Multisite Search
http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/skryfkuns
Skryfkuns
2025-05-28 Beskikbaar op die Potchefstroomkampus [accordion collapsed] Wat is Skryfkuns? Skryfkuns behels die skryf van kreatiewe tekste soos kortverhale, gedigte, kinderstories en dramatekste. Dit is ’n volledige graadvak en word hoofsaaklik gekies deur…http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu
Jaarlikse nuusbriewe & kommunikasie
2021-08-01 Die Konvokasie gebruik ʼn aantal kommunikasiekanale om in aanraking te bly met lede en om terugvoer oor Konvokasievergaderings en -aktiwiteite te verskaf. Dit sluit in die Alumnitydskrif, webwerf en persoonlike kommunikasie oor dringende…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-beheer-en-bestuur-4
Kanselier
2023-01-24 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Raad het by sy vergadering van 20 Junie 2019 dr Anna Mokgokong, uitnemende sakeleier en entrepreneur, as sy derde kanselier aangestel. As kanselier sal sy as titulêre hoof van die NWU dien. Alle kwalifikasies wat…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/rekenaarwetenskap-en-inligtingstelsels
Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels
2026-01-26 Wat is Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels? Die program en kurrikulum is op so manier saamgestel dat studente gekwalifiseerd is om in die veld van inligtingstegnologie met vertroue in te stap en ʼn waardevolle diens vir die industrie in Suid-Afrika asook…http://news.nwu.ac.za/af/ligte-kamera-aksie-tweede-one-button-studio-sien-die-lig
Ligte, kamera, aksie! Tweede One Button Studio sien die lig
2017-09-01 Om ’n video op te neem, was nog nooit so maklik nie. ’n Tweede One Button Studio (OBS) is onlangs op ons kampus in Vanderbijlpark geopen om die gebruikersvriendelike dog baie moderne oudiovisuele toerusting binne bereik van elke student en personeellid te…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-eagles-vlieg-tokio-toe
NWU Eagles vlieg Tokio toe
2021-07-22 Die ganse wêreld gaan kyk, en wat hulle gaan sien, is hoofletter-A, Arende. Die Suid-Afrikaanse span gaan eersdaags tydens die 2021 Olimpiese Spele in Tokio, Japan hul staal wys, met ʼn string Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles wat die sowat 13 500 km…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-deel-hulle-reis-met-borskanker
NWU-kundiges deel hulle reis met borskanker
2022-10-19 Dit is die diagnose wat die meeste mense vrees: kanker. Twee professore van die Noordwes-Universiteit (NWU), wat albei op verskillende maniere deur hierdie lewensbedreigende siekte geraak is, sê die emosionele tol wat dit eis, kan net so rampspoedig wees as…http://news.nwu.ac.za/af/bafenyi-trust-laat-harte-warm-klop-met-geloof-en-kos
Bafenyi Trust laat harte warm klop met geloof en kos
2024-12-09 Dineo Mdingane het nog altyd geglo in die krag van die gemeenskap en die belangrikheid om ’n helpende hand na diegene in nood uit te steek. As die besturende direkteur van die Bafenyi Trust, ’n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is daaraan om mense in…http://news.nwu.ac.za/af/james-small-se-groot-impak
James Small se groot impak
2023-02-24 Hy het sy hart op sy mou gedra. Vreesloos. ’n Kort humeur. Emosioneel. Stoute derduiwel. Pierewaaier. Kapokhaan van formaat. Hy was berug. Joernaliste het sy manewales soos soetkoek opgeëet en dié begaafde vleuel het dit met oorgawe opgedis. James Terence…http://news.nwu.ac.za/af/wat-n-inspirasie
Wat ʼn inspirasie!
