Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/plaaslike-energie-oplossings-die-beste-vir-afrika
Plaaslike energie-oplossings is die beste vir Afrika
2022-08-31 Plaaslike oplossings vir die energiekrisis in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskapslande (SAOG-lande) is nodig, sê dr Pamelah Cheuka, ’n spesialis in ekonomie wie se PhD-tesis op die energie-uitdagings van die streek gefokus het. Dr Cheuka se…http://news.nwu.ac.za/af/hiperteks-digkunsprojek-deel-van-uitstalling-rome
Hiperteks-digkunsprojek is deel van uitstalling in Rome
2023-08-31 Die agt jaar oue Byderhandprojek van die vakgroep Skryfkuns aan die Noordwes-Universiteit is gekies om deel te wees van ’n internasionale hiperteksskeppingsuitstalling wat binnekort in Rome plaasvind. “Dit is besondere internasionale erkenning vir die…http://news.nwu.ac.za/af/bree-begrotingstoespraak-positief-vir-besighede-en-verbruikers
Breë begrotingstoespraak is positief vir besighede en verbruikers
2022-02-24 “In die uitdagende ekonomiese omstandighede het die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, getoon dat Suid-Afrika se staatsfinansies in veilige hande is terwyl hy dit in die onmiddellike toekoms na skuldstabiliteit en fiskale volhoubaarheid stuur.” In…http://news.nwu.ac.za/af/indiensnemingstendense-bemoedigend-maar-die-struikelblokke-bly-groot
Indiensnemingstendense is bemoedigend, maar die struikelblokke bly groot
2023-11-15 Die verdere geringe afname in Suid-Afrika se werkloosheidskoers tot 31,9% in die derde kwartaal van 2023 is goeie nuus, en die feit dat totale indiensneming nou terug is op voorpandemievlakke word verwelkom. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/hierdie-studie-die-pad-vorentoe-ongeluksvry
In hierdie studie is die pad vorentoe ongeluksvry
2022-02-22 Het jy jou al ooit ’n samelewing ingedink waar daar geen padongelukke is nie? ’n Padomgewing waar motors met mekaar kan skakel en kommunikeer om jou te help om jou besluite op die pad te neem? Wel, dit is onder andere wat dr Thulani Phakathi, ’n onlangse PhD-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-gereed-om-afrika-te-dien
NWU-kundiges is gereed om Afrika te dien
2020-04-02 Die Noordwes-Universiteit (NWU) brei sy voetspoor wyd oor die vasteland van Afrika uit in sy strewe om ’n internasionaal-erkende universiteit in Afrika te wees wat vir betrokke wetenskapsbeoefening, maatskaplike responsiwiteit en ’n sorgsaamheidsetiek…http://news.nwu.ac.za/af/waarheen-die-suid-afrikaanse-ekonomie-op-pad
Waarheen is die Suid-Afrikaanse ekonomie op pad?
2017-07-06 Sonder ’n behoorlike begrip van ekonomiese konsepte word daar kleigetrap in die ingewikkelde landskap van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Só sê prof Danie Meyer, senior lektor in die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/dit-hoekom-jy-sukkel-om-te-slaap
Dit is hoekom jy sukkel om te slaap
2020-05-20 As jy in die vroeë ure van die oggend op enige sosialemediaplatform inskakel, sal jy heel waarskynlik ’n klomp mense aanlyn aantref. Sedert die land ’n paar weke gelede as gevolg van Covid-19 die staat van inperking betree het, sukkel Suid-Afrikaners om aan…http://news.nwu.ac.za/af/covid-19-tragedie-meer-net-getalle
Covid-19-tragedie is meer as net getalle
2022-01-26 Getalle is deel van ons lewe. En hoewel ons dalk gevoelloos, afgesny en gedesensitiseer raak deur al die getalle waarmee ons daagliks gebombardeer word, mag ons nie daaraan gewoond raak nie. Ons mag nie uit die oog verloor wat dit beteken nie, verduidelik…http://news.nwu.ac.za/af/lae-leenkoste-belangrik-vir-sake-en-verbruikersvertroue
Lae leenkoste is belangrik vir sake- en verbruikersvertroue
