Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/BAToerismebestuur
BA met Toerismebestuur
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Verdiep jouself in die dinamiese reis- en gasvryheidsbedryf met ons Baccalaureus Artium-programme wat fokus op die spesialisering in Toerismebestuur. Verwerf die vaardighede om onvergeetlike ervarings te skep en groei in die dinamiese toerismebedryf aan te…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Hulpbronbestuur Toerisme-/Gebeurtenisbestuur Toegepaste toerisme-/gebeurtenisbestuur Toerismebemarking Toerismeontwikkeling, Graadopsies , BA met Toerismebestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Mahikeng [M] kampus aangebeid Kurrikulumkode 1GBH02 BA Sielkunde met Toerismebestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P] kampus aangebied Kurrikulumkode: 1GBH11 BA…, Toelatingsvereistes, BA met Toerismebestuur APS: 22 English vlak 4 (50% of meer) BA Sielkunde met Toerismebestuur APS: 26 Wiskunde: Vlak 3 (40% of meer) OF Wiskundige geletterdheid vlak 5 (60-69%) BA Gesondheidswetenskappe met Rekreasiekunde en Toerismebestuur APS: 24 English…, Loopgeleenthede, Vir meer as 'n dekade het ons gegradueerdes hul merk in beide die private en openbare sektor gemaak en suksesvolle loopbane oor 'n wye reeks rolle gebou, insluitend: toerismebestuur en -bemarking gastehuis-, hotel- en wildplaasbestuur geleentheids- en…, Nagraadse studies, BCom Hons in Bestuurswetenksappe met Toerismebestuur MCom in Toerismebestuur PhD in Toerismebestuur [/accordion] Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/industrial-psychology-and-human-resource-management/kontak-ons
Kontak ons
2024-06-07 Mahikeng, Fisiese adres: Algemene Akademiese Gebou Blok C Kamer 173 (Eerste vloer) Mahikengkampus Posadres: Privaat sak X2046, Interne bussie 575 Mahikengkampus Noordwes-Universiteit Mmabatho 2735 Kontakbesonderhede: +27 (0)18 389 2094 E-pos: Dorcas.Lesenyeho@nwu.…, Potchefstroom, Fisiese adres: Gebou E3 (Esselenstraat-ingang) Kamer 209 Potchefstroomkampus Posadres: Privaat sak X6001, Interne bussie 114 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2520 Kontakbesonderhede: +27 (0) 18 299 4870 E-pos: Simphiwe.moleko@nwu.…, Vanderbijlpark, Fisiese adres: Gebou 7 (Hendrick Van Eck-boulevard) Room G12 Vanderbijlparkkampus Posadres: Posbus 1174, Interne bussie 125 Vanderbijlparkkampus Noordwes-Universiteit Vanderbijlpark 1900 Kontakbesonderhede +27(0)16 910 3445 E-pos Keletso.mokete@nwu.ac.zahttp://commerce.nwu.ac.za/af/toerismebestuurenrekreasiekunde
Toerismebestuur en Rekreasiekunde
2025-07-24 Die Toerisme- en Rekreasiespan aan die NWU is die leiers in hul onderskeie velde. Gereelde kontak met industrie, navorsingsprojekte en konsultasies hou ons aan die voorpunt van nuwe ontwikkelings wat u ook ʼn paar stappe voor die res sal hou. Ons het ʼn Baie…, Oorsig, Na voltooiing van hierdie drie-jaar-program sal u in staat wees om ʼn toerismebesigheid te bestuur en te bemark, sowel as om ʼn rekreasiebestuurder te word. U sal, onder andere, leer om u eie akkommodasie-onderneming te ontwikkel en bestuur, om geleenthede te…, Toelatingsvereistes, APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40-49%) / Wiskunde Geletterdheid vlak 6 (70% of meer) Addisionele vereistes as per Fakultiet se jaarboek , Kampus, Potchefstroom [P], Kwalifikasie, BCom met Toerismebestuur en Rekreasievaardighede [Kwalifikasie 5FPH04 P] , Loopbaangeleenthede, Hoewel hierdie kwalifikasie aan graduandi toegang tot die hele toerisme-industrie bied, is BCom-kwalifikasies gefokus op die bestuur van die industrie en besighede. Dit skep spesifiek toegang tot loopbane soos toerisme-ekonome, toerismebestuurders, bemarkers…, Nagraadse studies, BCom in Bestuur met Toerismebestuur MCom in Toerismebestuur PhD in Toerismebestuur Besoek gerus die nagraadse bladsy vir meer inligting. [/accordion]http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism/kontak-ons
Kontak ons
2025-07-28 Mahikeng, Fisiese adres: Algemene Akademiese Gebou Blok C Mahikengkampus Hoek van Albert Luthuli en Universiteits-rylaan Mmabatho Posadres: Skool van Toerismebestuur Private sak X2046, Interne bussie 575 Mahikengkampus Noordwes-Universiteit Mmabatho 2735 …, Potchefstroom, Fisiese adres: Gebou E3 Potchefstroomkampus Hoffmanstraat 11 Potchefstroom Posadres: Skool van Toerismebestuur Private sak X6001, Interne bussie 300 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2520 Kontaknommer: +27 (018) 299 4140 E-pos:…,http://commerce.nwu.ac.za/af/training-and-development/contact-us
Kontak ons
2024-06-07 Fisiese adres:, Noordwes-Universiteit Skool vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Kantoor nommer 319 Gebou E3 Hoffmanstraat Potchefstroom 2531, Kontaknommers:, Kontakno: +27(0)18 285 2574 e-pos: 25124870@nwu.ac.za, GPS-aanwysings:, S26° 41.451’ O27° 05.459’,http://commerce.nwu.ac.za/af/accounting-sciences/nagraadse-kwalifikasies