbreker-dube-skroom-vir-geen-uitdaging-nie
Baanbreker Dube skroom vir geen uitdaging nie
2022-06-23 Hy sê nooit vir niks “nee” nie. Ooit. Só beskryf diegene wat Rethabile Dube ken dié 25-jarige baanbreker. In universiteit-volksmond is hy slegs bekend as Dube. Almal ken Dube. Soos Cher, Prince, Drake en Madonna. As Senior Administratiewe Assistent by…http://commerce.nwu.ac.za/af/toerismebestuur
Toerismebestuur
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Die toerismespan by die NWU is op die voorpunt van toerismeopleiding in Suid-Afrika. Ons bly op hoogte van nuwe verwikkelings deur gereelde kontak met die industrie, navorsingsprojekte en konsultasies, om te verseker dat ons studente nie agter raak nie. Ons…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Hulpbronbestuur Toerisme/gebeurtenisbestuur Toegepaste toerisme-/gebeurtenisbestuur Toerismebemarking Toerismeontwikkeling, Graadopsies , BCom in Bestuurswetenskappe met Toerismebestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P] kampus aangebied Kurrikulumkode 5FPH05 BCom in Bestuurswetenskappe met Toerisme- en Rekreasievaardighede Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die …, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Toerismebestuur APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%) Afrikaans/ Engels Vlak 4 (50% of meer) BCom in Bestuurswetenskappe met Toerisme- en Rekreasievaardighede APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%) OF Wiskundige geletterdheid vlak 6 (70-79%)…, Loopbaangeleenthede , Hoewel hierdie kwalifikasie aan graduandi toegang tot die hele toerisme-industrie bied, is BCom-kwalifikasies gefokus op die bestuur van die industrie en besighede. Dit skep spesifieke toegang tot loopbane soos toerisme-ekonome, toerismebestuurders, bemarkers…, Nagraadse studies, BCom Hons in Bestuurswetenksappe met Toerismebestuur MCom in Toerismebestuur PhD in Toerismebestuur [/accordion] Jaarboekhttp://news.nwu.ac.za/af/studie-toon-dat-45-van-jong-gegradueerdes-meen-dat-hulle-onderindiensgeneem
Studie toon dat 45% van jong gegradueerdes meen dat hulle onderindiensgeneem is
2021-06-23 Ná jare van die spreekwoordelike bloed, sweet en trane wat met studie gepaard gaan, kan die meeste gegradueerdes nie wag om met hulle loopbane te begin nie. Met werkloosheid in Suid-Afrika so hoog as wat dit tans is, is dit nie altyd ’n gegewe dat jy…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kolfkoning-droom-van-beroepskrieket
NWU-kolfkoning droom van beroepskrieket
2020-05-27 Dit kos mannemoed en durf om ʼn kolfbeurt te open en ʼn vasberade aanvangsnelbouler stip in die oë te kyk. Die 22-jarige Ruan Havenga, aanvallende aanvangskolwer van Noordwes-Universiteit (NWU) se krieketspan in Vanderbijlpark, laat hom egter nie van stryk…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/kunsgeskiedenis
Kunsgeskiedenis
2020-07-24 Wat doen ʼn kunshistorikus (kunsgeskiedkundige)? Kunshistorici bestudeer kunswerke en hul kontekste om die werke te verstaan en te interpreteer, en ook om die breër konteks waarbinne die kuns geskep en ontvang is, te begryp.…http://sport.nwu.ac.za/af/reaction-sport/ontspanningsport
Ontspanningsport
2020-07-24 Die doel van ontspanningsport is die ontwikkeling van ’n volhoubare en diverse sport-en-ontspanningstruktuur regoor al drie die kampusse van die NWU. Die beoogde struktuur moedig deelname aan, ontwikkel talent en dra by tot die gesondheid en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-marga-reg-om-internasionaal-te-presteer
NWU se Marga reg om internasionaal te presteer
2019-05-23 Marga Cummings, ‘n student van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark, het haar oog op internasionale sukses. As een van Suid-Afrika se top gekeurde hammergooi-atlete, sal sy eersdaags die geleentheid hê om teen atlete van regoor…http://news.nwu.ac.za/af/emosionele-en-sielkundige-effek-van-misdaad-kompleks
Emosionele en sielkundige effek van misdaad is kompleks
