Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/franco-pak-die-studentelewe-met-vaste-tred-aan
Franco pak die studentelewe met vaste tred aan
2022-05-03 Dit was liefde met die eerste oogopslag. Seun ontmoet kampus. In 2019 besoek Franco van Dijk die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom as deel van ’n toer van sy skoolkoor. “Ons het baie van die kampus te sien gekry – dit het amper soos ’n…http://news.nwu.ac.za/af/lewendige-debat-tydens-die-vierde-jaarlikse-nwu-leierskapsberaad
Lewendige debat tydens die vierde jaarlikse NWU-leierskapsberaad
2018-10-12 As aktiewe burgers van Suid-Afrika moet elkeen van ons praat oor die ernstige gebrek aan behoorlike leierskap. Die uitdagings wat die land in die gesig staar – soos werkloosheid, misdaad, gender-gebaseerde ongelykhede, onvoldoende infrastruktuur en…http://news.nwu.ac.za/af/hierdie-studie-die-pad-vorentoe-ongeluksvry
In hierdie studie is die pad vorentoe ongeluksvry
2022-02-22 Het jy jou al ooit ’n samelewing ingedink waar daar geen padongelukke is nie? ’n Padomgewing waar motors met mekaar kan skakel en kommunikeer om jou te help om jou besluite op die pad te neem? Wel, dit is onder andere wat dr Thulani Phakathi, ’n onlangse PhD-…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-lede-van-die-nwu-besigheidskool-se-adviesraad
Nuwe lede van die NWU Besigheidskool se adviesraad
2021-03-18 Dit is ’n groot eer om die volgende individue geluk te wens met hulle onlangse verkiesing as lede van die adviesraad van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool. Jeremy Sampson is tans die besturende direkteur van Brand Finance Africa, die…http://law.nwu.ac.za/af/node/29195
Dr Paola Villavicencio het die "Beste Aanbiedingsprys" ontvang
2017-08-23 Dr Paola Villavicencio het die "Beste Aanbiedingsprys" ontvang vir haar referaat gelewer tydens die 5de Jaarlikse NWU Postdoc Konferensie wat op 2 Augustus 2017 by die Sport Village, Potchefstroomkampus gehou is. Die geleentheid is georganiseer deur die Na-…http://news.nwu.ac.za/af/bloemis-yolanda-blom-toe-eintlik-die-onderwys
Bloemis Yolanda blom toe eintlik in die onderwys
2020-11-16 ʼn Mens kan nie help om te wonder of Yolanda Fourie in haar matriekjaar aan die Hoërskool Transvalia geweet het wat vir haar in die toekoms wag nie. Het sy ooit, terwyl sy as bloemis tussen die blomme werksaam was, geweet waar sy eintlik eendag sou blom? Sou…http://news.nwu.ac.za/af/moeder-dogter-duo-gereed-vir-die-akademiese-jaar
Moeder-dogter-duo gereed vir die akademiese jaar
2020-03-10 Hulle mag dalk jare uit mekaar gebore wees, maar moeder en dogter deel dieselfde doelwit: om hulle onderskeie nagraadse kwalifikasies in die 2020- akademiese jaar te verwerf. Fatima de Abreu en haar dogter, Michaela Raymakers, het hierdie jaar albei by…http://news.nwu.ac.za/af/medelye-met-die-afsterwe-van-fw-de-klerk
Medelye met die afsterwe van FW de Klerk
2021-11-11 Dit is met hartseer dat die Noordwes-Universiteit (NWU) verneem van oud-President FW de Klerk se afsterwe. Wyle president De Klerk het as regstudent en later as kanselier van die voormalige Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir…http://news.nwu.ac.za/af/skool-vir-tale-betreur-die-heengaan-van-taalveteraan
Skool vir Tale betreur die heengaan van taalveteraan
2020-05-27 Die personeel, studente en lede van die Suid-Afrikaanse taalgemeenskap betreur die heengaan van prof Johannes Lenake – of Oom Johan, soos hy alombekend was. Hierdie taalveteraan het op 91-jarige ouderdom steeds sy skat van kennis met studente van die…http://education.nwu.ac.za/af/professional-studies/kontak-ons
