Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/toppresteerdertrio-deur-internasionale-vereniging-vereer
Toppresteerdertrio deur internasionale vereniging vereer
2019-06-03 Drie studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs die verhoog betree as Taktoekenningswenners van die toonaangewende Golden Key Internasionale Erevereniging. Ammaarah Abba, Tendai Mavhungu en Salome Mofokeng se…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ontvang-agt-benoemings-vir-wetenskap-oscars
NWU ontvang agt benoemings vir ‘Wetenskap-Oscars’
2024-04-22 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het agt benoemings ontvang vir vanjaar se gesogte NSTF-South32-toekennings. Dit is nóg ʼn pluimpie vir die Universiteit se strewe na uitnemendheid sonder grense. Die NSTF-Suid 32-toekennings, ook bekend as die 'Wetenskap-…http://news.nwu.ac.za/af/impak-van-voedingsprojek-gaan-deur-leierskapsontwikkeling-voort
Impak van voedingsprojek gaan deur leierskapsontwikkeling voort
2023-05-26 Die werklike betekenis van ’n projek kan dikwels gemeet word aan die volhoubaarheid daarvan lank nadat dit voltooi is. Kundiges van die Noordwes-Universiteit (NWU) maak betekenisvolle bydraes in Nigerië as deel van die heel grootste belegging in…http://news.nwu.ac.za/af/innoveerders-geinspireer-om-die-navorsing-ook-te-kommersialiseer
Innoveerders geïnspireer om dié navorsing ook te kommersialiseer
2023-04-26 Ná ’n week lange residensiële program in die Verenigde Koninkryk het twee innoveerders van die Noordwes-Universiteit (NWU) onlangs met nuwe energie teruggekeer om kommersialisasie op die gebied van die geesteswetenskappe, die kunste en sosiale wetenskappe (…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/skool-vir-rekenaarwetenskap-en-inligtingstelsels
Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels
2026-01-16 Wat is Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels? Hierdie program en kurrikulum is so saamgestel dat studente bekwaam is om die veld van inligtingstegnologie met selfvertroue te betree en om 'n waardevolle diens aan die industrie in Suid-Afrika en…http://news.nwu.ac.za/af/navorsers-ontdek-twee-nuwe-spesies-bosveldaronskelke
Navorsers ontdek twee nuwe spesies bosveldaronskelke
2024-07-31 As jy gedink het jy het al aronskelke of varkore in al hulle pragtige vorms, groottes en kleure gesien, wag daar ’n verrassing op jou: Twee nuwe spesies is onlangs ontdek in die Sekoekoeniland-bosveld, waar hierdie plante in al hulle glorie in die natuur…http://sport.nwu.ac.za/af/muurbal
Muurbal
2023-03-03 Daar is twee soorte mense in hierdie wêreld, en om ’n muurbalspeler te wees, is beter as hulle albei. Muurbal is ’n sport wat deur mans sowel as vroue van alle ouderdomsgroepe en in enige weersomstandighede gespeel kan word. Dit word uit 10 sportsoorte as…http://news.nwu.ac.za/af/kersfees-het-inderdaad-vroeg-aangebreek
Kersfees het inderdaad vroeg aangebreek
2022-11-01 By Sandile Mahlangu Die NWU Simfonie-orkes het onlangs ’n Christmas Comes Early-konsert by die NWU Sanlam Ouditorium op die Potchefstroomkampus gehou. Die orkes het die Noordwes-gemeenskap met Kersliedjies en ’n Kersfees-speellys vir die Kersfeesseisoen…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-vlakke-van-beleidsonsekerheid-rede-vir-onveranderde-rentekoerse
Hoë vlakke van beleidsonsekerheid rede vir onveranderde rentekoerse
2025-03-24 Die besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) om die repokoers onveranderd te laat, beklemtoon die rol van niemodelgebaseerde oordele in beleidskeuses, veral in die huidige onseker omstandighede. Prof Raymond…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-marga-reg-om-internasionaal-te-presteer
NWU se Marga reg om internasionaal te presteer
