Multisite Search
http://law.nwu.ac.za/af/omgewingsverandering/boyane-tshehla
Boyane Tshehla
2025-10-14 Mnr. Boyane Tshehla is 'n Senior Lektor in die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Noordwes-Universiteit. Hy het 'n LLM in Strafreg van die Universiteit van Kaapstad en 'n B.Proc van die Universiteit van die Noorde (nou Universiteit van Limpopo). Sy navorsing en onderrig dek 'n wye reeks onderwerpe, insluitend Strafreg en Prosesreg, Bewysreg,…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte/rongedzayi-fambasayi
Rongedzayi Fambasayi
2024-09-09 Dr. Rongedzai Fambasayi is 'n alumnus van die Noordwes-Universiteit en die Suid-Afrikaanse Navorsingsleerstoel in Stede, Regte en Omgewingsvolhoubaarheid (SARChI CLES, NWU). Hy het sy PhD in Regte en Ontwikkeling aan die NWU in 2023 verwerf. Hy het homself gevestig as 'n Internasionale Kinderregteprokureur en Navorser met meer as 'n dekade se…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteitsbestuur-omgewingsverandering/michelle-barnard
Michelle Barnard
2026-04-13 Klimaatsveranderingsreg met 'n fokus op mitigasie en aanpassing en raakpunte met menseregtewetgewing en volhoubare ontwikkelingsreg. Klimaatsveranderingsmitigasie met 'n fokus op die skoonontwikkelingsmeganisme soos dit in die energiesektor in Suid-Afrika manifesteer. Hoe die normatiewe raamwerke van menseregtewetgewing (nasionaal en…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/sciences/gesondheidswetenskappe-nagraadse-studies
Gesondheidswetenskappe Nagraadse Studies
2021-01-29 NAVORSINGSENTITEITE 1. CEN – SENTRUM VAN UITNEMENDHEID VIR VOEDING Magister Scientiae in Dieetkunde 8DB P01; G802P [C] Magister Scientiae in Voeding 8CW P01; G802P [C…http://humanities.nwu.ac.za/vinco/list-artists-and-artworks
List of artists and artworks
2024-04-29 Annemi Conradie-Chetty Wake (super spreader) 2020-2023 Mixed media tapestry See more × Annemi Conradie-Chetty With the outbreak of the COVID-19 pandemic and announcement of a state of disaster in March 2020, it…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-omgewingsverandering/lebo-smith
Lebo Smith
2025-03-24 Lebo Smith (Motelle), het haar hoërskool in Suid-Afrika voltooi voordat sy na Engeland verhuis het. Sy het haar voorgraadse en nagraadse studie in die regte aan hoër onderwysinstellings in Birmingham (UK) voltooi. Sy het teruggekom na Suid-Afrika om haar nagraadse studie in Arbeidsreg aan die Universiteit van Witwatersrand te bevorder. Dit was…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteitsbestuur/prof-kathleen-van-der-linde
Prof. Kathleen Van der Linde
2026-01-21 Prof. Van der Linde, 'n professor in korporatiewe reg en een van Suid-Afrika se voorste kenners in maatskappy- en insolvensiereg, het van April 2024 tot Augustus 2025 as waarnemende uitvoerende dekaan van die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit van Johannesburg gedien. Sy het voorheen die pos van hoof van die Departement Handelsreg vir…http://health-sciences.nwu.ac.za/phasrec/articles-published-2024
Articles published in 2024
2025-10-23 1. Arumugam, A., Shalash, r.J., Qadah, R.M., Alsaafin, N., Zadeh, S.A.M., Chaput, J-P., Pesola, A.J., Kumaran A.D., Moss, S.J., Veldsman, T., Ramakrishnan, S., Regan, R., Arora, E., Ali A.A., Raghunathan, M.R.K., Tunaiji, H.A.,…http://law.nwu.ac.za/af/nagraadse-studies-omgewingsverandering/jonathan-verschuuren
Jonathan Verschuuren
2024-05-09 Prof. Dr. Jonathan Verschuuren is 'n professor in Internasionale en Europese Omgewingsreg aan die Universiteit van Tilburg en 'n Marie Sklodowska Curie-genoot aan die Universiteit van Sydney. Hy het 'n buitengewone professoraat aan die Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika. Sy navorsing fokus hoofsaaklik op verskeie regsaspekte van…http://www.nwu.ac.za/university-calendar/february
University Calendar - February