2020-12-09 Dr. Marli Dercksen is onlangs deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge met ʼn spesiale Inspirasievrou-toekenning vir haar werk in metaboliese siektes vereer. Kom vind saam meer uit oor dié merkwaardige vrou. Vertel ons bietjie wanneer jy…http://news.nwu.ac.za/af/jong-navorser-ontvang-nrf-toekenning-vir-uitnemendheid
Jong navorser ontvang NRF-toekenning vir uitnemendheid
2024-08-23 Navorsing met ’n impak – dit is waarvoor die Noordwes-Universiteit (NWU) bekend is. Die universiteit se navorsers skitter steeds nasionaal en internasionaal. Dit was weer eens duidelik by die onlangse toekennings van die Nasionale Navorsingstigting (NNS…http://news.nwu.ac.za/af/kyk-waar-jy-loop-studentepedometeruitdaging
Kyk waar jy loop: studentepedometeruitdaging!
2019-08-06 Die tweeweek-uitdaging om meer aktief te wees, is aan die gang, en met die lente net ’n paar weke weg, is alle lede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampusgemeenskap in Vanderbijlpark gereed om aan die Studentepedometeruitdaging deel te neem. Die…http://news.nwu.ac.za/af/onder-19-wereldbekervuurwerke-gee-vrouekrieket-n-hupstoot
Onder-19-wêreldbekervuurwerke gee vrouekrieket ’n hupstoot
2023-01-31 Hoe lank sal krieket nog as die “Gentleman’s Game” bekendstaan, of is daardie bynaam reeds iets van die verlede? Vrouekrieket het hand oor hand toegeneem en hierdie tendens het in 2023 voortgegaan met die IKK se Onder-19 Krieket Wêreldbeker vir Vroue. Die…http://news.nwu.ac.za/af/bestuursrekenmeesterskap-studente-blink-wereldwye-assessering-uit
Bestuursrekenmeesterskap-studente blink in wêreldwye assessering uit
2023-02-01 Studente van die Skool vir Rekeningkundige Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens getoon waarom die skool sowel as sy studente so hoog aangeskryf word toe hulle ’n verstommende 85%-slaagsyfer in die bestuursgevallestudie-eksamen van die…http://news.nwu.ac.za/af/beter-groeisyfers-toon-veerkragtigheid-maar-ongestadigdheid-bly
Beter groeisyfers toon veerkragtigheid, maar ongestadigdheid bly
2023-09-06 Die beter-as-verwagte groei van 0,6% in die bruto binnelandse produk (BBP) in die tweede kwartaal van 2023 is welkome nuus, aangesien dit sy styging vir ’n tweede agtereenvolgende tydperk verhoog het. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/joernaliste-maak-nwu-media-lewendig
Joernaliste maak NWU-media lewendig
2024-05-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) was nog altyd bekend as ’n bron van uitmuntende joernaliste, en dit was weer eens duidelik tydens die onlangse Nasionale Persklub/Noordwes-Universiteit se Nuusmaker en Joernalis van die Jaar-toekennings. Joernalistiek speel…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/verwelkomingsboodskap
Verwelkomingsboodskap
2022-09-05 Welkom by ‘n plek van besinning. Welkom by die Skool vir Filosofie, wat op die Potchefstroom-kampus graag ‘n “plek van besinning” wil wees. Onlangs het ‘n voornemende student ‘n klompie belangrike vrae oor die Filosofie en Etiek gevra en die Skool vir…http://news.nwu.ac.za/af/phd-gegradueerde-ondersoek-hoe-nigeriese-tersi%25C3%25AAre-leerders-engels-onder-die-knie-kry
PhD-gegradueerde ondersoek hoe Nigeriese tersiêre leerders Engels onder die knie kry
2017-06-14 ’n Trotse Remilkun Iyabo Adeyemi het onlangs haar PhD in Engels tydens die onlangse herfsgradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark ontvang. Die Nigeries-gebore Adeyemi wat onder die wakende oog van haar studieleier,…http://news.nwu.ac.za/af/natanya-baan-die-weg-vir-entrepreneursuitnemendheid
Natanya baan die weg vir entrepreneursuitnemendheid
2018-04-18 Natanya Meyer is op ’n sending: om die weg te baan vir entrepreneurs van oraloor, hetsy dit deur onderrig, navorsing of mentorskap is, of in een van haar eie nuwe ondernemings. As dosent in entrepreneurskap op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in…http://news.nwu.ac.za/af/bloedparasiete-kom-al-hoe-meer-afrika-wildehonde-voor