Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/vaaldriehoekkampus-internasionale-kantoor-dienste
Vaaldriehoekkampus - Internasionale Kantoor - Dienste
2021-08-04 Die Internasionale Kantoor se funksie is nie net om aan internasionale studente ondersteuning te bied nie, maar ook aan internasionale personeellede en besoekende akademici. Ons ondersteuningsfunksies vir besoekende internasionale studente en/of…http://law.nwu.ac.za/af/law-clinic/borge
Borge
2024-07-04 Die Regskliniek van die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus wil ekenning gee aan die bydraes van die volgende donateurs, sonder wie die aktiwiteite van die Regskliniek nie moontlik sou wees nie:…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/natural-and-agricultural-sciences/missie-en-visie
Missie en Visie
2019-07-03 STRAGIESE DOELWITTE: img{border-color:#909090;} .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; text-align: center; cursor: default; } .hovereffect .overlay { position:…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/lamm
Laboratorium vir Toegepaste Molekuulmodellering (LAMM)
2018-02-01 Welkom by die Laboratorium vir Toegepaste Molekuulmodellering (LAMM) Die Laboratorium vir Toegepaste Molekuulmodellering val onder die Navorsingsfokusarea vir Chemiese Hulpbronveredeling. Toerusting gebruik: HP…http://humanities.nwu.ac.za/af/humanities/sluitingsdatums-vir-honneursaansoeke
Sluitingsdatums vir honneursaansoeke
2025-05-08 .title-heading { display: none; } Die sluitingsdatum vir al die onderstaande kwalifikasies is 30 September 2024 Hons BA Afrikaans en Nederlands Linguistiese studies Literatuurstudie Engelse Taal en Linguistiek Setswana met…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-computer-statistical-and-mathematical-sciences/colloquiums-en-werkswinkels
Colloquiums en Werkswinkels
2016-09-19 Daar is geen opkomende colloquiums. Kontak asseblief vir die skool sekretaresse (Mev. Melanie Claassen) by 018 299 2568 vir meer inligting of die Fakulteit Skakelbeampte (Mej. Ashleigh Pieterse) by 018 299 2711 om inligting op hierdie…http://education.nwu.ac.za/af/fakulteit-opvoedkunde/tuis
Tuis
2026-01-28 Oorsig Onderwysopleiding aan die Noordwes-Universiteit het al sedert 1919 'n trotse geskiedenis en die Fakulteit Opvoedkunde is tans die grootste voorsiener van kontak en oopafstands-onderrig in Suid-Afrika. Die feit dat so baie onderwysers kies om hulle…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/aansoeke
Aansoeke
2026-03-30 Baie dankie dat jy dit oorweeg om aansoek te doen by die Noordwes-Universiteit om jou te bekwaam in ingenieurswese. Alle NWU aansoeke word sentraal hanteer deur ‘n NWU aansoekstelsel (verwys na skakel hieronder). As jy spesifieke vrae het oor…http://education.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/konsultasie
Konsultasie
2023-01-30 Die NWU-EMELTEN-REC-kantoor bied konsultasiedienste aan navorsers (akademiese personeellede en meestersgraad- en doktorale studente) om hulle met die voorbereiding en voorlegging van navorsingsetiekaansoeke te help. Rig navrae aan Me Pabello Molefe by +27…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-applied-radiation-science-and-technology/nagraadse-studies
Nagraadse studies
2017-08-31 CARST bied die volgende nagraadse studies aan: Honneurs in Toegepaste Stralingswetenskap en Tegnologie - 1 jaar voltyds Magister in Toegepaste Stralingswetenskap en Tegnologie - 2 jaar voltyds en deeltyds Doktor in die Wysbegeerte in…http://sport.nwu.ac.za/af/korfball/korfbal
Korfbal
2020-07-24 Korfbal is ’n opwindende en kreatiewe sport wat vlugvoetigheid, spoed, tegniek en visie kombineer. Die spel behels dat daar beweeg word en ’n bal aangegee word met die doel om doele aan te teken. Spanwerk en samewerking is noodsaaklik.…http://news.nwu.ac.za/af/ons-eie-bewese-kundige-metafactio
Ons eie bewese kundige by Metafact.io
2021-06-10 Prof Cornelie Nienaber-Rousseau word deur Metafact, ’n aanlyn platform wat wetenskaplike inligting fynkam om slegs geverifieerde feite aan hulle gehoor te lewer, as ’n bewese kundige erken. Hulle missie is om mense in kontak te bring met betroubare bewyse oor…http://humanities.nwu.ac.za/af/ctext
Tuis nuut
2025-05-07 Ontwikkel en bevorder Suid-Afrikaanse tale met behulp van kunsmatige intelligensie. Ons bied die vaardighede en hulpbronne wat jou in staat stel om rekenaars te gebruik en inligting in jou eie taal te bekom. Kyk waarmee ons besig is…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/mineraalprosessering
Mineraalprosessering
2023-07-28 Mineraalprosessering is ‘n spesialisveld in Chemiese Ingenieurswese en behels die fisiese en chemiese prosesse wat gebruik word om metale te ontgin. Die chemiese industrie is een van die grootste Bruto Binnelandse…http://education.nwu.ac.za/af/professional-studies/oor-ons
Oor ons
2017-01-20 Die vakgroep Opvoedkundige Sielkunde en Leerondersteuning bied die volgende voorgraadse en nagraadse modules aan in Opvoedkundige Sielkunde en Leerderondersteuning wat insluit Inklusiewe Onderwys: Eerste- tot derdejaar: LSFP- en EDCC-modules;…http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu-3
Konvokasie, NWU
2015-05-11 Werk u besonderhede by Kontak die Konvokasiekantoor telefonies of per e-pos om enige wysigings van u persoonlike besonderhede deur te gee. Dit is van uiterste belang om tydige en juiste inligting van ons lede te hê om te verseker dat…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/vriende-en-vennote
Vriende en vennote
2021-09-22 VRIENDE EN VENNOTE img{border-color:#909090;} .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; text-align: center; cursor: default; } .hovereffect .overlay { position: absolute; overflow:…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/qualifications
Qualifications
2026-02-10 Oorsig, Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur bied ʼn reeks kwalifikasies en kortkursusse om bestuurders en werknemers vanuit ʼn verskeidenheid verskillende agtergronde te bemagtig. Hierdie kwalifikasies strek vanaf ʼn twee-jaar-MBA-program tot ʼn kortkursus in…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/voorgraadse-studie-opsies