Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-geesteswetenskappe-bevorder-betrokkenheid-en-maatskaplike-verandering
Fakulteit Geesteswetenskappe: bevorder betrokkenheid en maatskaplike verandering
2024-07-10 Die Fakulteit Geesteswetenskappe (FHUM) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n bemoedigende benadering tot die onderwys wat verder as handboeke en lesings strek. Studente en personeel is hier op ’n reis wat nie net denke slyp nie, maar ook harte aanraak,…http://news.nwu.ac.za/af/andre-fouche-rugbyinstituut-se-beste
Andre Fouché is Rugbyinstituut se beste
2022-11-02 Sy naam is sinoniem met ongenaakbare verdediging, seepgladde vaardighede en ʼn kanniedood-enjin sonder ʼn trurat. Andre Fouché is ʼn yster wat in die NWU Rugbyinstituut se oond gegiet is en vanjaar het hy die tonge los gespeel. Tydens die NWU Rugbyinstituut…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/nagraadse-studies
Nagraadse studies
2026-02-27 [accordion collapsed] Agtergrond Ons nagraadse navorsingsprogram is deel van die Maatskaplike Transformasie Fokusarea en die fokus is op kommunikasie in veranderende kontekste. Dit impliseer dat ons in die temas van nagraadse studies daarop fokus om…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ken-kanseliersmedalje-aan-danie-hefer-toe
NWU ken Kanseliersmedalje aan Danie Hefer toe
2022-06-24 “Oom Danie!” klink die stem van die jong vrou van oorkant die straat op. Vir ’n oomblik kom alles in die eklektiese Stellenbosch, waar hy rondstap, tot stilstand en Danie Hefer draai om. Hy het nog ’n paar oomblikke tevore rondgekyk op soek na ’n restaurant,…http://news.nwu.ac.za/af/ruimtebiologie-gaan-n-eerste-vir-afrika-wees
Ruimtebiologie gaan ’n eerste vir Afrika wees
2023-11-23 Dit gaan ’n eerste vir Afrika wees: Een innoverende tree deur die Noordwes-Universiteit (NWU) en een yslike tree deur die vasteland. Die NWU se Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe is gereed om die navorsingsarea RuimteBiologie@NWU bekend te stel.…http://education.nwu.ac.za/af/education/kwaliteitsversekering
Kwaliteitsversekering
2020-03-31 Kwaliteitsversekering Ter ondersteuning van die visie van die NWU, naamlik om ʼn toonaangewende universiteit in Afrika te wees, gedryf deur die strewe na kennis en innovasie, volg die Fakulteit Opvoedkunde die kwaliteitsbeleid van die Universiteit. Di…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-om-jou-navorsingvaardighede-aanlyn-te-ontwikkel
Hoe om jou navorsingvaardighede aanlyn te ontwikkel
2021-05-10 Vir jong navorsers kan die idee om navorsing te doen, nogal intimiderend wees. Selfvertroue kom wanneer jy weet dat jy die vaardighede en insig het om reg te laat geskied aan enige navorsingsprojek wat jy aanpak. Hierdie vaardighede kan nou aanlyn deur die…http://www.nwu.ac.za/af/content/beheer-nwu
Beheer, NWU
2021-08-03 Beheer Suid-Afrika se universiteit wat die beste bestuur word Die NWU is nou vir vyf jaar agtereenvolgens aangewys as die universiteit in Suid-Afrika wat die beste bestuur word. Die Universiteit was in 2007 die medewenner van die PriceWaterhouseCoopers…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-kantoor-betrek-gegradueerdes-deur-loopbaanontwikkelingsondersteuning
Alumni-kantoor betrek gegradueerdes deur loopbaanontwikkelingsondersteuning
2019-07-11 Getrou aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se sorgsaamheidsetiek gaan die Alumni-kantoor, in samewerking met die Loopbaansentrum, op Woensdag 7 Augustus ’n loopbaanbemagtigingsdag vir lede van die alumnigroep op die kampus in Vanderbijlpark aanbied. Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-sit-sy-indrukwekkende-prestasie-op-ranglys-voort
NWU sit sy indrukwekkende prestasie op ranglys voort
2022-02-16 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het sy plek onder die room van die oes van die plaaslike en internasionale universiteite op verskeie wêreldwye ranglyste van 2021 bevestig en sit hierdie jaar sy indrukwekkende prestasie op die ranglyste voort. Times Higher…http://news.nwu.ac.za/af/spoedige-ekonomiese-hervormings-moet-geimplementeer-word-vir-beter-groeivooruitsigte
