Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/experts/pieter-kruger
Pieter Kruger
2020-11-23 Pieter started his career as a clinical psychologist in the public sector in 2003, initially working in the military, before moving into the private sector. He worked in London, UK, for 9 years as a clinical psychologist specialising in mood and anxiety…http://health-sciences.nwu.ac.za/centre-human-metabolomics/specialised-tests
Specialised Tests
2026-05-21 [accordion collapsed] Quantitative Trimethylamine (TMA) – Urine & EDTA Test: Quantitative TMA (trimethylamine) URINE and Genotyping Mnemonic: PTMA NHRPL Tariff…http://news.nwu.ac.za/nwus-vanderbijlpark-campus-celebrates-new-state-art-tsebonokeng-hall
NWU's Vanderbijlpark Campus celebrates new state-of-the-art Tsebonokeng Hall
2023-06-01 The newly built Tsebonokeng Hall on the North-West University’s (NWU’s) Vanderbijlpark was officially opened on 29 May 2023. Located on the site of the old Building 24, which used to be the administration building, construction of the hall started in July…http://news.nwu.ac.za/af/poca-nie-genoeg-om-bendegeweld-hok-te-slaan-nie
POCA is nie genoeg om bendegeweld hok te slaan nie
2019-05-29 Daar moet meer gedoen word om die invloed van bendeaktiwiteite teen te werk, aangesien wetgewing teen bendes nie die mas opkom nie. Volgens dr Delano van der Linde van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Regte, is wetgewing soos die wet op die…http://news.nwu.ac.za/af/die-room-van-nwu-se-geoktrooieerde-rekenmeesters-weer-bo
Die room van NWU se geoktrooieerde rekenmeesters is weer bo
2022-09-08 Die Geoktrooieerde Rekenmeesterskap-program van die Noordwes-Universiteit (NWU) is werklik ’n krag om mee rekening te hou. ’n Mens kan dit sien nadat die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) die uitslae bekend gemaak het van sy…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-opvoeding-hoe-ons-ons-jeug-kan-laat-floreer
NWU: Opvoeding is hoe ons ons jeug kan laat floreer
2023-06-15 Oor tyd heen verwater woorde, en frases verloor hulle betekenis. Wysheid verdwyn in die niet namate herhaling clichés skep. Dit is waar ons ons tans bevind. Luister ons nog wanneer ons “die jeug” en “toekoms” hoor? Die Noordwes-Universiteit (NWU) glo dat…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-bekommerd-oor-die-gebruik-van-alkohol-onder-studente
Navorser is bekommerd oor die gebruik van alkohol onder studente
2022-04-06 Die hoë voorkoms van alkoholgebruik onder studente in hoër onderwys is ’n bekommernis vir openbare gesondheid. Dit is volgens ’n studie wat deur prof Miriam Moagi van die Skool vir Verpleegkunde by die Noordwes-Universiteit (NWU) uitgevoer is. Prof Moagi…http://news.nwu.ac.za/af/seksisme-en-seksuele-teistering-groot-uitdagings-vir-vroue-entrepreneurs
Seksisme en seksuele teistering is groot uitdagings vir vroue-entrepreneurs
2021-10-28 Hoewel entrepreneurskap sy eie uitdagings het, ervaar vroue ’n bykomende klompie struikelblokke wat uniek aan hulle is. Op papier het Suid-Afrika wonderlike geleenthede vir vroulike entrepreneurs, maar in werklikheid affekteer talle ekonomiese, maatskaplike…http://news.nwu.ac.za/af/dit-hoekom-toerisme-die-wes-kaap-koning-kraai
Dít is hoekom toerisme in die Wes-Kaap koning kraai
2023-09-28 Deur te verseker dat toeriste veilig voel – en veilig is – is een van die vernaamste redes vir Kaapstad en die Wes-Kaap se sukses as ʼn toerismebestemming. Dit sal ander stede en streke baat om Kaapstad en die Wes-Kaap se toersime-plan na te volg.…http://news.nwu.ac.za/af/sukses-%25E2%2580%2599n-keuse-wat-jy-elke-dag-maak-%25E2%2580%2593-robin-banks
Sukses is ’n keuse wat jy elke dag maak – Robin Banks
