Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu
Jaarlikse nuusbriewe & kommunikasie
2021-08-01 Die Konvokasie gebruik ʼn aantal kommunikasiekanale om in aanraking te bly met lede en om terugvoer oor Konvokasievergaderings en -aktiwiteite te verskaf. Dit sluit in die Alumnitydskrif, webwerf en persoonlike kommunikasie oor dringende…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-beheer-en-bestuur-4
Kanselier
2023-01-24 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Raad het by sy vergadering van 20 Junie 2019 dr Anna Mokgokong, uitnemende sakeleier en entrepreneur, as sy derde kanselier aangestel. As kanselier sal sy as titulêre hoof van die NWU dien. Alle kwalifikasies wat…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/rekenaarwetenskap-en-inligtingstelsels
Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels
2026-05-04 Wat is Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels? Die program en kurrikulum is op so manier saamgestel dat studente gekwalifiseerd is om in die veld van inligtingstegnologie met vertroue in te stap en ʼn waardevolle diens vir die industrie in Suid-Afrika asook…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-eagles-vlieg-tokio-toe
NWU Eagles vlieg Tokio toe
2021-07-22 Die ganse wêreld gaan kyk, en wat hulle gaan sien, is hoofletter-A, Arende. Die Suid-Afrikaanse span gaan eersdaags tydens die 2021 Olimpiese Spele in Tokio, Japan hul staal wys, met ʼn string Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles wat die sowat 13 500 km…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-deel-hulle-reis-met-borskanker
NWU-kundiges deel hulle reis met borskanker
2022-10-19 Dit is die diagnose wat die meeste mense vrees: kanker. Twee professore van die Noordwes-Universiteit (NWU), wat albei op verskillende maniere deur hierdie lewensbedreigende siekte geraak is, sê die emosionele tol wat dit eis, kan net so rampspoedig wees as…http://news.nwu.ac.za/af/bafenyi-trust-laat-harte-warm-klop-met-geloof-en-kos
Bafenyi Trust laat harte warm klop met geloof en kos
2024-12-09 Dineo Mdingane het nog altyd geglo in die krag van die gemeenskap en die belangrikheid om ’n helpende hand na diegene in nood uit te steek. As die besturende direkteur van die Bafenyi Trust, ’n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is daaraan om mense in…http://news.nwu.ac.za/af/james-small-se-groot-impak
James Small se groot impak
2023-02-24 Hy het sy hart op sy mou gedra. Vreesloos. ’n Kort humeur. Emosioneel. Stoute derduiwel. Pierewaaier. Kapokhaan van formaat. Hy was berug. Joernaliste het sy manewales soos soetkoek opgeëet en dié begaafde vleuel het dit met oorgawe opgedis. James Terence…http://news.nwu.ac.za/af/kriptogeldeenhede-n-suksesverhaal
Kriptogeldeenhede: ’n suksesverhaal?
2021-05-27 Dit wil voorkom of die wêreld van bitcoin hier is om te bly, ten spyte van talle voorspellings dat dit enige oomblik in duie gaan stort. Elon Musk het oor die naweek beweer dat met ’n keuse tussen kriptogeldeenhede en fiatgeldeenhede soos die dollar, euro…http://www.nwu.ac.za/af/NWU_Privaatheidsverklaring
NWU Privaatheidsverklaring
2021-03-24 Inleiding Die Noordwes-Universiteit (NWU) is sterk verbind tot die beskerming van persoonlike inligting/data. Hierdie privaatheidsverklaring beskryf waarom en hoe ons persoonlike inligting versamel en gebruik, en verskaf inligting oor individue…http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskappe-baat-die-nwu-se-ontwikkelingsprojekte
Gemeenskappe baat by die NWU se ontwikkelingsprojekte
2023-04-28 Suid-Afrika ervaar moeilike uitdagings wat vereis dat die volgende geslag universiteitsgegradueerdes opgeleide leiers met uitgebreide vermoëns moet wees om met gemeenskappe saam te werk sodat probleme opgelos kan word en daar verandering kan kom. …http://news.nwu.ac.za/af/nwu-beloon-sy-buitengewone-presteerders
