Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-ondersoek-die-behoefte-aan-n-streeksbeleid-die-suider-afrikaanse-ontwikkelingsgemeenskap
Navorsing ondersoek die behoefte aan ’n streeksbeleid in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap
2024-10-09 Die skepping en uitvoering van supranasionale streeksbeleide is ’n kritieke eerste stap om streke voor te berei om kernspelers op die wêreldwye verhoog te word. Die doel van sulke beleide is om ’n streek se basis te moderniseer en te herstruktureer, en…http://news.nwu.ac.za/af/bordspeletjie-help-rekeningkundestudente-om-die-sprong-na-die-werkplek-te-maak
Bordspeletjie help rekeningkundestudente om die sprong na die werkplek te maak
2019-08-29 Nuuskierigheid stimuleer die brein, en dit maak bordspeletjies die ideale leerinstrument. Rekeningkundestudente sal dit binnekort agterkom wanneer hulle ’n nuwe bordspeletjie speel wat spesiaal vir hulle ontwerp is. Kreatiewe benaderings tot onderrig en…http://news.nwu.ac.za/af/werkswinkel-oor-om-die-doeltreffendheid-van-die-direksie-te-verseker-bemagtig
Werkswinkel oor om die doeltreffendheid van die direksie te verseker, bemagtig
2023-08-22 Deur Vukosi Mathale In die hedendaagse snelveranderende universiteitslandskap waar kommersiële ondernemings en tegnologie-beginbesighede volop is, was die rol van ’n direksie nog nooit belangriker nie. Om werknemers van die universiteit op hierdie gebied…http://news.nwu.ac.za/af/qs-plaas-die-nwu-onder-die-topsewe-universiteite-suid-afrika
QS plaas die NWU onder die topsewe universiteite in Suid-Afrika
2024-06-12 Die jongste Quacquarelli Symonds (QS) World University Rankings plaas die Noordwes-Universiteit (NWU) onder die topsewe universiteite in Suid-Afrika. QS het die ranglys vir topuniversiteite in die wêreld vir 2025 op 4 Junie gepubliseer. Die NWU het…http://news.nwu.ac.za/af/die-kampus-se-kolfblad-voorberei-vir-die-jaarlikse-kfc-minikrieketfees
Die kampus se kolfblad is voorberei vir die jaarlikse KFC Minikrieketfees
2018-10-12 Moenie dat die naam jou mislei nie. Minikrieket is ernstige sake – vra maar vir enigeen van die meer as 500 jongelinge (wat 18 skole in Gauteng verteenwoordig) wat deelneem aan die jaarlikse Minikrieketfees wat deur die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus…http://news.nwu.ac.za/af/nns-gradering-vir-die-jongste-medeprofessor-dierewetenskap-aan-die-nwu
NNS-gradering vir die jongste medeprofessor in dierewetenskap aan die NWU
2022-05-23 Boerdery is in prof Kenny Mnisi se bloed, en sy lewenslange passie vir dierewetenskappe dra uiteindelik vrug. Prof Mnisi, wat by die Skool vir Landbouwetenskappe op die Noordwes-Universiteit (NWU) se Mahikengkampus werk, het ’n Y2-gradering ontvang van die…http://news.nwu.ac.za/af/argumente-vir-die-styging-die-repokoers-nie-oortuigend-nie
Argumente vir die styging in die repokoers is nie oortuigend nie
2021-11-19 Die argumente wat deur die meerderheid van die lede van die Monetêre Beleidskomitee (MBK) voorgehou word om die repokoers op hierdie stadium met 25 basispunte te verhoog, is nie oortuigend nie. Dit is die mening van prof Raymond Parsons, ekonoom van…http://news.nwu.ac.za/af/sorg-vir-onsself-en-die-mensdom-tydens-die-covid-19-pandemie
Sorg vir onsself en die mensdom tydens die Covid-19-pandemie
2020-04-14 Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het in Maart 2020 die uitbreking van ’n nuwe koronavirussiekte (Covid-19) tot ’n wêreldwye pandemie verklaar. Talle mense word nou deur gevoelens van bekommernis of angstigheid oorval, veral deur die waarskuwings wat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hersien-die-farmasie-internskapprogram
NWU hersien die farmasie-internskapprogram
2023-04-03 Vir die meeste gegradueerde farmasiestudente is die verpligte eenjaar-internskap in farmasie die eerste stap na hulle diens aan die gemeenskap en die begin van hulle professionele loopbane as aptekers in Suid-Afrika. Die doel van die internskapjaar is om…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-oorbrug-die-wiskunde-gaping