Kontak die Skool vir Professionele Studies in Onderwys
2023-09-05 Posadres: Die Direkteur Skool vir Opvoedkundestudies Interne bussie 539 Privaatsak X6001 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2520 Fisiese adres: Skool vir Opvoedkundestudies Gebou C6, Kamer G13 Potchefstroomkampus…http://www.nwu.ac.za/af/voordele-om-%25E2%2580%2599n-skenking-aan-die-nwu-te-maak
Voordele om ’n skenking aan die NWU te maak
2025-11-12 As u ʼn skenking maak aan die NWU, bemagtig u nie net studente nie – u kry ook waardevolle persoonlike en sakevoordele: Belastingaftrekking: U skenking is belastingaftrekbaar kragtens Artikel 18A van die Wet op Inkomstebelasting, wat u toelaat om u…http://www.nwu.ac.za/af/uitvoerende-direkteur-finansies-en-fasiliteite
Kantoor van die Uitvoerende Direkteur: Finansies en Fasiliteite
2026-01-15 Elmarie de Beer Uitvoerende Direkteur: Finansies en Fasiliteite: Potchefstroomkampus Geoktrooieerde Rekenmeester (SA) (2002) Nagraadse Diploma in Ouditkunde (UNISA) (2001)…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-behaal-driekuns-met-drie-finaliste-wat-om-die-wetenskap-oscars-meeding
NWU behaal driekuns met drie finaliste wat om die “Wetenskap Oscars” meeding
2024-06-05 Die Noordwes-Universiteit (NWU) spog met drie finaliste by hierdie jaar se gesogte NSTF-South32-toekennings. Die universiteit was goed verteenwoordig in die aanloop tot die toekennings en het agt benoemings in die verskillende kategorieë gehad. Die NSTF-…http://www.nwu.ac.za/af/uitvoerende-direkteur-mense-en-kultuur
Kantoor van die Uitvoerende Direkteur: Mense en Kultuur
2026-02-03 Uitvoerende Direkteur: Mense en Kultuur Milton Nyamadzawo 018 285 2688 milton.nyamadzawo@nwu.ac.za Uitvoerende Assistent Clement Lerefolo 018 299 2170 clement.lerefolo@nwu.ac.za Hoofdirekteur: Mense en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-top-100-op-die-ranglys-vir-universiteite-ontluikende-ekonomiee-emerging-economies
NWU in die top-100 op die ranglys vir universiteite in ontluikende ekonomieë (Emerging Economies University Ranking) vir 2022
2021-10-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens ’n top-100-plasing op ’n internasionale ranglys gekry. Dit is in die 96ste plek – en vyfde plek in Suid-Afrika – op die ranglys van die universiteite in ontluikende ekonomieë (Emerging Economies University Ranking…http://news.nwu.ac.za/af/gebruik-die-reg-om-geregtigheid-en-volhoubaarheid-te-bevorder
Gebruik die reg om geregtigheid en volhoubaarheid te bevorder
2022-12-08 Wanneer dit kom by die soek van innoverende oplossings vir die maatskaplike en omgewingsuitdagings wat Suid-Afrika moet hanteer, is die Navorsingseenheid vir Reg, Geregtigheid en Volhoubaarheid van die Noordwes-Universiteit (NWU) aan die voorpunt. “Die…http://news.nwu.ac.za/af/gebruik-die-reg-om-geregtigheid-en-volhoubaarheid-te-bevorder-0
Gebruik die reg om geregtigheid en volhoubaarheid te bevorder
2023-09-27 Dit is maklik om te sien hoe ’n gebrek aan die behoorlike toepassing van die wet, veral in die Suid-Afrikaanse konteks, uiteindelik tot anargie kan lei, aangesien daar mense is wat die wet doelbewus wil systap. Gelukkig is daar mense by die…http://news.nwu.ac.za/af/energie-uitdaging-die-grootste-bedreiging-vir-ekonomiese-prestasie
Energie-uitdaging is die grootste bedreiging vir ekonomiese prestasie
2023-04-20 Die styging in die jaarlikse verbruikersprysinflasie van 7,0% tot 7,1% in Maart was strydig met die markverwagtings, wat was dat die verbruikersprysindeks (VPI) moontlik teen nou ’n matige afname tot ongeveer 6,7% kon getoon het. Volgens prof Raymond…http://news.nwu.ac.za/af/slimstasie-die-nwu-sal-luggehalte-en-weer-moniteer