2019-10-25 3> Sukses is ’n keuse wat jy elke dag maak – Robin Banks Die Robin Banks-filosofie is eenvoudig: tem en oefen jou denke. Die einste gedagtes wat deur jou kop loop, kan jou help om die lewe van jou drome te laat waar word, of dit kan jou grootste vrese…http://news.nwu.ac.za/another-nwu-soccer-institute-player-joins-professional-team-0
Another NWU Soccer Institute player joins a professional team
2023-01-23 Another player of the North-West University’s (NWU’s) Soccer Institute has been scooped up by a professional team. Tshepiso Mahlangu joined Tuks FC in January 2023. Tuks FC, a South African Association football club representing the University of Pretoria…http://news.nwu.ac.za/af/meerjarige-grasse-die-antwoord-vir-die-herstel-van-veld
Meerjarige grasse is die antwoord vir die herstel van veld
2021-08-12 In ’n waterskaarsland soos Suid-Afrika met toenemende eise vir weiding, kan gekweekte meerjarige grasse die antwoord wees op die bewaring van die veld en die verskaffing van voeding vir diere. “Droogtes, min reën en oorbeweiding het groot degradasie…http://news.nwu.ac.za/af/myne-besig-om-nuttige-plante-limpopo-te-besmet
Myne is besig om nuttige plante in Limpopo te besmet
2021-09-22 Chroom uit mynaktiwiteite is in hoë konsentrasies gevind in plantspesies wat gewoonlik in huistuine in Sekhukhuneland, Limpopo, gekweek word. Dit is ’n potensiële gesondheidsgevaar. Dit is van die bevindings van Sutapa Adhikari, ’n doktorale student…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-benadering-tot-praktiese-onderwys-nie-net-kinderspeletjies-nie
Nuwe benadering tot praktiese onderwys is nie net kinderspeletjies nie
2023-07-04 Dit lyk of LEGO®-blokkies in die klaskamer net so onweerstaanbaar is vir leerders as vir voordiensonderwysers, wat ontdek dat speel en leer op die ou end nie so veel van mekaar verskil nie. Navorsers by die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/prof-alistair-mokoena-belegging-goeie-opvoeding-die-sleutel
Prof Alistair Mokoena: belegging in goeie opvoeding is die sleutel
2024-04-04 Prof Alistair Mokoena, Google Suid-Afrika se direkteur vir ons land, het beloof om vanaf 2024 elke jaar R50 000 aan die Noordwes-Universiteit (NWU) te skenk. Volgens prof Mokoena sal die bedrag van die befondsing in die Dr Alistair Mokoena Education Fund belê…http://news.nwu.ac.za/af/alles-gereed-vir-die-jaarlikse-ekogesondheid-en-welstand-navorsingskonferensie
Alles is gereed vir die jaarlikse Ekogesondheid en Welstand-navorsingskonferensie
2018-11-20 Om navorsing oor ekogesondheid en welstandsonderwerpe in multidissiplinêre omgewings te komplementeer, bied die Noordwes-Universiteit (NWU) die 9de jaarlikse Ekogesondheid en Welstand-navorsingskonferensie op 15 en 16 November 2018 aan. Die konferensie…http://news.nwu.ac.za/af/pers-die-kleur-van-uitnemendheid-maar-ook-van-herinnering
Pers is die kleur van uitnemendheid, maar ook van herinnering
2020-12-03 Gedurende die maand Desember gaan die drie hoofhekke van die Noordwes-Universiteit se kampusse in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark om ’n bepaalde rede pers verlig word. Die kleur pers loop simbolies deur die are van elke personeellid, student en…http://law.nwu.ac.za/af/node/29200
Prof Louis Kotze is verkies om te dien as 'n sleutelrolspeler
2017-08-23 Prof. Louis Kotze is verkies om te dien as 'n sleutelrolspeler van die wêreldwye "Earth System Law Task Force". Bestaande uit wêreldleiers, insluitend die vader van die "Earth system governance theory" Prof. Frank Biermann, die Taakmag is geleë in die…http://news.nwu.ac.za/nwu-recruiter-brings-football-experience-swallows
NWU recruiter brings football experience to Swallows
2017-10-13 Gauteng MEC for Education, Mr Panyaza Lesufi, recently announced his plans to make Swallows FC great again by, among other measures, making shares in the club available to its supporters. Another part of his plan is to bring football mastermind Matome…http://news.nwu.ac.za/soccer-institutes-u-21-team-gears-pirates-cup-tournament