2026-02-05 Legend MC - Mahikeng Campus PC - Potchefstroom Campus VC - Vanderbijlpark Campus M - Masters degree PhD/D - Doctoral degree UDL - Unit for Distance Learning HDA - Higher Degrees Administration FHS - Faculty of Health Sciences…http://natural-sciences.nwu.ac.za/unit-data-science-and-computing/computer-science-and-information-systems-potchefstroom-campus
Computer Science and Information Systems - Potchefstroom campus
2023-12-07 Sub-programme leader Dr Dirk Snyman +27 18 299 4359 Dirk.Snyman@nwu.ac.za Building G3, room G03, Potchefstroom Qualification: PhD in Computer Science In the sub-programme, Computer Science and Information Systems (PC), we…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/musa/navorsingsprogramme-en-projekte
Navorsingsprogramme en -projekte
2020-05-22 MUSA streef tans daarna om te help met die ontwikkeling van oplossings vir die onderskeie gesondheidstelseluitdagings van Suid-Afrika en omliggende lande deur navorsing te onderneem in drie subprogramme, naamlik Farmakowaaksaamheid en Farmako-epidemiologie…http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-management/peet-van-der-merwe
Peet van der Merwe
2026-03-05 Peet van der Merwe is tans senior lektor en navorser in Toerismebestuur aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, Skool vir Toerismebestuur. Hy behaal sy graad in Rekreasie en Toerismebestuur in 1994, honneursgraad in 1995 en meestergraad in 2000 aan die Noordwes-Universiteit. Hy voltooi sy PhD in 2004 in Toerismebestuur, en word…http://law.nwu.ac.za/af/voorgraadse-studies-kwesbare-gemeenskappe/masego-mokgoko
Masego Mokgoko
2026-02-17 Keabetswe Masego Mokgoko is ‘n lid van die Criminological Society of South Africa (CRIMSA) asook ‘n Golden Key lid, en haar akademiese agtergrond in LLB, Politieke wetenskappe, Kriminilogie, en Multidissiplinêre Menseregte het haar ‘n passie laat ontwikkel vir regs- en sosiale geregtigheid binne die…http://education.nwu.ac.za/research-and-innovation/research-ethics-committee-education
Research Ethics Committee of the Faculty of Education (EduREC)
2026-02-06 The Research Ethics Committee of the Faculty of Education (EduREC) provides operational management of the research ethics process in this Faculty All research must have ethical clearance. Apart from the research done by MEd and PhD students, research…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-kwesbare-gemeenskappe/vhudi-mathada
Vhudi Mathada
2026-04-14 My akademiese loopbaan het in 2020 begin toe ek as 'n akademiese tutor by die Universiteit van Venda aangestel is. Ek het toe gedien as 'n Skryfkonsultant in die Sentrum vir Hoër Onderwys, Onderrig en Leer aan die Universiteit van Venda. Ek het 'n sterk verhouding met studente van alle geslagte, etniese groepe en nasionaliteite ontwikkel.http://law.nwu.ac.za/af/hadiza-omoyemhe-okunrobo
Hadiza Omoyemhe Okunrobo
2025-07-29 Dr. Hadiza O. Okunrobo is 'n toegewyde regsgeleerde en navorser wat spesialiseer in kinder- en vroueregte, met kundigheid in bestuur, beleidsanalise en etiese oorwegings. Met 'n sterk akademiese fondament in die reg en openbare beleid, het sy breedvoerig bygedra tot besprekings oor kinderdeelname in gesondheidsorgbesluitneming, geslagsgebaseerde…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte/flip-schutte
Flip Schutte
2023-02-09 Fakultiet Regte by die NWU (een by die Potchefstroomkampus en een by die Mahikeng-kampus) saamgesmelt het, is hy aangestel as Direkteur by die Skool vir Voorgraadse Programme waar hy toesig gehou het oor die aanbieding van alle regsprogramme by die drie kampusse van die Universiteit (die Potchefstroom, Vanderbijlpark) en Mafikeng-kampusse), 'n pos…http://natural-sciences.nwu.ac.za/water-research-group/research-team-2017
Research team 2017
2018-05-18 Professors Director: Unit for Environmental Sciences and Management Prof. Nico Smit nico.smit@nwu.ac.za…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteitsbestuur/saritha-marais