Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/dit-tyd-om-omgewingsregulasies-te-laat-werk
Dit is tyd om omgewingsregulasies te laat werk
2021-09-22 Met oproepe om veiliger, skoner omgewings, stel ’n navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) voor dat plaaslike regerings bestaande omgewingsregulasies afdwing om ’n beter lewensgehalte vir almal te verseker. Maricélle Botes, wat deel is van die…http://news.nwu.ac.za/af/laat-die-grondwet-vir-straatverkopers-werk
Laat die Grondwet vir straatverkopers werk
2021-06-23 Terwyl die informele sektor honderde duisende mense uit armoede ophef, verhinder verskeie munisipale verordeninge die uitbreiding van hulle sakeondernemings, en skend in ’n mate hulle regte. ’n Navorser aan die Noordwes-Universiteit (NWU) glo dat ’n moontlike…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-die-regulering-van-mobiele-geld-finansiele-insluiting-n-hupstoot-kan-gee
Hoe die regulering van mobiele geld finansiële insluiting ’n hupstoot kan gee
2022-07-20 Elfas Torrerai, LLD-kandidaat aan die Noordwes-Universiteit (NWU), het ’n statutêre analise gedoen van die gebruik en regulering van mobiele geld om finansiële insluiting in ontwikkelende lande te bevorder. Die titel van sy studie is “A comparative…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hoof-en-visekanselier-vereer-met-aanstelling-adjunkprofessor-topuniversiteit-vs
NWU hoof en visekanselier vereer met aanstelling as adjunkprofessor by topuniversiteit in VS
2022-11-01 Die droom van die Noordwes-Universiteit (NWU) om ’n internasionaal erkende universiteit te wees, het onlangs ’n hupstoot gekry deur die aanstelling van sy hoof en visekanselier as adjunkprofessor by een van die topuniversiteite in die Verenigde State van…http://news.nwu.ac.za/af/toekenning-vir-die-beste-plakkaat-gaan-aan-nwu-postdoktorale-genoot
Toekenning vir die beste plakkaat gaan aan NWU postdoktorale genoot
2023-10-13 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe by die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots daarop om nog ’n prestasie te deel: Dr Ilzé Engelbrecht, ’n postdoktorale genoot by die Beroepshigiëne en Gesondheid-navorsingsinisiatief (OHHRI), het die toekenning ontvang vir…http://news.nwu.ac.za/af/minister-stel-nwu-direkteur-op-waternavorsingskommissie-aan
Minister stel NWU-direkteur op Waternavorsingskommissie aan
2023-05-04 Kundigheid is nodig om water – ’n noodsaaklike en skaars natuurlike hulpbron – te bewaar en te bestuur. Suid-Afrika is ’n relatief droë land en ervaar kritieke uitdagings wat onvoldoende water, probleme met watergehalte, onvoldoende infrastruktuur en…http://news.nwu.ac.za/af/verf-besprekings-en-aanbidding-skep-n-geleentheid-om-te-onthou
Verf, besprekings en aanbidding skep ’n geleentheid om te onthou
2024-07-10 Sip-and-paint-geleenthede is meer as net ’n byderwetse aktiwiteit – dit is ’n heerlike kombinasie van kreatiwiteit, ontspanning en sosiale interaksie, wat ’n ruimte bied waar mense aan hulle kunstigheid uiting kan gee, ander mense kan ontmoet en kan ontspan.…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-benadering-tot-praktiese-onderwys-nie-net-kinderspeletjies-nie
Nuwe benadering tot praktiese onderwys is nie net kinderspeletjies nie
2023-07-04 Dit lyk of LEGO®-blokkies in die klaskamer net so onweerstaanbaar is vir leerders as vir voordiensonderwysers, wat ontdek dat speel en leer op die ou end nie so veel van mekaar verskil nie. Navorsers by die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/bemagtiging-van-onderwys-bring-tegnologiekennis-na-verarmde-klaskamers
Bemagtiging van onderwys: bring tegnologiekennis na verarmde klaskamers
