Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/die-pad-na-n-blink-toekoms
Die pad na ’n blink toekoms
2023-04-18 ’n Afvaardiging van die Verenigde State (VSA) se konsulaat in Johannesburg het die Noordwes-Universiteit (NWU) op Donderdag 4 April besoek as deel van hulle projek om studente vir die gesogte en wêreldbekende Fulbright Program te werf en hulle meer daarvan te…http://news.nwu.ac.za/af/agter-die-skerms-van-n-pandemie
Agter die skerms van ’n pandemie
2021-01-29 “Dis ’n leerervaring sonder weerga.” Dit is hoe prof Petra Bester, direkteur van die Afrika-eenheid vir Transdissiplinêre Gesondheidsnavorsing (AUTHeR) by die Noordwes-Universiteit (NWU), die eenheid se blootstelling aan die binnewerking van Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/taalbewustheidsweek-om-die-draai
Taalbewustheidsweek is om die draai
2023-08-24 Die Taaldirektoraat van die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan op 28 Augustus sy jaarlikse Taalbewustheidsweek regoor al drie die universiteit se kampusse bekendstel. Die tema van die week is “Multilingualism: The pathway to academic excellence through…http://news.nwu.ac.za/af/beroepshigi%25C3%25ABne-studente-be%25C3%25AFndruk-die-industrie
Beroepshigiëne-studente beïndruk die industrie
2019-02-18 Ses studente wat beroepshigiëne op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom studeer, het elkeen ‘n studiebeurs van Select PPE ontvang. Select PPE is ‘n leier in die verkryging en verspreiding van gehalte en toepassingspesifieke produkte…http://news.nwu.ac.za/af/optentia-die-beste-pop
Optentia is die beste POP
2021-06-23 Positiewe organisasiesielkunde (POP) is ’n vinniggroeiende gebied, en die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea is onder die top-10 in die wêreld vir publikasies en sitate op hierdie gebied. Wat meer is, die topdrie POP-navorsers het…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-eentoets-slotwonders
Die NWU se eentoets-slotwonders
2021-05-07 Daar is twee stelle trappe wat na die eerste vloer van die Noordwes-Universiteit se Hoëprestasie-instituut lei. Soos jy teen die trappe opstap, sien jy aan die een kant foto's van sportbestuurders wat die NWU na die boonste vlakke van varsity-glorie gelei het…http://education.nwu.ac.za/af/research-and-innovation/navorsingsetiekkomitee-van-die-fakulteit-opvoedkunde
Navorsingsetiekkomitee van die Fakulteit Opvoedkunde
2026-02-06 Navorsingsetiekkomitee van die Fakulteit Opvoedkunde (EduREC) Die Navorsingsetiekkomitee van die Fakulteit Opvoedkunde (EduREC) bied operasionele bestuur van die navorsingsetiekproses in die Fakulteit. Enige navorsing met geen risiko of laerisikonavorsing…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/studie-velde-potch
Studie velde op die Potchefstroomkampus
2022-09-30 Nuwe Landbouwetenskappegrade op die Potchefstroomkampus: BSc (Agric) met Landbou-ekonomie en Agronomie (2FD K05 N401P) BSc (Agric) met Grondkunde en Agronomie (2FD K06 N401P) Oor die grade: Is jy geïnteresseerd…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-heel-bestes-internasionale-parasitologiekongres
NWU die heel bestes by internasionale parasitologiekongres
2022-10-26 Parasiete word dalk deur baie mense as verpestelike organismes beskou, maar om hulle en hulle impak op ekologiese stelsels te verstaan, is noodsaaklik in natuurstudie. Die navorsers en studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) blink as kundiges op hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/add-1
NWU-navorser help om nuwe data oor die Aarde en die Melkweg bloot te lê
2020-11-27 ’n Nuwe studie het die sluier oor ’n paar van die geheimenisse van die Melkweg gelig. Daar is bevind dat die Aarde vinniger as vroeër beweeg, en dat dit amper 2 000 ligjaar nader aan die gravitasiekolk in die middel van die Melkwegsterrestelsel is. Dit is…http://health-sciences.nwu.ac.za/fip
FIP
2024-11-26 The NWU Faculty of Health Sciences offers diverse fields of study and its capabilities have led to the establishment of South Africa’s 11th medical school...read more × Faculty of Health Sciences, where we Teach Excellence,…http://news.nwu.ac.za/af/ingenieursweek-2024-inspireer-die-volgende-geslag-innoveerders
Ingenieursweek 2024 inspireer die volgende geslag innoveerders
2024-07-12 Dit begin alles by die Noordwes-Universiteit (NWU), en die Fakulteit Ingenieurswese op die Potchefstroomkampus het sy kant gebring om aan daardie missie te voldoen. Die doelwit van die tweejaarlikse Ingenieursweek is al ’n hele paar jaar lank om…http://news.nwu.ac.za/af/die-chhp-se-instituut-vir-sportwetenskap-en-ontwikkeling-steeds-aan-die-gang-ten-spyte-van-die
Die CHHP se Instituut vir Sportwetenskap en Ontwikkeling is steeds aan die gang ten spyte van die inperking
2021-07-09 Die Noordwes Sportakademie (NWAS) gebruik al langer as twee dekades die Instituut vir Sportwetenskap en Ontwikkeling by die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) as konsultant. Die dienste sluit evaluerings, oefenprogramme, werkswinkels en…http://news.nwu.ac.za/af/uitnemendheidstoekennings-vier-die-nwu-se-buitengewone-personeel
Uitnemendheidstoekennings vier die NWU se buitengewone personeel
2024-07-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het erkenning aan sy uitmuntende personeel verleen tydens die jaarlikse NWU Uitnemendheidstoekenningseremonie, wat op 23 November in Potchefstroom plaasgevind het. Personeel het erkenning ontvang vir hulle buitengewone…http://theology.nwu.ac.za/af/unit-reformational-theology-and-development-sa-society/publieke-praktiese-teologie-en-die-burgerlike
Publieke Praktiese Teologie en die Burgerlike Samelewing
2021-07-27 Fokus: Hierdie subprogram fokus op navorsing en benaderings wat die publieke teologie, praktiese teologie en kerklike/ Christelike transformasie-/ ontwikkelingsbenaderings integreer. Dit weerspieël ook hoe die kerk 'n transformatiewe-/…http://theology.nwu.ac.za/af/m-d-programmes/etiek
Morele Ontwikkeling van die Samelewing (Christelike Etiek)
2025-09-08 Fokus: Die toepassing van kernkonsepte van Gereformeerde Teologie op morele vernuwing in die proses van nasiebou en die ontwikkeling van die samelewing. Subprogram leier: Riaan Rheeder (riaan.rheeder@nwu.ac.za) Lede van subprogram: Koos…http://news.nwu.ac.za/af/riaan-venter-se-troepe-breek-die-ussa-droogte
Riaan Venter se troepe breek die USSA-droogte
2024-01-24 “Vat ’n blaaskans, asseblief!” skree afrigter Riaan Venter aan die spelers wat hy op die baan by die Fanie du Toit Sportterrein afrig. Dit is die middel van Januarie, ’n maand of wat ná die oorwinning van die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles by die…http://news.nwu.ac.za/af/opwindende-nuwe-era-begin-vir-die-nwu
Opwindende nuwe era begin vir die NWU
2022-08-31 Die inhuldiging van dr Bismark Tyobeka as die derde visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) is die begin van 'n opwindende nuwe reis vir die universiteit. Dr Tyobeka, wat sy vyfjaartermyn as hoof en visekanselier op 1 Junie 2022 begin het, is…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-top-47-van-werelduniversiteite