Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-eentoets-slotwonders
Die NWU se eentoets-slotwonders
2021-05-07 Daar is twee stelle trappe wat na die eerste vloer van die Noordwes-Universiteit se Hoëprestasie-instituut lei. Soos jy teen die trappe opstap, sien jy aan die een kant foto's van sportbestuurders wat die NWU na die boonste vlakke van varsity-glorie gelei het…http://education.nwu.ac.za/af/research-and-innovation/navorsingsetiekkomitee-van-die-fakulteit-opvoedkunde
Navorsingsetiekkomitee van die Fakulteit Opvoedkunde
2026-02-06 Navorsingsetiekkomitee van die Fakulteit Opvoedkunde (EduREC) Die Navorsingsetiekkomitee van die Fakulteit Opvoedkunde (EduREC) bied operasionele bestuur van die navorsingsetiekproses in die Fakulteit. Enige navorsing met geen risiko of laerisikonavorsing…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/studie-velde-potch
Studie velde op die Potchefstroomkampus
2022-09-30 Nuwe Landbouwetenskappegrade op die Potchefstroomkampus: BSc (Agric) met Landbou-ekonomie en Agronomie (2FD K05 N401P) BSc (Agric) met Grondkunde en Agronomie (2FD K06 N401P) Oor die grade: Is jy geïnteresseerd…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-heel-bestes-internasionale-parasitologiekongres
NWU die heel bestes by internasionale parasitologiekongres
2022-10-26 Parasiete word dalk deur baie mense as verpestelike organismes beskou, maar om hulle en hulle impak op ekologiese stelsels te verstaan, is noodsaaklik in natuurstudie. Die navorsers en studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) blink as kundiges op hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/add-1
NWU-navorser help om nuwe data oor die Aarde en die Melkweg bloot te lê
2020-11-27 ’n Nuwe studie het die sluier oor ’n paar van die geheimenisse van die Melkweg gelig. Daar is bevind dat die Aarde vinniger as vroeër beweeg, en dat dit amper 2 000 ligjaar nader aan die gravitasiekolk in die middel van die Melkwegsterrestelsel is. Dit is…http://news.nwu.ac.za/af/ingenieursweek-2024-inspireer-die-volgende-geslag-innoveerders
Ingenieursweek 2024 inspireer die volgende geslag innoveerders
2024-07-12 Dit begin alles by die Noordwes-Universiteit (NWU), en die Fakulteit Ingenieurswese op die Potchefstroomkampus het sy kant gebring om aan daardie missie te voldoen. Die doelwit van die tweejaarlikse Ingenieursweek is al ’n hele paar jaar lank om…http://news.nwu.ac.za/af/uitnemendheidstoekennings-vier-die-nwu-se-buitengewone-personeel
Uitnemendheidstoekennings vier die NWU se buitengewone personeel
2024-07-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het erkenning aan sy uitmuntende personeel verleen tydens die jaarlikse NWU Uitnemendheidstoekenningseremonie, wat op 23 November in Potchefstroom plaasgevind het. Personeel het erkenning ontvang vir hulle buitengewone…http://news.nwu.ac.za/af/die-chhp-se-instituut-vir-sportwetenskap-en-ontwikkeling-steeds-aan-die-gang-ten-spyte-van-die
Die CHHP se Instituut vir Sportwetenskap en Ontwikkeling is steeds aan die gang ten spyte van die inperking
2021-07-09 Die Noordwes Sportakademie (NWAS) gebruik al langer as twee dekades die Instituut vir Sportwetenskap en Ontwikkeling by die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) as konsultant. Die dienste sluit evaluerings, oefenprogramme, werkswinkels en…http://www.nwu.ac.za/af/nwu/index_a.html
Welkom by die Noordwes-Universiteit (NWU)
2026-07-09 Begin jou reisVoorgraadse studiesSluit aan by een van Suid-Afrika se vooraanstaande universiteite! Honneurs, diplomas en sertifikateBereik akademiese en professionele doelwitte met internasionaal geakkrediteerde programme. Meesters en…http://theology.nwu.ac.za/af/unit-reformational-theology-and-development-sa-society/publieke-praktiese-teologie-en-die-burgerlike
Publieke Praktiese Teologie en die Burgerlike Samelewing
2021-07-27 Fokus: Hierdie subprogram fokus op navorsing en benaderings wat die publieke teologie, praktiese teologie en kerklike/ Christelike transformasie-/ ontwikkelingsbenaderings integreer. Dit weerspieël ook hoe die kerk 'n transformatiewe-/…http://news.nwu.ac.za/af/opwindende-nuwe-era-begin-vir-die-nwu
