Multisite Search
http://sport.nwu.ac.za/af/cross-country/padwedlope
Padwedlope
2024-06-14 [accordion collapsed] Mahikengkampus Kegomoditswe Moloko 018 389 2152 28383834@nwu.ac.za Potchefstroomkampus Dit is vir my aangenaam om jou aan Suid-Afrika se voorste atletiekklub bekend te stel. Die NWU Atletiekklub het daarin geslaag om…http://news.nwu.ac.za/af/prof-little-nuwe-swaargewig-vir-optentia
Prof Little is nuwe swaargewig vir Optentia
2019-03-08 Die Optentia-navorsingsfokusarea op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark voeg nog ʼn navorsingswaargewig by ʼn reeds indrukwekkende professoraat by. Prof Todd Little sal op 15 April 2019 sy prestige lesing by Optentia lewer. Hy is ‘…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-dra-statige-visekanselierskleed
Alumnus dra statige visekanselierskleed
2018-02-09 Wanneer rugby-oefening met aandklasse bots, is fyn voetwerk nodig. Prof Henk de Jager – alumnus en nuwe visekanselier en prinsipaal van die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) – moes vroeër fyntrap tussen sy sport en die akademie terwyl hy by die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-netbal-bly-vervoerband-vir-nasionale-span
NWU-netbal bly vervoerband vir nasionale span
2021-05-24 Die land se netbalspanne is weereens met NWU-speserye gegeur, met huidige en oudstudente wie se name verskyn op al wat nasionale spanlys is. Die NWU is al vir etlike jare bekend as ʼn vervoerband vir die Proteaspan, met selfs die huidige afrigter, Dorette…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-eagles-haal-halfeindstryd-van-varsitybeker
NWU Eagles haal halfeindstryd van Varsitybeker
2021-05-26 Drama. Dit was die waarmerk van die NWU Eagles se mars tot die halfeindstryd van die Varsitybeker ná hul die CUT Ixias 35-32 Dinsdagmiddag geklop het. Dit was ʼn taai tweestryd, soos die eindtelling getuig, met die uiteindelike wenners wat behoorlik moes…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-verwelkom-nuwe-vsr-lede
NWU verwelkom nuwe VSR-lede
2022-09-08 Die Noordwes-Universiteit (NWU) verwelkom sy pas verkose Verteenwoordigende Studenteraad (VSR), wie se termyn amptelik op 6 September begin het. Die huidige VSR sal vir ’n tydperk van een jaar onder die leierskap van die VSR-voorsitter, Yikumba Andreas, ’n…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/kunsgeskiedenis-en-visuele-studie
Kunsgeskiedenis
2026-02-02 [accordion collapsed] Wat is Kunsgeskiedenis? Kunsgeskiedenis en lewer ’n belangrike bydrae tot die ontwikkeling van insig in die visuele kunste, wat uit verskillende historiese en geografiese kontekste kom en dit weerspieël. Dit gee aan studente…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/tuis
Tuis
2025-12-05 Oorsig Die Skool vir Voorgraadse Programme is verantwoordelik vir die bestuur van die voorgraadse kwalifikasies wat deur die Fakulteit Regte aangebied word. By hierdie sentrum vir onderrig-leer is ons verbind tot akademiese uitnemendheid, het ons ’n…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-iks-sentrum-en-wits-universiteit-werk-saam-om-inheemse-paleokennis-te-ondersoek
NWU se IKS-sentrum en Wits Universiteit werk saam om inheemse paleokennis te ondersoek
2022-04-28 Die Inheemse Kennisstelselsentrum (IKS-sentrum) van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n vennootskap met Wits Universiteit gesluit om paleontologienavorsing in die Karookom te doen. Die span van die IKS-sentrum bestaan uit prof Simeon Materechera, ’n…http://commerce.nwu.ac.za/af/chartered-accountancy/geoktrooieerde-rekenmeesterskap
Geoktrooieerde Rekenmeesterskap
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Is jy gereed om ʼn reis aan te pak wat jou passie vir finansies in ʼn gesogte loopbaan omskep? Die Geoktrooieerde Rekenmeester Suid-Afrika (ook bekend as GRSA)-benaming is aangewys as die nommer een Geoktrooieerde Rekenmeester-benaming in die wêreld. Dit is…, Kernvakke , Bedryfswetenskappe Finansiële Rekeningkunde Finansiële Bestuur Korporatiewe bestuur, Etiek, Oudit en Risiko Bestuursrekeningkunde Belasting , Graadopsies, BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P], Mahikeng [M] & Vanderbijlpark [V] kampusse aangebied Kurrikulumkode: 5FDH01 BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde - Uitgebreide Program Duur van Graad…, Toelatingsvereistes, BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde APS: 32 Wiskunde: Vlak 5 (60%) Taal van studie op kampus van aansoek vlak 4 (50-59%) BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde - Uitgebreide Program APS: 28 Wiskunde: Vlak 3 (40%) Engels: Vlak 4 (50%), Professionele liggame, South African Institute of Chartered Accountants (SAICA) Vir meer inligting, besoek hul webwerf: https://www.saica.co.za/ Word ook erken deur: Association of Chartered Certified Accountants (ACCA) Die BCom Geoktrooieerde Rekenmeesterskap graad gee studente…, Loopbaanmoontlikhede, GR is ʼn uitsonderlik diverse kwalifikasies met verskeie loopbaangeleenthede. Daar is baie opsies, bv. openbare praktyk (ouditfirmas), die korporatiewe omgewing (werk vir ʼn maatskappy), die openbare sektor (werk vir die regering), jou eie besigheid of die…, Nagraadse Studies, Nagraadse studies in Geoktrooieerde Rekenmeesterskap sluit in: BCom Honneurs MCom Phd Die nagraadse studies word aangebied op Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V] Laai die honneursbrosjure hier af. [/accordion], , Jaarboekhttp://sport.nwu.ac.za/af/rugby
Rugby
2021-09-20 [accordion collapsed] Mahikengkampus Rugby is ’n volkontaksport wat in Engeland ontstaan het. Dit is ’n gewilde sportsoort regoor die wêreld en word deur mans en vroue van alle ouderdomme gespeel. Daar was in 2014 meer as ses…http://news.nwu.ac.za/af/ansti-stel-dekaan-op-sy-interim-raad-aan
ANSTI stel dekaan op sy interim raad aan
2023-04-03 NWU-personeel lewer steeds beduidende bydraes, nie net plaaslik nie, maar ook internasionaal. Die uitvoerende dekaan van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe, prof David Modise, is op die interimbestuursraad van die Afrika Netwerk van Wetenskaplike en…http://humanities.nwu.ac.za/af/node/21092
Tuis
2026-04-09 Die geesteswetenskappe word as een van die oudste akademiese dissiplines in die hoëronderwyssektor beskou. Aangesien dit die akademiese ondersoekgebiede insluit wat op die begrip, interpretasie, kommunikasie en produsering van kennis oor die mens se…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/waterstof-suid-afrika-hysa
Waterstof Suid-Afrika (HySA)
2024-01-19 Die Departement van Wetenskap en Tegnologie van Suid-Afrika het die Nasionale Waterstof- en Brandstofseltegnologie (HFCT) se navorsing-, ontwikkeling- en innovering- (RDI-) strategie ontwikkel. Die nasionale strategie word Waterstof Suid-Afrika…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/ontwikkelingstudies
Ontwikkelingstudies
2020-07-29 Ontwikkelingstudies is ’n multidissiplinêre gebied wat maatskaplike, ekonomiese en politieke verandering ondersoek. Hierdie gebied ondersoek debatte, ervarings en praktiese maniere om ’n verbetering in die menslike toestand te…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/taekwondo
Taekwondo
2021-09-20 Die begin van die spesiale vegkuns-kunsvorm Tae Kwon het in 2 300 v.C. in Korea ontstaan. Gen Choi Hong Hi het die moderne vegkuns ontwikkel in taekwondo, soos dit sedert 1955 regoor die wêreld bekend staan. Benewens dat dit…http://education.nwu.ac.za/af/education/dekaan-se-verwelkoming
Dekaan se verwelkoming
2026-02-12 Prof Lloyd Conley Epos: FEDUDean-PA@nwu.ac.z Studente, ouers en medekollegas wat die Fakulteit se webblad besoek - Welkom! Die Fakulteit is verbind tot die voorsiening van hoë kwaliteit en stimulerende professionele opvoeding wat…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-vlieg-hoog-eerste-vyf-varsity-netbal-rondtes
Eagles vlieg hoog in eerste vyf Varsity Netbal-rondtes
2021-08-27 Die Noordwes-Universiteit se Eagles het hulle 2021 Varsity Netbal-veldtog goed begin. Die voormalige kampioene, wat deur Elsunet du Plessis afgerig word, het hulle toernooi baie goed afgeskop deur die eerste vier van hulle vyf wedstryde te wen. In ’n…http://engineering.nwu.ac.za/af/meganiese-ingenieurswese
Tuis
2024-02-21 Die NWU se Skool vir Meganiese Ingenieurswese bied twee verskillende voorgraadse kwalifikasies aan: Meganiese Ingenieurswese Die Meganiese Ingenieurswese-graad is 'n dinamiese program wat studente aan die voorpunt van transformerende…http://humanities.nwu.ac.za/af/understanding-and-processing-complex-settings/tuis