Spoedige ekonomiese hervormings moet geïmplementeer word vir beter groeivooruitsigte
2024-03-06 “Die goeie nuus is dat Suid-Afrika op die ou end ’n ‘tegniese resessie’ (twee agtereenvolgende kwartale van negatiewe groei) naelskraap vermy het deur in die vierde kwartaal van 2023 ’n geringe styging van 0,1% in die bruto binnelandse produk (BBP)…http://news.nwu.ac.za/af/projek-ondersoek-hoe-om-winsgewendheid-van-inheemsetaalmedia-te-bevorder
Projek ondersoek hoe om winsgewendheid van inheemsetaalmedia te bevorder
2022-04-06 Die navorsingsnisarea Inheemsetaalmedia in Afrika (ILMA) by die Noordwes-Universiteit (NWU) is besig met ’n driejaar-navorsingsprojek om Suid-Afrika se sukkelende inheemsetaalmedia te help. Die afgelope paar jaar was daar baie groot sluitings en…http://news.nwu.ac.za/af/begroting-slaag-nie-daarin-om-tasbare-oplossings-vir-ernstige-uitdagings-te-verskaf-nie
Begroting slaag nie daarin om tasbare oplossings vir ernstige uitdagings te verskaf nie
2024-02-22 Die Suid-Afrikaanse Begrotingstoespraak van 21 Februarie – wat met ’n toon van optimisme en verbintenis gelewer is – het ’n regering ontbloot wat met ekonomiese uitdagings sukkel terwyl hulle na vordering streef. Prof Joseph Sekhampu, hoofdirekteur van die…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-baadjie-vir-nwu-intervensieprogram
Nuwe baadjie vir NWU-intervensieprogram
2018-11-20 Wat as ’n intervensieprogram begin het om graad 12-leerders te help wat met rekeningkunde sukkel, het tot een van die Noordwes-Universiteit (NWU) se grootste gemeenskapsbetrokkenheidsprojekte gegroei. Wanneer 2019 aanbreek, sal hierdie geslaagde…http://news.nwu.ac.za/af/regsprofessor-verbeter-vorige-nns-gradering-van-n-c-na-n-uitmuntende-b
Regsprofessor verbeter vorige NNS-gradering van ’n C na ’n uitmuntende B
2022-05-23 Prof Christa Rautenbach se harde werk oor regspluralisme en kulturele diversiteit het uiteindelik vrugte afgewerp toe sy in die hoogs kompeterende graderingsproses van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) ’n B-gradering ontvang het. Een van haar…http://news.nwu.ac.za/af/biblioteekdirekteur-deel-haar-it-kundigheid-op-internasionale-gebied
Biblioteekdirekteur deel haar IT-kundigheid op internasionale gebied
2024-02-27 ’n Nuwe geslag feitegefassineerde verbruikers en vinnige tegnologiese ontwikkelings, veral op die gebied van kunsmatige intelligensie (KI), het dit vir biblioteke noodsaaklik gemaak om saam te werk om hulle oorlewing te verseker. Samewerking tussen…http://news.nwu.ac.za/af/openbare-lesing-land-land-reform-and-remembering-our-relationship-land
Openbare lesing: ''Land, Land Reform and (Re)membering our Relationship with land''
2024-09-04 Die Bevolking en Gesondheid-navorsingsentiteit by die Noordwes-Universiteit (NWU) was op Woensdag 28 Augustus 2024 die gasheer vir ’n openbare lesing wat deur dr Jackson Sebola-Samanyanga, senior lektor in die Departement van Stads- en Streeksbeplanning aan…http://news.nwu.ac.za/af/xcel-open-geslote-deure-ingenieurswese
Xcel – open geslote deure in ingenieurswese
2023-11-14 ’n Tweede kans om beter matriekuitslae te kry, kan net die ding wees om ’n voorspoedige loopbaan in ingenieurswese mee te begin. Die Noordwes-Universiteit (NWU) gee deur die innoverende Xcel-program aan talentvolle matrieks wie se finale uitslae in die pad…http://news.nwu.ac.za/af/rektor-beloon-wenners-van-eerstejaarskarnaval
Rektor beloon wenners van eerstejaarskarnaval
2017-04-03 Die wenners loop met die louere weg – in hierdie geval was dit die Faranani-afkampuskoshuis van die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU). Prof Linda du Plessis, waarnemende kampusrektor, het aan hierdie wenners van die 2017-weergawe van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gemeenskap-ondersteun-kansa-relay-life