Opwindende nuwe era begin vir die NWU
2022-08-31 Die inhuldiging van dr Bismark Tyobeka as die derde visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) is die begin van 'n opwindende nuwe reis vir die universiteit. Dr Tyobeka, wat sy vyfjaartermyn as hoof en visekanselier op 1 Junie 2022 begin het, is…http://news.nwu.ac.za/af/riaan-venter-se-troepe-breek-die-ussa-droogte
Riaan Venter se troepe breek die USSA-droogte
2024-01-24 “Vat ’n blaaskans, asseblief!” skree afrigter Riaan Venter aan die spelers wat hy op die baan by die Fanie du Toit Sportterrein afrig. Dit is die middel van Januarie, ’n maand of wat ná die oorwinning van die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles by die…http://theology.nwu.ac.za/af/m-d-programmes/etiek
Morele Ontwikkeling van die Samelewing (Christelike Etiek)
2025-09-08 Fokus: Die toepassing van kernkonsepte van Gereformeerde Teologie op morele vernuwing in die proses van nasiebou en die ontwikkeling van die samelewing. Subprogram leier: Riaan Rheeder (riaan.rheeder@nwu.ac.za) Lede van subprogram: Koos…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-top-47-van-werelduniversiteite
NWU in die top-4,7% van wêrelduniversiteite
2021-04-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) sit sy uitstekende prestasie op wêreldwye ranglyste voort. In die jongste ranglysgradering het die Center for World University Rankings (CWUR) die NWU in hulle 2021/2022-uitgawe van die Global 2000-lys in die top-4,7% van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-woon-die-bekendstelling-die-inisiatief-vir-digitale-gesondheidsinnovasie-kenia
NWU woon die bekendstelling die inisiatief vir digitale-gesondheidsinnovasie in Kenia by
2022-11-29 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs die bekendstelling bygewoon van ’n nuwe inisiatief om digitalegesondheidsinnovasie in Afrika te bevorder. Die inisiatief is in ooreenstemming met die strategieë van die WGO en nasionale regerings regoor die wêreld…http://news.nwu.ac.za/af/enactus-vaal-deur-na-die-volgende-rondte-van-die-harmony-led-uitdaging
Enactus Vaal deur na die volgende rondte van die Harmony LED-uitdaging
2017-07-06 Lede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark se afdeling van Enactus glimlag breed nadat daar aangekondig is dat hulle tot by die tweede rondte van die gewilde 2017 Harmony Plaaslike Ekonomiese Ontwikkeling-uitdaging gevorder het.…http://news.nwu.ac.za/af/bbp-groeisyfers-beklemtoon-die-dringendheid-van-die-implementering-van-groeivriendelike-ekonomiese
BBP-groeisyfers beklemtoon die dringendheid van die implementering van groeivriendelike ekonomiese hervormings
2024-12-04 Die onverwagte en teleurstellende groeisyfers van die bruto binnelandse produk (BBP) vir die derde kwartaal van 2024 bevestig die mate waartoe Suid-Afrika se groeivooruitsigte steeds kwesbaar bly vir negatiewe faktore soos ongunstige weerstoestande, swakker…http://news.nwu.ac.za/af/personeel-geloof-vir-die-bevordering-van-die-nwu-se-waardes-en-handelsmerk
Personeel geloof vir die bevordering van die NWU se waardes en handelsmerk
2024-07-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots om ’n instelling te wees wat deur waardes gedryf word en op sy strewe na uitnemendheid. Personeel en studente wat hierdie waardes uitleef en aan die voorpunt is om die NWU se kultuur en reputasie te bevorder en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-was-die-mede-aanbieder-van-die-intree-jaarlikse-moses-kotane-lesing
NWU was die mede-aanbieder van die intree- jaarlikse Moses Kotane-lesing
2022-11-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU), die Noordwes Provinsiale Regering (NWPR) en die Moses Mauane Kotane-stigting het gesamentlik op 18 November die intree- jaarlikse Moses Kotane-lesing aangebied. Hierdie jaar se gebeurtenis met die tema: Resetting South…http://news.nwu.ac.za/af/die-gebruik-van-tegnologie-om-taalonderwysers-vir-die-toekoms-voor-te-berei