2020-01-30 Die misdaadsyfers wat Statistieke Suid-Afrika in 2019 vrygestel het, skets ’n somber prentjie. Die meeste Suid-Afrikaners leef in vrees en weet nie of hulle die prooi van misdadigers sal word nie. Slagoffers van gewelddadige misdaad verloor nie net hulle…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-phds-soos-musiek-ons-ore
Nuwe PhD’s is soos musiek in ons ore
2021-08-12 Onsekerheid is aan die orde van die dag, en twyfel oor die toekoms is teenwoordig by almal behalwe die mees optimistiese siele onder ons. Wat egter konstant gebly het, is die Noordwes-Universiteit (NWU) se enorme navorsingsuitset en ons navorsers se…http://news.nwu.ac.za/af/comrades-held-adele-gaan-haar-staal-indie-toon
Comrades-held Adele gaan haar staal in Indië toon
2023-09-14 Die burgers van Hyderabad in Indië kry in November ’n klein bietjie verligting van die versengende hitte wat so dikwels die hoofstad van die suidelike deel van Indië se Telangana-staat teister. Dit gaan egter nie die geval op 5 November wees wanneer die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/eenheid-vir-datawetenskap-en-rekenaarkunde/herdenking-van-prof-giel-hattingh
In herdenking van Prof Giel Hattingh
2022-11-09 Prof (JM) Johannes Michiel Hattingh Gebore: 16 Mei 1940, oorlede: 5 November 2022 Prof Hattingh het in Parys (Vrystaat) grootgeword en was 15 jaar oud toe hy matriek geskryf het. Tydens sy eerstejaarstudies is sy pa oorlede en moes hy vir ʼn paar jaar by…http://www.nwu.ac.za/af/alumni-awards-2016
Alumni Awards 2016
2016-10-10 Op Vrydag, 7 Oktober 2016 het die NWU sy top alumni by ’n toekenningseremonie in Sandton vereer. Hierdie jaar se luisterryke toekenningseremonie het ook die gesogte NWU Leeftydprestasietoekenning ingesluit, asook erkenning aan al NWU se alumni…http://news.nwu.ac.za/af/sowask-vier-internasionale-maatskaplike-werk-dag
SOWASK vier Internasionale Maatskaplike Werk-dag
2019-04-08 “Ons koester menseverhoudinge en bevorder Ubuntu en diversiteit op en om ons kampus.” Dit is hoe Tracy Mkanazi, junior dosent in maatskaplike werk en voog van die Maatskaplike Werk Studentevereniging (SOWASK) op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus…http://sport.nwu.ac.za/af/atletiek
Atletiek
2024-04-02 Potchefstroomkampus By die Noordwes-Universiteit (NWU) streef ons daarna om ’n gesonde balans tussen sport en die akademie te handhaaf. As ons daarin slaag om dit reg te kry, sal ons ’n belangrike lewensbeginsel toegepas het! Die NWU Potchefstroom…http://sport.nwu.ac.za/af/hpi/potchefstroom-inligting
Potchefstroom Inligting
2018-07-24 Potchefstroom of Potch (soos dit beter bekend staan) is 'n Universiteit gemeentskap van +- 128,353 mense, oor 120km Suid-Wes van Johannesburg. Dit is die oudste dorp in die Wes Transvaal Provinsie en het 'n ryk geskiedenis wat …http://sport.nwu.ac.za/af/tafeltennis
Tafeltennis
2024-06-13 [accordion collapsed] Mahikengkampus Tafeltennis is al meer as 120 jaar lank met ons, en in daardie tyd het baie dinge verander. Sedert sy nederige begin waar dit in huise van die rykes gespeel is, word dit nou deur miljoene spelers in lande regoor die…http://news.nwu.ac.za/af/prof-sit-sy-oxford-navorsing-voort
Prof sit sy Oxford-navorsing voort
2019-04-24 ’n Medeprofessor in die Fakulteit Teologie aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs van die Oxford Instituut vir Bevolkingsveroudering teruggekeer, waar hy drie maande lank navorsing gedoen het. Prof Vhumani Magezi was ’n akademiese besoeker aan…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers-0
Ontmoet ons navorsers
2023-11-14 Die fakulteite by die Noordwes-Universiteit (NWU) doen opwindende werk op die navorsingsfront. Prof Philimon Modisha is ’n medeprofessor in die Fakulteit Ingenieurswese en sy navorsing fokus op die stoor van vloeibare organiese waterstof. Sy navorsing word…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/fisika
Fisika
2022-09-12 Wat is Fisika? Fisika poog om verskynsels in die natuur volgens wetenskaplike wette (bv. Newton se wette) op te som. Hierdie wette is geformuleer om vir ons kennis rakende die fisiese wêreld te voorsien. Fisika, tesame met vakke soos Chemie en…http://commerce.nwu.ac.za/af/node/23399