NWU-navorser is finalis vir 2018 Vroue in Wetenskap-toekennings

Géna Thompson -- Mon, 20/08/2018 - 10:53

NWU-navorser is finalis vir 2018 Vroue in Wetenskap-toekennings

Prof Ilani Loubser, ’n medeprofessor by die Sentrum vir Ruimtenavorsing en die vakvoorsitter vir fisika by die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom, is aangewys as ʼn finalis in die Departement vir Wetenskap en Tegnologie (DWT) se Suid-Afrikaanse Vroue in Wetenskap-toekennings.

Afrikaans

NWU-wetenskaplikes voorspel toekomstige wêreldverspreiding van herfskommandowurm

Géna Thompson -- Fri, 17/08/2018 - 12:52

NWU-wetenskaplikes voorspel toekomstige wêreldverspreiding van herfskommandowurm

Die herfskommandowurm het Afrika onlangs ingeval, graangewasse verwoes, en sodoende voedselsekerheid bedreig. Entomoloë van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Eenheid vir Omgewingswetenskappe en  bestuur se Navorsingsgroep vir Geïntegreerde Plaagbeheer (GPB) het ’n temperatuur-gebaseerde ontwikkelingsmodel ontwerp wat die wêreldwye verspreiding en vestiging van hierdie plaag akkuraat voorspel. 

Afrikaans

Pages

Subscribe to NWU | North-West University RSS