2021-07-23 Die besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om rentekoerse weer onveranderd te laat, was in ooreenstemming met markverwagtings en soortgelyk aan die benadering by die vorige vergadering in Mei 2021. Prof Raymond Parsons, ekonoom by die…http://news.nwu.ac.za/af/emosionele-en-sielkundige-effek-van-misdaad-kompleks
Emosionele en sielkundige effek van misdaad is kompleks
2020-01-30 Die misdaadsyfers wat Statistieke Suid-Afrika in 2019 vrygestel het, skets ’n somber prentjie. Die meeste Suid-Afrikaners leef in vrees en weet nie of hulle die prooi van misdadigers sal word nie. Slagoffers van gewelddadige misdaad verloor nie net hulle…http://www.nwu.ac.za/date/public-lecture-launching-new-centre-teaching-excellence
Public Lecture & Launching the New Centre for Teaching Excellence
2025-05-05 You are cordially invited to a Public Lecture and launch of the new Centre for Teaching Excellence. Professor Hopeton Dunn “AI, Ethics and the Challenge to Higher Education Globally” Hopeton S. Dunn is a Professor of Communications Policy and…http://www.nwu.ac.za/calendar
Events calendar
2026-01-28 #institutional-calendar h2, .block-title{ background-color: #969696; border-radius: 2px; color: #FFFFFF; font-size: 17px; font-weight: 400; /* margin-bottom: 15px; */ padding: 8px; text-transform: uppercase; text-align:center; } #zone-content .block { padding…http://news.nwu.ac.za/vanderbijlpark-campus-set-host-purple-con
Vanderbijlpark Campus is set to host Purple Con
2025-04-11 The North-West University’s (NWU’s) Vanderbijlpark Campus is set to host Purple Con, a vibrant celebration of anime, gaming and pop culture inspired by the renowned Comic-Con. Organised by the NWU Anime Student Society in collaboration with the Faculty of…http://news.nwu.ac.za/campus-flexes-its-muscles-ussa-2017-it-official-north-west-university-nwu-ranked-second-country-when
Campus flexes its muscles at USSA 2017 It is official! The North-West University (NWU) is ranked second in the country when it comes to bodybuilding as a competitive sport. During the recent University Sport South Africa (USSA) Championship held in Durb
2017-07-10 It is official! The North-West University (NWU) is ranked second in the country when it comes to bodybuilding as a competitive sport. During the recent University Sport South Africa (USSA) Championship held in Durban, the team from the NWU’s campus in…http://news.nwu.ac.za/former-supersport-united-player-joins-nwu-soccer-institute
Former SuperSport United player joins NWU Soccer Institute
2017-02-23 Former SuperSport United FC player, Daylon Appolis, has recently joined the NWU Soccer Institute. Daylon has been part of the SuperSport United Academy based in Ladium since the age of 12. He was promoted to the SuperSport United FC first team at the age…http://sport.nwu.ac.za/af/sokker
Sokker
2021-09-20 [accordion collapsed] Potchefstroomkampus NWU Potchefstroom Sokker is by die Fanie du Toit-sportterrein geleë. Die span het ’n ryk geskiedenis en het geriewe van topgehalte wat deur hoëprestasie-atlete gebruik word. Ons maak…http://news.nwu.ac.za/jomo-cosmos-signs-nwu-goalkeeper
Jomo Cosmos signs NWU goalkeeper
2020-08-07 Glad Africa Championship team Jomo Cosmos have signed North-West University (NWU) Soccer Institute goalkeeper Kagiso Ramadivhane for the remainder of the 2019/20 football season (two months), with an option to extend at the end of the season. The lanky…http://news.nwu.ac.za/af/amanda-die-nwu-vanderbijlpark-se-elite-netbalafrigter
Amanda is die NWU in Vanderbijlpark se elite netbalafrigter
2020-05-22 Amanda Dreyer is ʼn netbalafrigter sonder weerga, en is tans een van slegs twee elite netbalafrigters in die Sedibeng-streek. Sy is ook die afrigter van die Noordwes-Universiteit (NWU) se netbalspan in Vanderbijlpark. In die tyd waarin die Covid-19-…http://news.nwu.ac.za/af/daar-meer-aan-wind-en-sonkrag-elektrisiteit