Multisite Search
http://education.nwu.ac.za/edu-hright/bio-psychosocial-perspectives
Bio-Psychosocial Perspectives
2025-08-12 Led by Dr Shantha Naidoo This subarea conducts transdisciplinary human rights-related research promoting, theorising and problematising the interconnectedness between physical, psychological, social and environmental milieus. Bio-psychosocial…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/ondernemingsbestuur-studierigtings
Ondernemingsbestuur
2025-08-14 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ontsluit jou potensiaal en gee gestalte aan die toekoms van besigheid met ons BCom in Bestuurswetenskappe wat spesialiseer in Ondernemingsbestuur. Hierdie program rus jou toe met die vaardighede om effektief te lei, strategiese doelwitte te stel, en groei aan…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Strategiese Bestuur Bemarkingsbestuur Projekbestuur Arbeidsverhoudinge Voorsieningskettingbestuur Sake-etiek Finansiële Bestuur Entrepreneurskap, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Ondernemingsbestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Voltydse program, drie (3) jaar Aangebied op die Mahikengkampus, Potchefstroomkampus en Vanderbijlparkkampus Kwalifikasiekode: 5FPH02 BCom in Bestuurswetenskappe met…, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Ondernemingsbestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of meer) Afrikaans of Engels vlak 4 (50% of meer) BCom in Bestuurswetenskappe met Ondernemingsbestuur - Verlengde Program APS van 20 Wisk. vlak 3 (40% of meer) / Wisk.…, Loopbaangeleenthede , Bedryfsbestuurder Finansiële Bestuurder Projekbestuurder Voorsieningskettingbestuurder Entrepreneur, Nagraadse studies, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir ’n honneurs in Besigheidsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Besigheidsbestuur., Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders vir Besigheidsbestuur: Dr Kezell Klinck – Enige navrae oor die voltydse en verlengde programme op die Mahikengkampus Prof Clarise Mostert – Enige navrae oor die…http://commerce.nwu.ac.za/af/bemarkingstoerismebestuur
Bemarkings- en Toerismebestuur
2025-08-14 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Begin jou reis na sukses met ons BCom in Bestuurswetenskappe, wat spesialiseer in Bemarking en Toerismebestuur. Hierdie program kombineer die kuns van bemarking met die unieke dinamika van die toerismebedryf, wat jou voorberei om onvergeetlike ervarings te…, Kernvakke, Geïntegreerde bemarkingskommunikasie Verbruikersgedrag Natuurtoerisme Bemarkingsnavorsing Digitale bemarking Wildplaasbestuur Toegepaste geleentheidsbestuur, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarking en Toerismebestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Mahikeng [M] en Potchefstroom [P] kampusse Kwalifikasiekode: 5FPH05, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarking en Toerismebestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) of Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 3 (40% of hoër), Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir ’n honneurs in Bemarkingsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Bemarkingsbestuur., Loopbaanmoontlikhede, Digitale bemarkingspesialis Bemarkingsnavorsingspesialis Handelsmerkbestuurder Produkbestuurder Inhoudsstrateg, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders vir Bemarkingsbestuur: Dr Willy Engelbrecht – Enige navrae oor hierdie program wat op die Mahikengkampus aangebied word Prof Mia Bothma – Enige navrae oor hierdie…http://commerce.nwu.ac.za/af/kommunikasiebestuur
Kommunikasiebestuur
2025-08-14 [accordion], Oorsig, Bevorder jou loopbaan met ons BCom in Bestuurswetenskappe met ʼn spesialisering in Kommunikasiebestuur. Hierdie program is ontwerp om jou toe te rus met die vaardighede om doeltreffende kommunikasie, strategiese boodskapformulering, en handelsmerkontwikkeling…, Kernvakke, Kommunikasieteorie Verbruikersgedrag Digitale bemarking Verkoopsbestuur Bemarkingsnavorsing Geïntegreerde bemarkingskommunikasie Strategiese bestuur, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Kommunikasiebestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Mahikeng [M] en Potchefstroom [P] kampusse Kwalifikasiekode: 5FPH03, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Kommunikasiebestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) of Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 4 (50% of hoër), Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir ’n BCom-honneurs in Bemarkingsbestuur of die BA Honneurs in Gevorderde Korporatiewe Kommunikasie, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Bemarkingsbestuur of Kommunikasiebestuur., Loopbaanmoontlikhede, Bestuurder: Korporatiewe Kommunikasie Bestuurder: Mediaverhoudinge Bestuurder: Sosiale Media Spesialis: Krisiskommunikasie, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders: Dr Willy Engelbrecht – Enige navrae oor hierdie program wat op die Mahikengkampus aangebied word Prof Mia Bothma – Enige navrae oor hierdie program wat op die…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/bestuurswetenskappe
Bestuurswetenskappe
2025-08-14 Die Skool vir Bestuurswetenskappe se Afrikaanse blad is tans onder konstruksie. Gebruik asseblief die Engelse blad., Die Skool vir Bestuurswetenskappe is een van ses skole in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Ons fokus op die ontwikkeling van toekomstige sakeleiers deur vyf bedryfsrelevante voorgraadse grade en ses nagraadse grade aan te bied. Ons grade is…, Kwalifikasies, , Our footprint,http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/veiligheidsbestuur
Veiligheidsbestuur
2025-08-14 Veiligheidsbestuur [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ontwikkel jou kundigheid in besigheidsbestuur met ʼn gespesialiseerde fokus op veiligheidsbestuur deur ons BCom in Bestuurswetenskappe. Hierdie program sal jou bekendstel aan kernareas van veiligheidsbestuur, insluitend veiligheidsouditering, gesondheids- en…, Kernvakke, Strategiese Sakebestuur Oudit van Veiligheidsbestuur Veiligheidsbestuurstelsels Veiligheidskultuur, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Veiligheidsbestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Vanderbijlparkkampus [V] Kwalifikasiekode: 5FPH08, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Veiligheidsbestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) of Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 4 (50% of hoër), Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir die BCom-honneurs in Besigheidsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Besigheidsbestuur., Loopbaanmoontlikhede, Veiligheidsbeampte / -praktisyn Beroepsgesondheid- en veiligheidsbeampte Risiko-ontledingspesialis Nakomingsbeampte Veiligheidsouditeur, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders: Mnr. Ravin Naidoo – Enige navrae oor hierdie program Prof Rita Klonaridis – Enige navrae oor hierdie program in die algemeen, in haar hoedanigheid as Interkampus-…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/health-sciences/sluitingsdatums-honneursaansoeke
Sluitingsdatums vir honneursaansoeke
2024-06-14 .title-heading { display: none; } Sluitingsdatums vir honneursaansoeke Menslike Bewegingswetenskappe: 30 September 2024 Kinderkinetika: 31 Julie 2024 Fisiologie: 31 Julie 2024 Psigologie: 31 Augustus 2024 Rekreasiekunde: 31…http://humanities.nwu.ac.za/af/node/22854