Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/announcements-archive-20162017
Announcements Archive 2016/2017
2019-01-23 New primary colour for the NWU 24 November 2017 In view of the NWU's unitary faculty-driven model, it was prudent to revisit our current use of three corporate colours, representing each of the three campuses. Council had approved in…http://theology.nwu.ac.za/af/m-d-programmes/voltooi-van-mini-verhandeling-verhandeling-proefskrif
Voltooi van mini-verhandeling / verhandeling / proefskrif
2020-07-07 Die student lê hoofstuk na hoofstuk aan die studieleier / promotor voor. Na alle moontlike kommentaar deur die studieleier / promotor op 'n hoofstuk bevredigend hanteer is, kan die student voortgaan met die volgende hoofstuk. 'n PhD-…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/nutrition/studeer-voeding
Studeer in Dieetkunde
2025-09-19 [accordion collapsed] 1. Wat is ‘n dieetkundige? Dieetkunde is die wetenskap wat ondersoek hoe voedsel en voeding die mens se gesondheid en welstand beïnvloed. Dit behels bewysgebaseerde kennis oor voeding om gesondheid te…http://theology.nwu.ac.za/af/theology/b-status-teologie
B-Status in Teologie
2026-02-24 B-Status in Teologie: 2026 Wat is B-Status? Die toelatingsvereiste vir die BTh Hons-graad aan die NWU is 'n BTh-graad of 'n gelykwaardige kwalifikasie in Teologie. B-Status gee egter 'n student wat 'n nie-teologiese B-graad voltooi het en wat belangstel…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/kort-kursusse
Kortkursusse
2026-04-30 Die Skool vir Farmasie op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit bied ’n verskeidenheid Sertifikaat- en Kortleerprogramme aan wat ontwerp is vir voortgesette professionele ontwikkeling (VPO). Hierdie kursusse word deur buigsame afstandsonderrig…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/kinderkinetics/oor-ons
Oor Ons
2021-05-05 Oor kinderkinetika Kinderkinetika is die professie wat poog om die neuro-motoriese ontwikkeling van jong kinders (0-13 jaar) deur middel van wetenskaplik gebaseerde fisieke aktiwiteit, optimaal te bevorder met onder andere die volgende doelwitte…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/human-movement-sciences/voorgraadse-studie-opsies
Voorgraadse studie-opsies
2021-05-12 Menslike Bewegingswetenskappe Menslike Bewegingswetenskappe het te make met die wetenskap van die mens in beweging in die konteks van oefening, fisieke aktiwiteit, sport, motoriese ontwikkeling en fisieke rehabilitasie. Die kwalifikasie dien ook vir…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/musa/navorsingshoogtepunte
Navorsingshoogtepunte
2024-07-01 Erkenning en navorsingshoogtepunte (2019 tot 2023) Alhoewel die navorsingsaktiwiteite van MUSA relevant vir Suid-Afrika is, is dit ook relevant vir die groter Suider-Afrika streek, sowel as wêreldwyd. Die Bill & Melinda Gates-stigting het…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/psychosocial-health/oor-ons
Oor ons
2021-11-03 Welkom by die Skool vir Psigososiale Gesondheid: Die Skool vir Psigososiale Gesondheid bestaan uit twee vakgroepe, Sielkunde (Psigologie) en Maatskaplike Werk. Die skool beskik oor die volgende kundigheid: Die…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/flagh
FLAGH
2020-09-01 FLAGH (Plaasarbeid en Algemene Gesondheid) LIFEPLAN® Die in-diepte navorsing van die multidissiplinêre groep binne die FLAGH-program (2003-2007) was gemik daarop om ’n begrip te kry van die…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/huidige-projekte
Huidige projekte
2021-09-10 .btn.btn-default.btn-block { text-align: left; background: #e6e6e6 url(/sites/health-sciences.nwu.ac.za/modules/jquery_update/replace/ui/themes/base/minified/images/ui-bg_glass_75_e6e6e6_1x400.png) 50% 50% repeat-x; } Die HART groep is aktief…http://commerce.nwu.ac.za/economic-and-management-sciences/juan-carlos-martin
Juan Carlos Martín
2026-03-23 Juan Carlos Martín is a Full Professor of Applied Economics at the Institute of Tourism and Sustainable Economic Development of the University of Las Palmas de Gran Canaria. He was Vice-Dean of Economics (2002-2009) and Vice-Dean of International Relations (2009-2013) at the Faculty of Economics, Business Administration and Tourism. He is the…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/nagraadse-studies
Nagraadse studies
2020-09-07 BHSc Hons in Fisiologie Kwalifikasie kode: 8EA L01 Die kurrikulum saamgestel vir hierdie program is akademies van aard. Met samestelling van die kurrikulum is klem gelê op loopbaan moontlikhede asook die menslike kapitaal behoeftes van…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/etiekkantoor/oor-ons
Oor Ons
2022-09-26 Welkom by die Fakulteit Gesondheidswetenskappe se Etiekkantoor vir Navosing, Opleiding en Ondersteuning. Die Etiekkantoor self is tot stand gebring in 2014 en het die volgende belangrike funksies: Administrasie en bestuur…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/cen/leierskapsontwikkeling
Leierskapsontwikkeling
2023-07-06 Wêreldwyd vereis voedingsaksie 'n verskeidenheid tegniese en funksionele vaardighede. Voeding gaan alles oor verandering en verandering is 'n komplekse proses wat gelei word eerder as bestuur. Die doel van die African Nutrition Leadership Program…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/oor-ons
Oor ons
2026-04-30 Visie Die Skool vir Farmasie is daartoe verbind om sy leiersposisie in Suid-Afrika te handhaaf en internasionale uitnemendheid in onderwys, navorsing en gemeenskapsbetrokkenheid te bereik. Missie Ons is toegewy aan die opleiding van aptekers…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/health-professions-education-chpe/projekte
Projekte
2022-08-19 Die CHPE is tans by ’n aantal projekte betrokke, waarvan ’n aantal navorsingsverwant is en ’n aantal op kwaliteitsbevordering fokus. ’n Paar voorbeelde: Omgekeerde klaskamer, vervlegde leer en grootklasonderrig Die…http://theology.nwu.ac.za/af/christian-ministry-and-leadership/pastorale-berader-bth
Pastorale Berader - BTh
2025-10-31 Baccalaureus Theologiae met Pastorale Begeleiding en Psigologie Kode: 3DD H01 T301P Jaarboek Afleweringspunt: Potchefstroom - Kontak (Engels & Afrikaans) Program-uitkomste: a) Die student sal ‘n begrip vir die…http://theology.nwu.ac.za/af/teologie/dekaansverwelkoming
Dekaansverwelkoming
2026-02-12 Die Fakulteit Teologie was onder leiding van prof Risimati Hobyane as Uitvoerende Dekaan van die Fakulteit. Hy verwelkom u by ons fakulteit in die boodskap hieronder. Prof Risimati Hobyane Uitvoerende Dekaan Beste…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/preclinical-drug-development-platform-pcddp/tuis