2023-07-04 In ’n 4IR-wêreld maak die Noordwes-Universiteit (NWU) seker dat leerders by agtergeblewe skole nie agterbly nie, en dat hulle die gereedskap en kennis het om aan die uitdagings van die immerveranderende werksomgewing te voldoen. Daarmee in gedagte het die…http://news.nwu.ac.za/af/seminaar-van-die-brics-network-universiteit-ondersoek-dringende-uitdagings
Seminaar van die BRICS Network-universiteit ondersoek dringende uitdagings
2023-07-06 Klimaatsverandering, toegang tot tegnologie, energie en sosio-ekonomiese struikelblokke is maar net ’n paar van die kritieke uitdagings wat die mensdom tans in die gesig staar. Afgevaardigdes van die BRICS*-nasies het persoonlik en virtueel by die 2023-…http://natural-sciences.nwu.ac.za/paa/3MC-School-BM
3MC School on Biomathematics
2023-03-25 .bg { padding: 1em; color: white; background-color: black; clear: left; text-align: center; } .btn-group-vertical { width: 100%; } 3MC Presents: African Mathematical School on Mathematical Modeling in Biology 20-28…http://news.nwu.ac.za/af/student-wen-visekanseliersmedalje-met-navorsing-oor-ruimteweer
Student wen Visekanseliersmedalje met navorsing oor ruimteweer
2022-04-28 Jacques Beukes van die MUST-diepleernavorsingsgroep by die Fakulteit Ingenieurswese is die 2021-wenner van ’n Noordwes-Universiteit (NWU) Visekanseliersmedalje vir sy verhandeling “Interpretability of deep neural networks for SYM-H prediction”. Agt…http://news.nwu.ac.za/covid-19-and-nwu-knowledge-power
Covid-19 and the NWU: Knowledge is power
2021-09-29 To date South Africa has recorded more than 2,8 million Covid-19 infections and administered close to 16,6 million vaccine doses. Over those few weeks the North-West University (NWU) proved that not only is it dedicated to teaching excellence, but…http://www.nwu.ac.za/excellence
#DidYouKnow?
2026-04-07 North-West University is home to academic excellence that makes a meaningful difference – locally and globally. Through #DidYouKnow?, we highlight the outstanding work being carried out across our faculties. From groundbreaking research to evidence…http://health-sciences.nwu.ac.za/chpc-2019-registration
10th CHPC Registration
2020-09-01 .bg { padding: 1em; color: white; background-color: #78848E; clear: left; text-align: center; } .btn-group-vertical { width: 100%; } 10th Child Health Priorities Conference Survive, Thrive & Transform Championing change for…http://news.nwu.ac.za/af/lede-van-die-ontvangspersoneel-deur-die-nwu-vereer
Lede van die ontvangspersoneel deur die NWU vereer
2022-06-03 {0>During the month of May, then acting vice-chancellor Prof Linda du Plessis hosted multi-campus events to thank the frontline staff members for working hard during the registration period amidst Covid-19 challenges.<}0{>Die waarnemende…http://news.nwu.ac.za/nwu-residences-go-green
NWU residences go green
2022-04-13 Mafumane Tlhapi The vegetable gardens of two student residences on the North-West University’s (NWU’s) Mahikeng Campus - the Kgosi Dick Montshioa and Mbada residences - are now starting to bear fruit. The project, which started in 2019, is…http://news.nwu.ac.za/nwu-stargazer-helps-capture-spectacular-images-magical-cosmic-firework
NWU stargazer helps capture spectacular images of a magical cosmic “firework”
2022-02-25 Faster than the blink of an eye, bigger than our entire galaxy and pulsating with unimaginable intensity, it is one of the most energetic cosmic events visible from earth observed and captured on record ― a shock wave that extends for 6,5 million light years…http://www.nwu.ac.za/studies/Internationalpossibilities