2019-05-23 Marga Cummings, ‘n student van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark, het haar oog op internasionale sukses. As een van Suid-Afrika se top gekeurde hammergooi-atlete, sal sy eersdaags die geleentheid hê om teen atlete van regoor…http://news.nwu.ac.za/af/%25E2%2580%259Cbeur-voort-en-hou-aan-glo%25E2%2580%259D-%25E2%2580%2593-prof-linda-du-plessis
“Beur voort en hou aan glo” – Prof Linda du Plessis
2017-03-10 “Waak daarteen om uitdagings bloot as nadelig te sien. Dit is belangrik om te weet dat deur probleme proaktief aan te spreek en te oorkom, jy in die proses waardevolle lewenslesse leer. Uitdagings en swaarkry leer ons deursettingsvermoë, volharding en…http://news.nwu.ac.za/af/welkom-die-hofsaal-nwu-juta-skynverhore-keer-terug-met-persoonkompetisie
Welkom by die “hofsaal”! NWU-Juta-Skynverhore keer terug met in-persoonkompetisie
2022-08-03 Die gewilde jaarlikse NWU-Juta-Skynverhore-kompetisie is met mening terug, met verlede jaar se virtuele formaat wat hierdie jaar vir ’n in-persoonkompetisie plek maak . “Ons is baie opgewonde om almal in die skynhofsaal terug te hê,” sê adv René Koraan,…http://news.nwu.ac.za/af/n-verlaging-rentekoerse-kan-n-beduidende-positiewe-impak-he
’n Verlaging in rentekoerse kan ’n beduidende positiewe impak hê
2025-05-30 Die wydverwagte besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om die siklus vir die geleidelike verlaging van die rentekoers voort te sit deur die koers met nog 25 basispunte (bps) te verlaag, is die regte een. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-waar-kry-ek-die-nwu
NWU, Waar kry ek die NWU
2021-05-26 Ligging ’n Groot aantrekkingskrag van die NWU is sy strategiese ligging en die multikampusstruktuur, wat uit die kampusse in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark bestaan. • Die Mahikengkampus is in die hoofstad van die…http://news.nwu.ac.za/af/cynthia-%25E2%2580%2593-iemand-om-mee-rekening-te-hou-nwu-basketbal
Cynthia – iemand om mee rekening te hou in NWU-basketbal
2020-05-13 Wanneer Cynthia Mudau die basketbalbaan betree, kan jy van een ding seker wees: sy is gereed om haar teenwoordigheid te laat geld, veral op die telbord. Hierdie 22-jarige sterbasketbalspeler van die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/begrip-van-konsensuele-niemonogamie-swinging-uit-%E2%80%99n-suid-afrikaanse-perspektief
Begrip van konsensuele niemonogamie (swinging) uit ’n Suid-Afrikaanse perspektief
2021-04-28 Hoewel sommige mense dit as taboe beskou, vind swinging – om jou maat toe te laat om geslagsomgang met ander mense te hê – al dekades lank regoor die wêreld plaas.’n Eenvoudige Google-soektog lewer duisende resultate oor die leefstyl op, en tog is bitter min…http://news.nwu.ac.za/af/maatskaplike-aanpassing-post-apartheid-sa
Maatskaplike aanpassing in post-apartheid-SA
2018-11-20 Die lewe in post-apartheid-Suid-Afrika moet nog verstaan word. Hierdie uitdaging, asook die strategiese voorneme van die Noordwes-Universiteit (NWU) om maatskaplike geregtigheid te bevorder, daag die samelewing uit om die “sosiale” begrip vanuit ’n…http://news.nwu.ac.za/af/innoverende-navorsing-beloon-nwu-dosent-met-phd
Innoverende navorsing beloon NWU-dosent met PhD
2017-06-14 Dit was ’n trotse oomblik op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark toe Taty Dekoke, ʼn dosent in Frans, sy PhD in linguistiek en literêre teorie ontvang tydens die herfsgradeplegtigheid wat onlangs op die kampus plaasgevind het. In sy…http://news.nwu.ac.za/af/die-pad-na-n-blink-toekoms
Die pad na ’n blink toekoms
2023-04-18 ’n Afvaardiging van die Verenigde State (VSA) se konsulaat in Johannesburg het die Noordwes-Universiteit (NWU) op Donderdag 4 April besoek as deel van hulle projek om studente vir die gesogte en wêreldbekende Fulbright Program te werf en hulle meer daarvan te…http://news.nwu.ac.za/af/navorsingsondersteuningskantoor-neem-aan-n-projek-deel-wat-deur-die-gates-stigting-befonds-word