NWU oorbrug die Wiskunde-gaping
2018-02-01 ’n Wiskundige vergelyking wat uiteindelik sin maak! Dit is hoe voornemende studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark die waarde van die Wiskunde-leerprogram – Oorbrug die Wiskunde-gaping (BTMG) – beskryf. Hierdie jaar is die…http://news.nwu.ac.za/af/bemagtig-die-onderwysers-van-m%25C3%25B4re
Bemagtig die onderwysers van môre
2019-04-08 Daar is drie soorte onderwysers: die onderwyser wat dinge laat gebeur, die een wat kyk hoe ander dinge laat gebeur, en dié een wat wonder wat gebeur het! Die Noordwes-Universiteit (NWU) se onderwysers van die toekoms – wat opgelei word om dinge te laat…http://news.nwu.ac.za/af/die-pad-na-n-blink-toekoms
Die pad na ’n blink toekoms
2023-04-18 ’n Afvaardiging van die Verenigde State (VSA) se konsulaat in Johannesburg het die Noordwes-Universiteit (NWU) op Donderdag 4 April besoek as deel van hulle projek om studente vir die gesogte en wêreldbekende Fulbright Program te werf en hulle meer daarvan te…http://news.nwu.ac.za/af/agter-die-skerms-van-n-pandemie
Agter die skerms van ’n pandemie
2021-01-29 “Dis ’n leerervaring sonder weerga.” Dit is hoe prof Petra Bester, direkteur van die Afrika-eenheid vir Transdissiplinêre Gesondheidsnavorsing (AUTHeR) by die Noordwes-Universiteit (NWU), die eenheid se blootstelling aan die binnewerking van Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/taalbewustheidsweek-om-die-draai
Taalbewustheidsweek is om die draai
2023-08-24 Die Taaldirektoraat van die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan op 28 Augustus sy jaarlikse Taalbewustheidsweek regoor al drie die universiteit se kampusse bekendstel. Die tema van die week is “Multilingualism: The pathway to academic excellence through…http://news.nwu.ac.za/af/beroepshigi%25C3%25ABne-studente-be%25C3%25AFndruk-die-industrie
Beroepshigiëne-studente beïndruk die industrie
2019-02-18 Ses studente wat beroepshigiëne op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom studeer, het elkeen ‘n studiebeurs van Select PPE ontvang. Select PPE is ‘n leier in die verkryging en verspreiding van gehalte en toepassingspesifieke produkte…http://news.nwu.ac.za/af/optentia-die-beste-pop
Optentia is die beste POP
2021-06-23 Positiewe organisasiesielkunde (POP) is ’n vinniggroeiende gebied, en die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea is onder die top-10 in die wêreld vir publikasies en sitate op hierdie gebied. Wat meer is, die topdrie POP-navorsers het…http://news.nwu.ac.za/af/sonkragopleiding-n-prioriteit-die-nwu
Sonkragopleiding ʼn prioriteit by die NWU
2022-10-14 Hernubare energie vorm ʼn toenemend belangriker deel van ons land se energiepakket terwyl daar van fossielbrandstowwe wegbeweeg word. Dit, tesame met ʼn ingesteldheid om meer omgewingsvriendelik te word, beteken dat hernubare energie, soos son- en windkrag,…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-eentoets-slotwonders
Die NWU se eentoets-slotwonders
2021-05-07 Daar is twee stelle trappe wat na die eerste vloer van die Noordwes-Universiteit se Hoëprestasie-instituut lei. Soos jy teen die trappe opstap, sien jy aan die een kant foto's van sportbestuurders wat die NWU na die boonste vlakke van varsity-glorie gelei het…http://education.nwu.ac.za/af/research-and-innovation/navorsingsetiekkomitee-van-die-fakulteit-opvoedkunde
Navorsingsetiekkomitee van die Fakulteit Opvoedkunde
2026-02-06 Navorsingsetiekkomitee van die Fakulteit Opvoedkunde (EduREC) Die Navorsingsetiekkomitee van die Fakulteit Opvoedkunde (EduREC) bied operasionele bestuur van die navorsingsetiekproses in die Fakulteit. Enige navorsing met geen risiko of laerisikonavorsing…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/studie-velde-potch