Multisite Search
http://sport.nwu.ac.za/af/fietsrenne
Padfietsry
2021-09-20 Fietsry Potchefstroomkampus Die NWU Fietsryklub op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) neem jaarliks deel aan die USSA-fietsrykompetisie wat oor drie tot vier dae strek. Dit sluit ’n bergfietsren (MTB-…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/beurse
Beurse
2021-11-05 NWU Mahikengkampus sport beurse Die Mahikengkampus se sportdepartement verskaf ’n beperkte getal sportbeurse aan sokkerspelers. Jy moet deur die Sokkerinstituut as ’n speler gekeur word om vir ’n sportbeurs te kwalifiseer.…http://www.nwu.ac.za/af/menseregtekomitee-beheer-en-bestuur-nwu
Beheerstrukture - Menseregtekomitee
2021-08-03 Rol en Lidmaatskap Die Noordwes-Universiteit erken die fundamentele regte en waardes wat in die Handves van Regte in die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 108 van 1996 vervat is, dat hierdie fundamentele waardes en regte in die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-staatmakers-beloon-vir-lojale-diens
NWU-staatmakers beloon vir lojale diens
2019-02-06 Verskeie personeellede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark is onlangs tydens die Amptelike Opening van die Akademiese Jaar met langdienstoekennings vereer. Tydens dié geleentheid – wat die begin van die akademiese…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/botaniese-tuin/kweekhuise
Botaniese Tuin: Kweekhuise
2018-06-21 Oor ons Kweekhuise Daar is twee kweekhuise in die Botaniese Tuin gele. Die verbouingskweekhuis word gebruik om die plante te kweek wat vir praktikums en navorsing benodig word. Slegs die vertoonkweekhuis-kompleks is slegs op versoek oop vir die…http://news.nwu.ac.za/af/haar-loopbaan-ingenieur-vorder-met-rasse-skrede
Haar loopbaan as ingenieur vorder met rasse skrede
2021-02-15 “As die droom groot genoeg is, is dit nie die feite wat saak maak nie,” sê Alicia Celliers, ’n alumna van die Fakulteit Ingenieurswese by die Noordwes-Universiteit (NWU). Alicia het van 2009 tot 2013 haar BEng in Meganiese Ingenieurswese voltooi. Sy is…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/skryfkuns
Skryfkuns
2025-05-28 Beskikbaar op die Potchefstroomkampus [accordion collapsed] Wat is Skryfkuns? Skryfkuns behels die skryf van kreatiewe tekste soos kortverhale, gedigte, kinderstories en dramatekste. Dit is ’n volledige graadvak en word hoofsaaklik gekies deur…http://education.nwu.ac.za/af/psycho-social-education/oorsig
Oorsig
2018-01-09 Die Skool vir Psigososiale Onderwys bied nie ‘n afsonderlike voorgraadse program aan nie, maar steun die BEd graad en Nagraadse Onderwyssertifikaat asook indiensopleidingskwalifikasies soos die Gevorderde Sertifikaat in Onderwys – deur middel van…http://sport.nwu.ac.za/af/muurbal
Muurbal
2023-03-03 Daar is twee soorte mense in hierdie wêreld, en om ’n muurbalspeler te wees, is beter as hulle albei. Muurbal is ’n sport wat deur mans sowel as vroue van alle ouderdomsgroepe en in enige weersomstandighede gespeel kan word. Dit word uit 10 sportsoorte as…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-staatsfinansies-bly-veilige-hande
Suid-Afrika se staatsfinansies bly in veilige hande
2021-11-12 “In ’n deurdagte beleidsevaluering in sy eerste mediumtermynbegrotingbeleidsverklaring (MTBBV) deur die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, bevestig hy dat Suid-Afrika se staatsfinansies steeds in veilige hande is en dat daar breë kontinuïteit in…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/navorsingsgroepe/platinumgroepmetale
Platinumgroepmetale
2017-08-31 Navorsingsfokus 'n Groep wat op sekere aspekte van die chemie van die platinumgroepmetale (PGM's) fokus, is op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU), wat in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika geleë is, ook…http://commerce.nwu.ac.za/af/transporteconomics_Logisticsmanagement
Vervoerekonomie en logistieke bestuur
2025-04-23 Begin jou reis deur die dinamiese wêreld van vervoerekonomie en logistieke bestuur. Hierdie kursus bied 'n omvattende verkenning van hoe goedere en mense doeltreffend in 'n globale ekonomie beweeg. Ontdek die ekonomiese beginsels wat vervoerstelsels dryf,…, Kwalifikasies in die studieveld, BCom in Sakebedrywighede met Vervoerekonomie BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuurhttp://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geografie-en-omgewingsbestuur
Geografie
2020-01-28 Wat is Geografie? Verskillende karaktereienskappe van die natuurlike omgewing (bv. klimaat, minerale, topografie, oseane) lei daartoe dat verskeie menslike aktiwiteite op die aardoppervlak plaasvind (bv. myne, plase, stede of oorde).…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/vervoereknomie-en-logistieke-bestuur
Vervoereknomie en logistieke bestuur
2024-12-02 Begin jou reis deur die dinamiese wêreld van vervoerekonomie en logistieke bestuur. Hierdie kursus bied 'n omvattende verkenning van hoe goedere en mense doeltreffend in 'n globale ekonomie beweeg. Ontdek die ekonomiese beginsels wat vervoerstelsels dryf,…, Kwalifikasies in die studieveld, BCom in Sakebedrywighede met Vervoerekonomie BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuurhttp://law.nwu.ac.za/af/law/verwelkomingsboodskap
Verwelkomingsboodskap
2026-01-23 Welkom by Fakulteit Regte "Die Fakulteit Regte, wat drie leweringsterreine het, naamlik op die kampusse in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark, wil ’n ieder en elke regstudent by die fakulteit verwelkom. Ons is trots op die mense…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/nagraadse-kwalifikasies
Nagraadse kwalifikasies
2020-11-02 Meestersgraad kwalifikasie-inligting Afleweringsmodus: Kontak NKR-vlak: 9 Tipe program (Gestruktureerd / Navorsing): Navorsing Kredietwaarde: 180 Spesifieke modules wat vereis word vir toelating tot program: Geen…http://news.nwu.ac.za/af/wiskundefoendi-thato-droom-daarvan-om-jongmense-te-bemagtig
Wiskundefoendi Thato droom daarvan om jongmense te bemagtig
2020-02-19 Byname kan wreed wees, maar in die geval van Thato “Prof” Louw is dit beslis ’n aanduiding van ’n blink toekoms. Vir die 24-jarige Thato – ’n derdejaarstudent in BSc finansiële wiskunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark –…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-computer-statistical-and-mathematical-sciences/kwalifikasies