NWU beloon sy buitengewone presteerders
2021-11-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens ’n virtuele seremonie op 25 November erkenning gegee aan personeel vir hulle buitengewone bydraes tot onderrig en leer, navorsing en gemeenskapsbetrokkenheid. Die universiteit se baanbrekers is by die heel eerste…http://news.nwu.ac.za/af/rene-glo-dat-wonderwerke-steeds-plaasvind
René glo dat wonderwerke steeds plaasvind
2023-05-08 Om moed op te gee, was nooit ’n opsie vir die 23-jarige René Engelbrecht, wat onlangs haar BEd Grondslagfase-graad aan die Noordwes-Universiteit (NWU) behaal het, nie. Sy het haar graad cum laude verwerf. Sy is gebore sonder ’n corpus callosum – die massa…http://news.nwu.ac.za/af/etiese-leierskap-vir-die-nuwe-werksomgewing
Etiese leierskap vir die nuwe werksomgewing
2023-02-01 Een van die grootste uitdagings vir leiers in die huidige toenemend aanlyn besigheidswêreld is hoe om hulle werk as bestuurders uit te voer. In die verlede was dit vir leiers makliker om ’n kultuur van vertroue en integriteit te bevorder, omdat hulle geweet…http://news.nwu.ac.za/af/indrukwekkende-beelde-toe-nwu-se-sonteleskoop-die-bron-van-poolligte-mei-vasvang
Indrukwekkende beelde toe NWU se sonteleskoop die bron van poolligte in Mei vasvang
2024-07-31 Die skouspelagtige poollig, ook bekend as die Suiderlig, wat op 10 en 11 Mei waargeneem is toe ’n sonstorm ’n invloed op die Aarde gehad het, is regoor die suidelike halfrond waargeneem – insluitend in Suider-Afrika op plekke soos Gansbaai asook in Namibië…http://news.nwu.ac.za/af/biblioteekdirekteur-deel-haar-it-kundigheid-op-internasionale-gebied
Biblioteekdirekteur deel haar IT-kundigheid op internasionale gebied
2024-02-27 ’n Nuwe geslag feitegefassineerde verbruikers en vinnige tegnologiese ontwikkelings, veral op die gebied van kunsmatige intelligensie (KI), het dit vir biblioteke noodsaaklik gemaak om saam te werk om hulle oorlewing te verseker. Samewerking tussen…http://news.nwu.ac.za/af/jaarlikse-savah-konferensie-uitgestel-na-2021
Jaarlikse SAVAH-konferensie uitgestel na 2021
2020-06-23 In die lig van die Covid-19-uitbraak het die Raad van die Suid-Afrikaanse Geskiedkundiges van die Visuele Kunste (South African Visual Arts Historians, SAVAH), onder leiding van sy president, dr Alison Kearney, aangekondig dat die 35ste jaarlikse…http://news.nwu.ac.za/af/musiekstudente-vertrek-op-uitruilprogram-na-swede
Musiekstudente vertrek op uitruilprogram na Swede
2022-09-28 Vier musiekstudente van die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs op ’n vyf maande lange studiereis na Stockholm in Swede vertrek. Dit is deel van die Linnaeus-Palme-uitruilprogram wat deur die Sweedse internasionale ontwikkelingsamewerkingsagentskap (…http://news.nwu.ac.za/af/qs-plaas-die-nwu-onder-die-topagt-universiteite-suid-afrika
QS plaas die NWU onder die topagt universiteite in Suid-Afrika
2025-06-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is besig om homself te vestig as ’n wêreldwye betrokke, innoverende universiteit wat verbind is tot uitnemendheid en relevansie in die samelewing. Belangrike voorbeelde van hoe die strategiese prioriteite van die NWU…http://news.nwu.ac.za/af/sesde-nasionale-outismesimposium
Sesde Nasionale Outismesimposium
2021-08-31 In net meer as twee weke gaan die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) by die Noordwes-Universiteit (NWU), saam met Outisme Suid-Afrika (A; SA) hulle sesde Nasionale Outismesimposium aanbied. Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Kinder- en…http://news.nwu.ac.za/af/phd-gegradueerde-ondersoek-hoe-nigeriese-tersi%25C3%25AAre-leerders-engels-onder-die-knie-kry