Navorsingondersteuning

Toekenning vir Navorsingsuitnemendheid

'n Jaarlikse prestige-toekenningseremonie waarby die NWU se navorsers geloof word en erkenning ontvang vir hul uitnemendheid in verskeie kategorieë. 

Hierdie kategorieë sluit in:

  • Kreatiewe uitsette
  • Leierskap in navorsing
  • Mees aangehaalde navorser
  • Mees produktiewe junior navorser
  • Mees produktiewe senior navorser
  • Mees produktiewe navorsingsentiteit
  • Innovasie
  • Gemeenskapsbetrokkenheid

 

Die jaarlikse toekenningseremonie sal hierdie jaar op 28 Oktober 2016 by The Roots Leefstylsentrum plaasvind.

Vir meer inligting kan u 'n e-pos aan Mev Mpe Meintjes stuur of haar kontak by 018 299 4856